ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 10, 2017

Ekonomiese aanduiders : 10 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.43 ( R13.43) Rand / euro  R14.31 ( R14.34) Rand / Britse pond R16.76 ( R16.77) Brent Ruolieprys per vat $55.69 ( $55.41) Goud per fyn-ons…

Zuma lewer rede net vir ANC

Die sogenaamde staatsrede van ANC-leier Jacob Zuma, was inderwaarheid meer ‘n ANC-rede nadat die meeste politieke partye die parlement verlaat het en feitlik net die ANC agtergebly het om applous…

Mitsubishi Triton bakkies terug geroep

Mitsubishi SA het ‘n landswye veiligheidsoperasie begin en alle eienaars van Triton bakkies wat vervaardig is in die periode 2007 en 2016 is versoek om hul voertuie na handelaars te…

Toename in gewapende roof by restaurante

Die Restaurante Vereniging van Suid-Afrika het hul kommer uitgespreek oor die toename in gewapende rooftogte by eetplekke in Gauteng. Die nuutste voorval was in Verwoerdburg waar klante by ‘n Pizzawinkel…

Eerste Universiteit brand al

Die akademiese jaar het sopas begin en die eerste kampus brand al weer. Die Walter Sisulu Universiteit in Umtata is gesluit nadat studente ‘n gebou op die kampus afgebrand het. …

Visekanselier van Zululand universiteit in Valke se visier

  Die Direktoraat vir Prioriteitsmisdade of te wel die Valke is besig met ‘n ondersoek na bewerings van bedrog en korrupsie teen die visekanselier van die universiteit prof. Xoliswa Mtose….

Regering verswyg statistieke

Die minister van omgewingssake, Edna Molewa, word daarvan beskuldig dat sy  die werklike statistieke van renosterstroping in 2016 weerhou. Dit volg na klaarblyklike bewerings dat amptenare binne haar departement self…

SA Gesondheidsraad president se siek aanmerking

Die Hospitaal Assosiasie van SA (Hasa) het hul afkeur uitgespreek oor uitlatings deur dr. Kgosi Letlape se opmerking dat “mediese skemas” ‘n misdaad is teen menslikheid. Die opmerking is gemaak…

Trump kry kritiek van nuwe regter

Kwalik ’n week nadat Neil Gorsuch deur president Donald Trump as kandidaat aangewys is vir die amp as regter van die Amerikaanse hooggeregshof, lewer hy sterk kritiek teen die president….

Al-Kaïda kry nog terugslae

Enkele weke gelede is talle vegters van die Al-Kaida terroriste gedood in verskeie lugaanvalle, maar die afgelope week is nog meer vegters in twee lugaanvalle deur Amerikaanse vegvliegtuie gedood in…

Senator Jeff Sessions word Justisie minister

Die Amerikaanse Senaat het met 52 stemme teen 47 die aanstelling van senator Jeff Sessions goedgekeur as Minister van Justisie. Die linkse Demokrate het teen sy aanstelling gestem en beweer…

De Vos se benoeming word aanvaar

Die Amerikaanse senaat het na ’n hewige debat die nominasie van Betsy De Vos as minister van opvoedkunde goedgekeur, maar dit was ’n gelykop stryd wat net-net deur die Republikeine…

Poetin se opponent skuldig bevind

President Vladimir Poetin van Rusland se grootste opponent vir die presidentsverkiesing in 2018, die jong Aleksej Navalny, mag nie deelneem aan die verkiesing nie. Navalny sou in Maart 2018 die…

Kandidaat Fillon kry nog terugslae

Terwyl die Republikeinse presidentskandidaat in Frankryk, Francois Fillon, besig is om vure dood te slaan oor beweerde korrupsie waarby hy sy vrou betaal het vir werk gelewer, kom nog meer…

Grieke verwerp IMF verslag

Die Griekse minister van finansies, Euclid Tsakalotos, het in ’n verklaring gesê die Internasionale Monitere Fonds (IMF) se verslag oor Griekeland se ekonomiese situasie “is gebrekkig teenoor regverdigheid” in die…

rolex replicas for sale