ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 9, 2017

Ekonomiese aanduiders : 9 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.43 ( R13.46) Rand / euro  R14.34 ( R14.37) Rand / Britse pond R16.77 ( R16.79) Brent Ruolieprys per vat $55.41 ( $54.57) Goud per fyn-ons…

Kommandowurms saai verwoesting

Nadat saaiboere as gevolg van etlike jare se droogte swaar gekry het, en hulle uitgesien het na ‘n beter seisoen na die goeie reën, het ‘n nuwe ramp hulle getref….

Dit help om te brand

Nadat die burgemeester van Warmbad vroeër die week sy motor verloor het toe ongelukkige inwoners dit aan die brand gesteek het, het hy toegegee en die verhoging van R500 in…

Nasionale minimumloon onderweg

Terwyl alle aandag gefokus is op die nuwe minimumloon wat in 2018 in werking tree, is die sektorale vasstelling vir plaaswerkers reeds verhoog met ingang vanaf 1 Maart vanjaar. Waar…

Nog moorde op blankes

  Op Ellisras is mnr. Pieter Hendrik Pieterse (57) op sy plaas vermoor en die terroriste het boonop ’n stuk van sy een oor afgesny en elders in die huis…

Zuma II kry die wind van voor

Die huidige president, Jacob Zuma, se voormalige vrou, Nkosazana Dlamini-Zuma, het op eg Amerikaanse wyse toegetree tot die stryd om leier van die ANC, en so ook die land te…

Hoe vals is vals?

Daar is voorheen berig dat sekere nuusinstansies besluit het om as waghond op te tree sodat vals nuus uitgeken kan word. Die Vryburger het voorheen daarop gewys dat van die…

Aanslag teen Marine Le Pen verskerp

Terwyl die ganse Europa in paniek vasgevang is oor die moontlikheid dat Marine Le Pen as nasionalis die Franse presidentsverkiesing kan wen, word die krane teen haar oopgedraai sonder om…

Skotland weer na stembus?

Die eerste burger van Skotland, Nicola Sturgeon, is opnuut in die nuus nadat die Britse eerste minister, Theresa May, duidelike riglyne gegee het vir die Verenigde Koninkryk se uittrede (Brexit)…

Onmenslike wreedheid in Sirië

Lynn Maalouf van Amnestie Internasionaal het in ’n verklaring gesê die Siriese regering voer teregstellings op groot skaal uit teen mense in die tronk van Saydnaya wat teen die regering…

Poolse regering eis EU hervorming

Jaroslaw Kaczynski van die konserwatiewe Poolse regering het in ’n verklaring geëis dat die Europese Unie (EU) noodsaaklike hervormings ondergaan. Die opmerking is gemaak kort voor die aankoms in Pole…

Obama-regering se streke skok wêreld

Terwyl die vrouebewings in Amerika gereedmaak vir ’n dag van staking in die werkplek om hulle verset teen die Trump-regering te demonstreer, is die wêreld met blindheid geslaan oor die…

Linkse Fransman Macron kry groot steun

Terwyl die gematigde presidentskandidaat van die Republikeine in Frankryk, Francois Fillon, probeer om skadebeheer toe te pas oor die korrupsie aanklagte teen hom, is die linkse onafhanklike kandidaat, besig om…

Dakota pyplyn gaan voort

Die VSA se ingenieursbeweging het die afgelope dae ’n vergunning gekry van die regering om voort te gaan met die bou van die laaste deel van die omstrede Dakota pypleiding….

Columbië voer gesprek met guerrillavegters

Die Columbiaanse regering en die guerrilla beweging, die ELN, het die week begin met vredesonderhandelinge in die hoofstad van Ecuador. Die versugtinge is deur beide partye geopper dat die gesprekke…

rolex replicas for sale