ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 8, 2017

Op die volksakker – Ongerief van verraad?

Februarie eindig op die volkskalender met ´n hoogtepunt, tog was die algemene swye in die media (wat klaarblyklik ons volk se saak voorstaan) op 6 Februarie insiggewend. Het dit miskien…

Parlement word oorlogsone

As meer as 400 soldate benodig word om ongeveer 400 parlementslede te beskerm tydens die sogenaamde staatsrede in die parlement, is dit duidelik dat verag word dat die parlement ‘n…

Patricia loop dalk oor korrupsie

Patricia de Lille, DA-burgemeester van kaapstad, wat onlangs bedank het as DA-leier van die Wes-Kaap, het moontlik om ander redes bedank as wat sy aangegee het. Sy het gesê sy…

MRK moet ook rassisme teen blankes ondersoek

Die Menseregtekommissie (MRK) het die onderneming gegee dat hy voortaan almal oor dieselfde kam sal skeer wat hulle op sosiale media aan haatspraak skuldig maak, en die VF Plus sal…

Indiese firma wil myn in bewaringsgebied

Die minister van omgewingssake, Edna Molewa, het goedkeuring gegee dat ‘n Indiese maatskappy, Atha Africa Pty (Ltd) mynbedrywighede kan begin in ‘n gebied in Oos-Transvaal, skaars drie jaar nadat sy…

VF+ en EFF in koalisie?

Die VF+ is skynbaar die enigste struikelblok in die EFF se weg om beheer oor te neem van die Sasolburg munisipaliteit. Net voor verlede week se munisipale tussenverkiesing, het die…

Tshwane soek R10 miljard

Meer as R10 miljard se agterstallige gelde is verskuldig deur inwoners en instansies van die streek. Volgens die burgemeester skuld staatsdepartemente R582 miljoen, besighede R1,6 miljoen en huishoudings R4,1 miljard….

Warmbad se burgemeester se motor brand

  Dit is nie net Ford se voertuie wat brand nie. Die burgemeester van Warmbad, wat deesdae as Bela Bela bekend staan, se privaat motor is deur ontevrede inwoners met…

Ekonomiese aanduiders : 8 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.46 ( R13.33) Rand / euro  R14.37 ( R14.27) Rand / Britse pond R16.79 ( R16.58) Brent Ruolieprys per vat $54.57 ( $55.92) Goud per fyn-ons…

Winde van verandering swiep oor Europa

Die onlangse konferensie wat in Koblentz, Duitsland, gehou is en deur sowat 400 nasionalistiese parlementariërs uit 9 Europese lande bygewoon is, is nie net van historiese belang nie, maar lei…

Russe teiken Noorweë en Nederland

Twee Russiese groepe wat daarvan beskuldig word dat hulle betrokke was by die kaping van die Demokratiese Party in Amerika se rekenaarstelsel, is glo geïdentifiseer as die kapers wat Nederland…

VSA stel bekommerde Duitsers gerus

Die Duitse afvaardiging onder leiding van die minister van buitelandse Sake, Sigmar Gabriel wat verlede week ’n besoek gebring het aan Amerika, se grootste bekommernis is uit die weg geruim….

Klein volk se nasionaliste regeer

Liechtenstein, die kleinste staat in Europa, se 38 000 burgerlike inwoners word deur ’n parlement van 25 sittende lede regeer. Alhoewel die staat, geleë tussen Switserland en Oostenryk, slegs 160…

Kataloniërs se vryheidstryd duur voort

Die voormalige Kataloniese leier, Artur Mas is terug in die stryd nadat hy verskeie aanklagte teen hom gehad het oor die stemmery wat hy toegelaat het in 2014. Mas, wat…

Australiese senator stig regse party

Die winde van verandering waai ook oor die wye vlaktes van die Australiese politiek, en terwyl ’n groeiende steun vir die nasionalistiese denke die land beïnvloed, het ’n senator besluit…

Merkel koalisie steeds grootste

Die meningspeilings wat in Duitsland gedoen word onder kiesers, toon dat kanselier Angela Merkel se koalisie steeds die meerderheid kiesers trek. Die linkse opposisie, die Sosialis Demokrate (SPD) is ’n…

rolex replicas for sale