ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 7, 2017

Ekonomiese aanduiders : 7 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.33 ( R13.27) Rand / euro  R14.27 ( R14.29) Rand / Britse pond R16.58 ( R16.52) Brent Ruolieprys per vat $55.92 ( $56.99) Goud per fyn-ons…

Polisie ondersoek net “roof” na poging tot moord op blankes

Die polisie ondersoek skynbaar net ‘n saak van huisroof nadat ‘n selfoon en R200 kontant vermis word na ‘n inbraak, terwyl ‘n bejaarde egpaar met ernstige beserings opgeneem is. Mnr….

Afrikaner het reg tot vryheid – Volksraad

  Die Boere-Afrikanervolksraad het in Pretoria terugvoer gegee oor hulle werksaamhede die afgelope aantal jare sedert die verkiesing van die Volksraad in 2011. Die sprekers tydens die vergadering was mnr….

Selfs ANC besing Joost van der Westhuizen

Die opportunisme van politici blyk weer duidelik met die afsterwe van die voormalige Springbokkaptein, Joost van der Westhuizen. Van der Westhuizen het sy stryd teen die slopende motorneuronsiekte verloor op…

Rosettenville die Mekka van prostitusie

Inwoners van Rosettenville het in opstand gekom teen buitelanders, hoofsaaklik Nigeriëers, wat in dié woonbuurt hulle besighou met dwelmhandel en prostitusie. Die inwoners beweer dat hierdie mense bowendien deur die…

Besighede moet kwotas instel

Die ANC-regering het sakelui gewaarsku dat hul werksmag uit ten minste 60% Suid-Afrikaners moet bestaan, anders gaan hul beboet word. Dit is veral die toerisme-, landbou-, konstruksie- en mynsektore wat…

Verre Noord-Transvaal steeds onregeerbaar

Die situasie in Vuwani in die Louis Trichardt omgewing is steeds plofbaar. Inwoners in die gebied is die afgelope jare in ‘n stryd gewikkel met hul ANC kaders. Skole en…

België ontwerp waterdigte rekenaarstelsel

Anders as die Nederlanders wat besluit het om die stemme tydens die komende verkiesing per hand te tel, het Belgiese deskundiges ’n rekenaarstelsel ontwikkel wat “nooit deur iemand anders ingebreek…

Le Pen laat patriotisme herleef

Marine Le Pen, die presidentskandidaat van die nasionalistiese Front Nasionaal in Frankryk, het die afgelope naweek in ’n toespraak waar duisende ondersteuners teenwoordig was, weer die Franse se patriotisme aangewakker….

Alliansie ruk op teen terroriste

Met die rugsteun van Amerikaanse vegvliegtuie is die Siriese weermag en Koerdiese soldate besig met voorbereidings om die selfverklaarde “hoofstad” van die Islamitiese Staat binne te val. Die Siriese stad…

Iran die grootste ondersteuner van terroriste

Die Amerikaanse minister van verdediging, James Mattis het die afgelope naweek in die Japanse hoofstad Tokio verklaar dat Iran die land is wat die meeste steun verleen aan terroriste bewegings….

Schulz het meer steun as Merkel

Die opponerende Sosiaal Demokrate Party (SPD) se leier, Martin Schulz, wat deur die party aangewys is as kandidaat vir die kanseliersverkiesing in September, het volgens die jongste meningspeiling meer steun…

Besonderse telefoon te koop

Die telefoon wat deur Adolf Hitler in die jare tot 1945 gebruik het, is uit de bunker van die Führer verwyder en oor al die jare veilig bewaar in ’n…

rolex replicas for sale