ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 6, 2017

Valentynsdag

Op 14 Februarie word Valentynsdag in die noordelike halfrond gevier deur kaartjies of geskenke van toegeneentheid dikwels naamloos aan ‘n beminde te stuur. Dit word as ‘n soort van lentedag…

Meer burgerlik en minder Afrikaner?

  Die nuwe vervolgingseenheid wat Afriforum op die been wil bring saam met die gesoute aanklaer-advokaat, Gerrie Nel, kan net verwelkom word. Alhoewel daar nog dikwels goeie uitsprake vanuit die…

Klipblom / Crassula coccinea / Red crassula

Hier is ‘n kosbare taai plant vir die rotstuin. Crassula is ‘n groot genus van ongeveer 200 vetplantspesies. Dit is geharde plante en vra nie baie water nie. Crassula wissel…

‘n Vinnige yskastert vir die hitte

Tog te lekker saam met ‘n koppie koffie. Hierdie Hawaise tert neem omtrent net 5 minute om te maak.   5 minute Hawaise tert: Bestanddele: 1 blik fyngedrukte pynappels 1…

Motorrubriek – Volkswagen Passat 2.0 TDI Luxury

  Die Volkswagen Passat vir 2017 is aansienlik aangepas in vergelyking met verlede jaar se model. Op die oog af is dit nie waarneembaar nie maar die motor is 2…

Strukture of mense – perspektief op oplossings

Februarie – ´n gepaste maand om te dink aan nuut begin vanuit donker omstandighede. Februarie 1881 – ons vier eersdaags Majubadag – is ´n slag gelewer teen Engelse oorheersing, was…

Tydelike val

Wees nie bly oor my nie, o my vyandin! Al het ek geval, ek staan weer op; al sit ek in die duisternis, die HERE is ’n lig vir my…

Nog drie blankes vermoor, ander aangerand

Twee bejaarde blankes is die afgelope dae vermoor. In Leeupoort, naby Thabazimbi, is ‘n bejaarde blanke man vermoor. Hy is skynbaar met ‘n baksteen doodgeslaan. In Naboomspruit is ‘n blanke…

Busdiens: het Pretoria stadsraad nog geld?

Daar word verneem dat verskeie bustye weggeneem is in Pretoria vanaf 1 Desember 2016, van die omgewings is Waverley en Môregloed, daar kan moontlik nog omgewings wees. Die 15:50 Waverley…

Tafelberg nie ‘n veilige plek

Stappers en fietsryers is gewaarsku om op hul hoede te wees as hul van Tafelberg se roetes gebruik wil maak. Net in Januarie vanjaar is agt gevalle aangemeld waarin stappers…

Skenking van Mandela-beeld ondersoek deur OB

  Die Openbare Beskermer (OB) het op versoek van die VF Plus besluit om ongerymdhede te ondersoek rondom die Nelson Mandela-standbeeld van meer as R6 miljoen wat die Johannesburgse stadsraad…

Onwettige werkers kry swaar

Onwettige werkers kry swaar Cosatu, die Johannesburgse burgemeester Herman Mashaba, en die linkse blad The Star, word gekritiseer oor hul houding teenoor onwettige immigrante en hul dilemma om werk te…

Guptas het steeds invloed in ANC

David Mabuza, premier in Oos-Transvaal, is van plan om ‘n dagblad die lig te laat sien. Die tenderdokumente toon ooreenkomste met die Guptas se eie dagblad, The New Age, wat…

Joost effens beter

Die Springbok skrumskakel Joost van der Westhuizen, se toestand het effens verbeter nadat hy die naweek in ‘n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem is. Sy toestand het die laaste…

Zuma se BBP beskermer se “matrieksertifikaat”

Die staatshoof, JacobZuma, se hoofbeskermer, King Ngcobo, word daarvan beskuldig dat hy ‘n vervalste matrieksertifikaat ingehandig het voordat hy aangestel is as hoof van die BBP beskermings eenheid.  Daar word…

UJ gaan streng optree teen boelies en ontgroeners

Die bestuur van die Universiteit van Johannesburg het aangekondig dat hul baie streng gaan optree teen studente wat hul skuldig maak aan boelie praktyke en ontgroening seremonies. Hierdie sterk verklaring…

Ekonomiese aanduiders : 6 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.27 ( R13.42) Rand / euro  R14.29 ( R14.42) Rand / Britse pond R16.52 ( R16.75) Brent Ruolieprys per vat $56.99 ( $56.84) Goud per fyn-ons…

Woedende Roemeniërs dwing regering

Tienduisende kiesers in Roemenië het die afgelope naweek in ’n vierde dag van protes, die strate in gevaar uit protes teen die regering. Die protesteerders trek te velde teen die…

Britte wil EU vinnig verlaat

Die Verenigde Koninkryk wil die Europese Unie vinnig verlaat volgens die “Brexit roetekaart” wat in die Laerhuis goedgekeur is. David Davis, die minister wat gemoeid is met die Brexit roetekaart,…

Franse kandidaat Fillon struikel voort

Die Franse presidentskandidaat van die Republikeine, Francois Fillon, se skandaal word al groter en al meer geloofwaardig, en is besig om sy tol te eis tot nadeel van die kandidaat….

Duitse afvaardiging besoek VSA

Die Duitse minister van buitelandse sake, Sigmar Gabriel, het sy eerste besoek gebring aan die nuwe administrasie van Amerika, en het gesprek gevoer met verskeie kabinetsministers asook met, Mike Pence,…

VSA verwerp Russiese optrede

Die Amerikaanse ambassadeur in die Verenigde Nasies, Nikki Haley, het ’n skerp waarskuwing tot Moskou gerig oor die hernude gevegte in die Oekraïne tussen regeringsoldate en die pro-Russiese rebelle. Haar…

Iran ignoreer VSA sanksies

Nadat Iran verlede week met ballistiese missieltoetse begin het, en Amerika se president Donald Trump hernude sanksies teen die land ingestel het, blyk dit asof die Midde-Oosterse land dit ignoreer….

Eers Brexit, nou Grexit?

Die swaar skuldlas wat ’n vorige regering op die nek van Griekeland se kiesers gelê het, dwing die huidige regering om te besin oor volgehoue lidmaatskap van die Europese Unie….

Wêreld Nuusflitse – 6 Februarie

Oekraïne Regeringsoldate wat blykbaar pogings aangewend het om gebiede in die oostelike dele van die Oekraïne wou beset,is deur pro-Russiese rebelle teengestaan en minstens twee soldate is in die gevegte…

rolex replicas for sale