ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 3, 2017

FW moet nooit weer gesig in openbaar wys

“Bly liewers stil en moet nooit weer jou gesig in die openbaar wys nie.” So sluit die voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad en HNP-leier, mnr. Andries Breytenbach, ‘n ope brief aan…

Weer kragprobleme op pad?

Verbruikers is bekommerd daaroor dat elektrisiteitstekorte weer die land kan tref, na dreigemente van stakings by Eskom se steenkoolmyne. Vakbonde is reeds besig om die weg te baan vir stakings,…

Polisiekommissaris ontken partytjie befondsing

Die waarnemende polisiekommissaris, Khomotso Phahlane, ontken enige bewerings dat hy staatsgelde gebruik het agt jaar gelede om sy verjaarsdagpartytjie te finansier. As die talle bewerings teen hom waar sou blyk…

Zimbabwe burgers gearresteer vir roof

Twee mans vanuit Zimbabwe is in Worcester gearresteer op klagtes van huisbraak. Die mans het die huis eienares met ‘n vuurwapen aangehou en besittings geroof. Hierdie is weer eens ‘n…

Parlement gaan 1 850 apartheidswette hersien

Die parlement se regsadviseurs gaan 1 850 wette hersien met die doel om die meeste daarvan te herroep wat nie in lyn is met die grondwet nie. Meer as 2…

Wilders kan nuwe regering vorm

Nederland hou op 15 Maart algemene verkiesing, en meningspeilings in die land toon dat mnr. Geert Wilders van die Vryheidsparty die grootste steun geniet en die nuwe regering kan vorm….

Trump immigrasiebeleid kry wye steun

Dit is nie net die 61% steun van die Amerikaanse kiesers vir president Trump se immigrasiebeleid wat toon dat hy tog die regte besluit geneem en deurgevoer het nie. In…

Trump stel nuwe regter aan

President Donald Trump het die jong regter Neil Gorsuch genomineer vir die vakante pos in die Amerikaanse hooggeregshof. Regter Gorsuch sal, nadat die senaat sy benoeming goedgekeur het, die plek…

AFD Jeug aktief vir verkiesing

Lede van die jeugafdeling van Alternatief vir Duitsland het hulle verbind om die stryd te help voer in die verkiesing wat in September plaasvind. Die Jeug Alternatief (JA) het in…

Honderde kinders verkluim in Oekraïne

Die snerpende koue wat reeds aan die begin van die Europese winter ondervind word in die Oostelike Oekraïne, laat minstens 17 000 inwoners byna verkluim weens ’n gebrek aan elektrisiteit…

Front Nasionaal kry al groter steun

In die Franse veldtog vir die presidentsverkiesing kry Marine Le Pen van Front Nasionaal steeds meer steun weens die skandaal wat hang oor die kop van die Republikeinse kandidaat, Francois…

Olie-baas Tillerson word minister

Die Amerikaanse senaat wat deur die Republikeine gedomineer word, het Donderdag die voormalige hoofuitvoerende beampte van die Oliereus, ExxonMobil, Rex Tillerson, se nominasie aanvaar as die land se nuwe minister…

rolex replicas for sale