ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 2, 2017

Op die volksakker – “Sukses is rassisties”

Verlede week het ons die statistikus-generaal se opmerkings oor swart ouers se onwilligheid om in hul kinders se onderrig te belê, ontleed. Net enkele dae later slaan sy departement egter…

Afrikaanse Taalverenigings

Daar bestaan verskeie Afrikaanse taalverenigings wat daarop aanspraak maak dat hulle ‘n stryd aanknoop vir die voortbestaan en ontwikkeling van Afrikaans. Dit klink edel en moet allerweë verwelkom word. Die…

Duiwe in Oorlogtyd

Met die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog was duiwediens vinnig ingestel. Duisende duiwe het aan die kuste van Suid-Afrika diens gedoen en ook in die Midde-Ooste. In elke vliegtuig wat…

Ekonomiese aanduiders : 2 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.40 ( R13.51) Rand / euro  R14.47 ( R14.48) Rand / Britse pond R16.97 ( R16.95) Brent Ruolieprys per vat $55.53 ( $55.70) Goud per fyn-ons…

Pretoria stadsraad skep

Verskeie water- en kragverbruikers is hoogs ontsteld omdat die stadsraad hulle rekenings vir Desember se beraamde verbruik onrealisties hoog opgestoot het. ʼn Verbruiker met ʼn gemiddelde kragverbruik vir die drie…

NVG ondersoek Gerrie Nel

Net nadat staatsadvokaat Gerrie Nel die Nasionale Vervolgingsgesag met 24 uur kennis verlaat het om by Afriforum aan te sluit, kom dit aan die lig dat die hoof van die…

Oorlogsmuseum “transformeer nie te erg”

“Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein het grootliks daarin geslaag om aan die transformasie-eise van die ANC-regering te voldoen, sonder om sy unieke identiteit prys te gee,” het dr….

Voormalige LUR strafregtelik vervolg

Nadat die ombudsman vir gesondheidsdienste ‘n verdoemende verslag vrygestel het, waaruit dit blyk dat 94 psigiatriese pasiënte in Gauteng dood is nadat die gesondheidsdepartement hulle verskuif het na nie-geregistreerde instellings,…

Instituut vir Rasseverhoudings kritiseer ook haatspraak wetgewing

Ook die Instituut vir Rasseverhoudings het ‘n voorlegging gemaak aan die departement van Justisie oor die beoogde haatspraak wetgewing wat laat 2016 voorgehou is vir kommentaar. Gister het Die Vryburger…

MK lede eis ANC topbestuur se bedanking

Die terroriste beweging, Umkhonto we Sizwe (MK), het ‘n beroep gedoen op die nasionale uitvoerende komitee van die ANC om te bedank en gevra dat ‘n tussentydse leierskorps aangewys moet…

Staatsekuriteitsminister se optredes al hoe meer verdag

David Mahlobo, minister van Staatsekuriteit, het aanvanklik erken dat hy die studenteleier, Mcebo Dlamini, goed ken maar ‘n dag of drie later sy verbintenis met Dlamini ontken.  Dlamini was een…

Nog dubbele standaarde

Die DA-burgemeester  van Johannesburg, Herman Mashaba, was vinnig om ‘n restaurant in Soweto te besoek waar die bestuurder doodgeskiet is. Hy het dadelik onderneem om die straat te beveilig. Inwoners…

Oostenryk verban Moslem gesigsbedekking

Die konserwatiewe koalisieregering in Oostenryk het aangekondig dat ’n beleid aanvaar is wat die dra van Moslem bedekking (nigab) van die gesig verbied. Een van die redes wat aangevoer word…

AFD gereed vir Duitsland verkiesing

Alhoewel linkse koerante in Duitsland beweer dat interne spannings heers onder leiers van die Alternatief vir Duitsland (AFD), het hulle ook kennis geneem van die sterker steun wat die nasionalistiese…

Veiligheidsraad hou noodsitting oor Iran

Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het Dinsdag ’n noodvergadering byeen geroep oor die optrede van Iran wat blykbaar ’n ballistiese missiel lanseer het te midde van ’n resolusie wat dit…

Immigrasie maatreël is veiligheidsrede

Die Republikeinse regering in Amerika het by monde van die Minister van Binnelandse Veiligheid, John Kelly, tydens ’n mediakonferensie dit beklemtoon dat die immigrasie maatreëls ingestel is om veiligheidsredes en…

Hernude gevegte in Oekraïne

Minstens 13 mense is reeds dood in hernude gevegte wat losgebars het in die ooste van die Oekraïne tussen die weermag en pro-Russiese rebelle. Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het…

Waar ’n rokie is, brand Fillon dalk

Volgens die Franse koerant, Le Canard Enchaîné , het die Republikeinse presidentskandidaat sy vrou, Penelope Fillon,  nog meer geld betaal as algemene werker van parlementêre sake as wat vermoed is….

Wêreld Nuusflitse – 2 Februarie

Israel Die Israelse regering gaan nog 3 000 wooneenhede oprig in die nedersetting van die Westelike Jordaanoewer, terwyl die VN versoek het dat dit nie gedoen moet word nie.  …

rolex replicas for sale