ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 1, 2017

Beter handelsaldo vir 2016

Suid-Afrika se betalingsbalans vir Desember 2016 het ʼn surplus van R0,011miljard teenoor Desember 2015 se R12-miljard getoon. Die jaar het afgesluit met ʼn negatiewe saldo van R2,92-miljard teenoor die vergelykende…

Ekonomiese aanduiders : 1 Februarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.51 ( R13.51) Rand / euro  R14.48 ( R14.44) Rand / Britse pond R16.95 ( R16.87) Brent Ruolieprys per vat $55.70 ( $55.10) Goud per fyn-ons…

Skrap dié wet in geheel, eis HNP

Die voorgestelde nuwe haatspraakwet moet in sy geheel geskraap word. “Daar bestaan reeds voldoende wetgewing op die wetboek om haatspraak regtens aan te spreek en persone wat hulle daaraan skuldig…

SA self verantwoordelik vir hoenderkrisis – EU

Die Suid-Afrikaanse hoenderbedryf moet eerder na homself kyk, sy mededingendheid verbeter en selfs begin dink aan uitvoer na Europa, in plaas daarvan om Europa die sondebok te wil maak vir…

Zuma oppasser gearresteer

‘n Lid van die BBP-eenheid van die polisie, wat verantwoordelik is vir die veiligheid van die land se president en adjunkpresident, is gearresteer terwyl hy aan diens was en sit…

SAUK bly in die pekel

Die SAUK bly om al die verkeerde redes in die nuus, en die jongste is dat hy nie ‘n opdrag van die uitsaaiowerheid, OKOSA uitgevoer het nie. Die SAUK het…

Top-aanklaer in nuwe pos

Adv. Gerrie Nel se aanstelling by AfriForum is duidelik ʼn poging om te keer dat strafregtelike oortreders om politieke redes die gereg ontduik, sê dr. Corné Mulder, die VF Plus…

Stygende kommer in Frankryk en Duitsland

Die Duitse minister van buitelandse sake en sy eweknie in Frankryk se groeiende bekommernis oor veranderde politieke gebeure in die wêreld is waarskynlik nie sonder rede nie. Die standpunte van…

Masedonië in politieke krisis

’n Sperdatum is bereik vir die saamstel van ’n konserwatiewe koalisieregering in Masedonië wat nou reeds meer as ’n jaar lank ’n politieke krisis het omdat geen party ’n parlementêre…

Poetin-Trump gesprek lok wye reaksie

Die Amerikaanse president, Donald Trump en die Russiese president, Vladimir Poetin het ’n lang gesprek per telefoon gevoer oor ’n wye reeks onderwerpe as ’n eerste rondte om beter betrekkinge…

Trump ontslaan waarnemende minister

President Donald Trump van Amerika het die waarnemende minister van justisie afgedank nadat hy vasgestel het dat die dame die Departement van Justisie opdrag gegee het om nie gehoor te…

Senior werknemer van VW kry miljoene

Duitse koerante berig dat Christine Hohmann-Dennhardt sowat 12 miljoen euro ontvang van Volkswagen nadat sy onverwags haar uittrede aangekondig het as hoof van die regsafdeling. Die voormalige regter het by…

Afrika Unie kies nuwe voorsitter

Die voormalige eerste minister van Tsjad Republiek het by sy verkiesing as die Afrika Unie se nuwe voorsitter belowe om ontwikkeling en veiligheid te bevorder op die kontinent. Te midde…

Ooreenkoms bereik tussen Saoedi en VSA

Die Amerikaanse president Donald Trump en die Saoediese koning Salman het ’n ooreenkoms aangegaan om veiligheidsones in Jemen en Sirië op te rig. Die ooreenkoms wat tydens ’n telefoongesprek aangegaan…

rolex replicas for sale