Vrystaat regering laat SAUK baas en sport minister los

Die Vrystaatse regering het die omstrede voormalige SAUK baas, Hlaudi Motseneng, en sport minister Fikile Mbalula se vrou “vrygelaat” ten spyte van bewyse dat beide betrokke was by behuisingsprojekte wat weinig opgelewer het ten spyte van miljoene wat betaal is aan kontrakteurs.

Beide se trust maatskappy het R38 miljoen ontvang vir huise wat in Virginia en Bloemfontein gebou moes word, maar wat nooit gebeur het nie.