Monthly Archives: January 2017

Franse nasionaliste verwelkom Trump

In ’n luukse hotel in Parys, het sowat 200 ondersteuners van president Trump bymekaar gekom om die Trump-oorwinning op paslike wyse te fier. Wat opvallend is, was die besondere wyse…

Sjinese bou $30 biljoen fabriek

Sjina se grootste elektroniese “skyfie” (chip) vervaardiger het ondersteuning gekry van die regering om voort te gaan met die oprigting van ’n fabriek ten bedrae van $30 biljoen. Die nywerheid…

Oostenryk voorkom terreuraanval

Saterdagaand het die spesiale eenheid van die Oostenrykse polisiemag ’n verdagte terroris aangekeer in Wene. Die verdagte terroris was van plan om met springstof in die Oostenrykse hoofstad ’n aanval…

Groter magte aan Turkse president

Die Turkse parlement het die afgelope naweek ’n tweede lesing van ’n Grondwet hervorming goedgekeur wat die mag van die land se president, Recep Tayyip Erdogan aansienlik vergroot. Met die…

Tesla selfbestuur is veilig

Die Tesla motorvervaardiger, Elon Musk, het nie nodig om sy selfbestuur Tesla motor terug te roep vir kontrole vanweë ’n ongeluk waarby die motor betrokke was verlede jaar nie. Die…

VSA slaan Al Kaïda genadeloos

Amerikaanse vegvliegtuie het ’n genadelose aanval uitgevoer op die Al Kaida terroriste se vestings in Sirië en meer as ’n 100 vegters gedood. Die inligting is verstrek deur die Amerikaanse…

Spesiale aartappels by braaivleis

Wat eet ons vanaand saam met ons braaivleis? Hier volg ‘n smaaklike aartappelresep. Baie geurig en ons het gewoonlik al die bestanddele in die kruidenierskas.   Bestanddele: 4 middelslag aartappels,…

Kerriebos / Forest Primrose / Hypericum revolutum

Hypericum revolutum of Kerriebos is nie die soort struik waarvan kerriepoeier gemaak word nie. Die plant ruik nogal na kerrie. Kerriebos is in die familie Hpericaceae. Dit is ‘n immergroen…

Motorrubriek – Volkswagen Move Up!

  Met die Up slaag Volkswagen weer eens daarin om ‘n motor te voorsien wat prakties is en die ideale motor is wat verskeie doele kan dien. Dit is ideaal…

Ekonomiese aanduiders : 23 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.49 ( R13.58) Rand / euro  R14.49 ( R14.45) Rand / Britse pond R16.72 ( R16.64) Brent Ruolieprys per vat $55.42 ( $54.37) Goud per fyn-ons…

Verlinkse arrogansie oor Trump is skokkend

Asof uit die dode herrys neem Netwerk 24 skielik kennis van die reeds vergete linkse emeritus prof. Sampie Terblanche. Die rede: hy braak negatiewe gal oor die nuut beëdigde Amerikaanse…

Nog ‘n Pa doodgeskiet deur moordenaars

‘n 47-jarige man van Faerie Glen is doodgeskiet deur vier mans wat die huis betree het.  In ‘n poging om sy gesin te beskerm is die man noodlottig gewond en…

Sewe speurders gearresteer vir bedrog

Agt speurders word betrek by bedrog met vals reiseise vir ritte na Natal, Limpopo en Oos-Transvaal.  Die eise is ingedien tussen Maart 2014 en Maart 2015. Sewe van die agt…

ANC wedloop kry nuwe inskrywing

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, het ook nou ingeskryf vir die prestige wedloop van die jaar naamlik verkiesing van die ANC president. Mantashe het ‘n klomp kommuniste toegespreek…

Droogte in Noord-Kaap raak kommerwekkend

Die Noord-Kaap beleef een van sy droogste jare met plekke soos Calvinia wat tot dusver slegs 30ml reën gehad het teenoor die gemiddeld van 200ml.  Plekke soos Loeriesfontein, Calvinia, Middelpos,…

Wynbedryf beleef moeilike tye

Droogte, hoë temperature, wind, swartryp en ‘n afname in druiweprodusente het die plaaslike wynbedryf geknou. Voorspelling vir 2017 toon dat bykans 1,4 miljoen ton druiwe geoes gaan word wat bykans…

Verdoemende verslag teen Gautengse LUK vir Gesondheid

Na die dood van meer as 80 pasiënte weens hul verskuiwing vanuit Life Esidimeni na nie-staatsorganisasies is daar nou ‘n verdoemende verslag teen Qedani Mahlangu se optrede wat binnekort die…

Ondersoek gevra na Gupta en Eskom

Lynne Brown, die minister van Openbare Ondernemings, het in ‘n onderhoud gesê dat sy vertrou dat ANC-leier Jacob Zuma ‘n kommissie sal aanstel om die Guptas se betrokkenheid by Eskom…

Kapers in Oos Rand dalk vasgevat

Die polisie in die Springs omgewing het ‘n verdagte gearresteer nadat ‘n gekaapte voertuig in sy agterplaas gevind is.  Die man is ook ‘n eienaar van ‘n skrootwerf en nog…

Fietsryers beroof

Fietsryers in die Melville omgewing van Johannesburg is aangeraai om in groepe te ry na ‘n reeks fietsrowe (of is dit fietskapings?)  in die omgewing. In die meeste gevalle is…

Ouers sluit skool

  Die nuutste gier is om skole te sluit as paaie nie geteer word of as kinders nie geplaas word nie. Ouers in Port Elizabeth het onderneem dat die Alfonso…

Goodwill se “goodwill”

Dudu Myeni het as voorsitter van die Richardsbaai waterraad het na bewering miljoene rande vermors wat geoormerk was vir liefdadigheid. Daar is onder andere geld geskenk aan Goodwill Zwelithini se…

Die lelik van die media

Gedurende die afgelope maande moes lesers in Europa en die VSA hulle skok en ontsteltenis bekendmaak nadat die media weereens nie gehuiwer het om met bespiegelings, halwe waarhede en skinderstories…

Twee vroue, twee leiers

Die twee mees prominente leiers onder nasionalistiese partye in Europa, die naweek ’n lang gesprek gevoer met mekaar, met die oë gerig op die komende verkiesings in Frankryk en Duitsland….

Franse president mik na Europese Raad

Die Franse president, François Hollandè, het sy visier blykbaar gestel op die voorsitterskap van die Europese Raad wat verklaar waarom hy nie weer as kandidaat in die Franse presidentsverkiesing wil…

Dwelmbaron uitgelewer aan VSA

Die berugte dwelmbaas en dwelmbaron, Joaquin ‘El Chapo’ Guzman, is verlede Vrydag aan Amerika uitgelewer deur die Meksikaanse regering. Die berugte, en gevreesde dwelmbaas word uitgelewer aan Amerika te midde…

Winkelsentrum stort inmekaar

  ’n Hoë winkelsentrum in die sentrale sakesentrum van Teheran, hoofstad van Iran, het na ’n brand uitgebreek het in die boonste verdiepings, onverwags inmekaar gestort en minstens 20 brandweer…

Wit Huis kap VSA media

Die woordvoerder van die Amerikaanse Wit Huis in die regering van president Donald Trump, het die media in ’n verklaring geroskam oor hulle moedswilligheid in beriggewing oor die inhuldiging. Die…

Trump kry staande applous

Die spanning wat geheers het tussen die CIA hoofde en president Donald Trump, is verby nadat hy ’n besoek gebring het by die intelligensiediens se hoofkantoor. Met sy besoek wat…

Pres. Trump onderteken dekreet

President Donald Trump van Amerika het reeds enkele ure na sy inhuldiging, sy eerste belofte begin nakom met die ondertekening van ’n dekreet wat sal lei tot die afskaffing van…

President Trump stel VSA eerste

Met sy linkerhand op die Bybel uit sy kinderdae wat deur sy vrou, Melanie Trump vasgehou is, en sy regterhand skouerhoogte gelig, het Donald J. Trump die Eed afgelê as…

Wêreld Nuusflitse – 23 Januarie

Slowakye Die regering van Slowakye het ’n wet passeer wat dit in die toekoms onmoontlik sal maak om erkenning van enige aard te gee aan Islam as ’n geloofsgroep.  …

Ekonomiese aanduiders : 20 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.58 ( R13.58) Rand / euro  R14.45 ( R14.45) Rand / Britse pond R16.64 ( R16.64) Brent Ruolieprys per vat $54.37 ( $54.37) Goud per fyn-ons…

Oproep tot betrokkenheid vir volgende volksverkiesing

‘n Nuwe Volksraadsverkiesing word in die vooruitsig gestel, en vroegtydige beplanning is noodsaaklik. Dit blyk uit ‘n oproep wat die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK) gesirkuleer het om mense aan te moedig…

Rassisme krane weer oopgedraai

Die krane van beweerde rassisme word weer sterk oopgedraai teen verskeie instellings en persone, en in sommige gevalle is dit ongegrond en uit wraak weens bepaalde besluite. Swart kunstenaars maag…

Landboukollege kry sy man terug

Die welbekende spesialis veearts van die Grootfontein Landboukollege buite Middelburg in die Oos-Kaap, kan binnekort weer sy amp beklee na ’n skorsing van ses maande. Dr. Johan van Rooyen sal…

Inhoud van damme verbeter

Die inhoud van die opgaardamme in Transvaal het die afgelope week aansienlik verbeter na die goeie reën wat verlede naweek oor ’n wye gebied uitgesak het. Die Vaaldam se inhoud…

Polisiewaghond slaan toe op polisiekommissaris

  Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (OPOD) het ‘n lasbrief bekom van die Pretoriase Hooggeregshof om beslag te lê op R80 000 se elektroniese toerusting by die huis van die…

Onderwysers lol met leerders

  ‘n Ou probleem in skole het weer sy kop uitgesteek nadat ‘n foto die lig gesien het van ‘n onderwyser wat ‘n leerling soen. Die Gautengse LUK van onderwys,…

Ons “betaal” maar nie alles nie

Die Gautengse Gesondheidsdepartement het bewerings ontken dat hul in gebreke bly om verskaffers binne die vereiste 30 dae periode te betaal. In ‘n verklaring word gesê dat die departement al…

Studente sluit 15 kolleges

Protesterende studente het 15 van die 50 beroepskolleges vir verdere opleiding gesluit,  waaronder die Tshwane noord en suid kolleges. Ongekwalifiseerde dosente, tekort aan befondsing, laat betaling van reis- en verblyfgelde…

Mandela se onderhoudsaak uitgestel

Nelson Mandela se kleinseun Mbuso Mandela se saak van weiering om onderhoud te betaal en minagting van die hof  is tot Februarie uitgestel. Hy is ‘n week gelede gearresteer nadat…

Toe weergalm dit: Duitsland, Duitsland

By ’n saamtrek van die Alternatief vir Duitsland (AFD) het die verskyning van Björn Höcke op die verhoog, honderde ondersteuners spontaan begin met “Duitsland, Duitsland, Duitsland…” Die lang, skraal Björn…

Sjina vra vir kernwapenvrye wêreld

As eerste spreker tydens die opening van die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, het die Sjinese president, Xi Jinping, almal verras deur ’n beroep te doen op lande van die…

Samsung hoof nie gearresteer

Die Hoof van Samsung mag nie in hegtenis geneem word nie, was die hooggeregshof in Suid-Korea se bevinding nadat die polisie hom ondervra het oor die Samsung skandaal. Die hooggeregshof…

Trump vandag ingehuldig

Te midde van die verskillende punte wat vandag besoek word, soos die begraafplaas waar president Kennedy begrawe is, en talle ander terreine van historiese belang, sal daar na verwagting sowat…

Treinspoor van Sjina na Brittanje gereed

Die eerste treinvrag goedere vanaf Sjina na Londen het in die Britse stad aangekom na ’n tog van meer as 12 000 kilometer. Die roete, wat bekend staan as die…

Ekonomiese aanduiders : 19 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.58 ( R13.48) Rand / euro  R14.45 ( R14.41) Rand / Britse pond R16.64 ( R16.60) Brent Ruolieprys per vat $54.37 ( $55.67) Goud per fyn-ons…

ANC teiken boere, besighede vir eie skulde

Tydens die afgelope “spesiale raadsvergadering” in die Ventersdorp/Tlokwe 405 Stadsraad, het die ANC dit duidelik gemaak dat druk eerder op besighede en boere geplaas gaan word om op te dok…

Zim burgers se permitte verval

Meer as 200 000 Zimbabwiërs se werkspermitte verval in 2017 en die regering moet aandag skenk aan die saak, aldus Malusi Gigaba, minister van Binnelandse Sake. Baie van die persone…