ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: January 2017

Swart bemagtiging ‘n vorm van onteiening

SEB kan, soos dit tans toegepas word, maklik as ʼn vorm van onteiening gesien word omdat maatskappye komplekse, omslagtige en duur transaksies moet aangaan ten einde bemagtig te word. Dit…

Duiwevoeding en Energie

  Die hoeveelheid kos wat ‘n duif inneem word met ondervinding aangeleer, maar vir ‘n begin, ‘n duif vreet ongeveer 30 gram kos per dag. Wanneer daar kos oorbly, moet…

Trots Afrikaans

  By verre na is die meeste Afrikaners trots op hulle taal en gebruik hulle dit suiwer. Dit is hierdie mense wat waarlik op die voorgrond tree en respekteer word….

Strukture of mense – perspektief op oplossings

Ons het einde 2016 deeglike oorweging gegee aan leierskap. Ons het baie deeglik aandag geskenk aan die opvoeding van ons kinders, hetsy om hul man te kan staan teen die…

Die radikale aanslag van linkses

Dit is nie net ’n aanslag wat van korte duur sal wees teen president Donald Trump van Amerika nie, maar ’n verwoede aanval word beplan om te verseker dat nasionalisme…

VSA verminder steun aan VN

Kort na die inhuldiging van Nikkey Haley as nuwe ambassadeur in die Verenigde Nasies, het die Amerikaanse regering ’n dekreet onderteken wat die finansiële steun gaan verminder. Die Amerikaanse president,…

Trump keur dalk pyplyn goed

President Donald Trump van Amerika het blykbaar in beginsel goedkeuring gegee dat die omstrede oliepypleiding na Kanada gebou mag word. Die Keystone XL pypleiding wat Amerika en Kanada met mekaar…

Noord-Korea verloor beheer

Die kommunistiese regering onder leiding van die land se leier, Kim Jong-un., is besig om geheel en al beheer te verloor volgens ’n senior ambassadeur wat jare diens gedoen het…

Nederland stig aborsiefonds

‘n Nederlandse minister, Lilanne Ploumen, het  aanbeveel dat ’n aborsiefonds in die lewe geroep word om vroue by te staan wat ’n aborsie wil ondergaan in sogenaamde opkomende lande van…

Franse sosialiste moet kies

Frankryk se voormalige eerste minister het hom stewig geposisioneer as die Sosialiste se presidentskandidaat in die komende verkiesing, maar ’n voormalige minister van onderwys het kiesers in die TV debat…

Dankdag vir reën gevra

Die Calvinistiese Alliansie het ‘n beroep op kerke gedoen om ‘n dankdag vir reën uit te roep. In ‘n verklaring sê die alliansie ‘n mens mag vra maar moet nooit…

Stadsraad wou wederregtelik geld by omstrede VBS bank belê

Terwyl daar nog geen antwoorde van die Openbare Beskermer (OB) is op vrae van die VF Plus oor die VBS bank wat R7,8 miljoen aan pres. Jacob Zuma geleen het…

DA ook maar korrup?

Bewerings word gemaak dat twee senior raadslede van die DA in die Wes-Kaap betrokke was by korrupsie en bedrog.  Hulle is die hoofsweep in Kaapstad, Shaun August en die raadslid,…

Polisie grootkop in eie huis beroof

Genl.maj. Dawie Rabie, bevelvoerder van die Motherwell-polisiegebied naby Port Elizabeth, is in sy Somerstrand-huis aangeval en beroof. Vier skurke het een van die kamers se diefwering verwyder en sodoende toegang…

Distrikte moet self grondplafon vasstel

Die omstrede grondplafonne van die ANC-bewind het sodanig die wind van voor gekry, dat hulle skynbaar nou afsien van ‘n eenvormige grondplafon vir die hele land – iets wat van…

Boere moedeloos na brande

  Die brande wat in die Stilbaai-distrik gewoed en enorme skade aangerig het, het boere moedeloos en teen die grond. Talle van hulle sien eenvoudig nie meer kans om voort…

Wie glo Max du Preez?

Slegs ’n paar verloopte liberaliste sal hulle steur aan die vêrlinkse oud joernalis wat maar net nie daarin kon slaag om sy eie koerantjie staande te hou nie. Die rede…

Verkiesingsbeloftes word uitgevoer

President Donald Trump van Amerika laat blykbaar nie gras onder sy voete groei nie, en vaardig die een opdrag na die ander uit om te voldoen aan die beloftes wat…

Poolse regering kry museum se beheer

’n Hof in Pole het beveel dat die konserwatiewe regering van die “Wet en Geregtigheid Party” (PS) beheer mag oorneem van die Tweede Wêreldoorlog museum in Gdansk, wat glo die…

Merkel en Fillon hou samesprekings

’n Ontmoeting tussen Duitsland se Bondskanselier Angela Merkel en die Franse presidentskandidaat van die Republikeine, Francois Fillon word van groot belang beskou vanweë die moontlikheid dat beide as regeringshoof van…

Frankryk soek ’n president

Die Franse soek ’n nuwe president, en al die partye in Frankryk is slaggereed vir die eerste rondte in die presidentsverkiesing van April vanjaar. Met president Francois Hollandè se aankondiging…

Aanslag teen Trump verhoog

’n Groep Amerikaanse prokureurs het ’n klag geliasseer teen president Donald Trump vir die toelating van sy sakeonderneming om betalings te aanvaar van buitelandse regerings. Die prokureurs beweer dat President…

Wêreld Nuusflitse – 26 Januarie

VSA Die Suid-Afrikaans gebore ruimtetegnoloog, Elon Musk, het ’n supersoniese trein ontwerp wat glo deur ’n Amerikaanse maatskappy vervaardig gaan word indien die ontwerp goedgekeur word.   België Die Omega…

Ekonomiese aanduiders : 26 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.26 ( R13.38) Rand / euro  R14.26 ( R14.35) Rand / Britse pond R16.75 ( R16.71) Brent Ruolieprys per vat $55.54 ( $55.32) Goud per fyn-ons…

Op die volksakker – Die waarheid van swak swak onderwys-uitkomste

Net iemand wat self roem in ongeletterdheid, kan by die opening van ´n beraad oor onderwys in SA die uitspraak maak dat “baie vordering” gemaak word in basiese onderwys. Dit…

Afrikaanse? Bybel

Daar word algemeen aanvaar dat die doel van ‘n Bybelvertaling is om ‘n goed verstaanbare, bronteksgetroue Afrikaanse vertaling van die Bybel te skep, geskik vir persoonlike gebruik. In 1933 is…

Ekonomiese aanduiders : 25 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.38 ( R13.46) Rand / euro  R14.35 ( R14.47) Rand / Britse pond R16.71 ( R16.80) Brent Ruolieprys per vat $55.32 ( $55.50) Goud per fyn-ons…

Malema wil grond beset op Van Riebeeckdag

Grondeienaars is op hulle agtervoete en in talle landelike gebiede is plaaswagte besig om te herorganiseer om maksimum paraat te wees nadat die EFF se leier, Julius Malema, aangekondig het…

Waarskuwing aan motoriste

Motoriste wat die snelweë gebruik word gewaarsku teen misdadige elemente wat voertuie met klippe en bakstene bestook vanaf oorbrûe. Die N17 het reeds verlede week so ‘n voorval gehad waar…

ANC erken geheime verkiesingsplan

Die ANC het erken dat daar ‘n geheime verkiesingsplan was waarin gepoog was om opposisiepartye se veldtogte te “saboteer”. Dit het ingesluit ‘n sogenaamde onafhanklike nuusspan waarin meningvormers gebruik sou…

Motoriste dalk skotvry

Die hooggeregshof in Port Elizabeth is genader om alle boetes wat uitgereik is sedert Januarie 2015 ongeldig te verklaar. Volgens die regspan van Traffic Violation Specialists is die inhoud van…

Max du Preez waarsku kiesers

Die verlinkse joernalis, Max du Preez, het voornemende kiesers gewaarsku teen sogenaamde populistiese politiek. Wilde beloftes, ras en etniese mobilisasie asook bekrompe nasionalisme is volgens du Preez die nuutste in…

Dhlamini-Zuma terug na SA

Na vyf jaar as voorsitter van die Afrika Unie keer Nkosazana Dlamini Zuma terug na Suid Afrika en word haar terugkeer gesien as ‘n bedekte seën vir die Afrika Unie….

Parlement moet stem oor Brexit

De Britse regering van premier Theresa May het die hofsaak wat handel oor hoe die regering moet handel oor die uitslag van die referendum, in die Britse Hooggeregshof verloor. Die…

Europese Nasionaliste hou beraad

Die Rhein-Mosel-Halle, was ’n miernes van bedrywighede toe nasionalistiese leiers uit talle Europese lande bymekaar gekom het om te besin oor die toekoms van Europa op politieke gebied. Verteenwoordigers en…

Premier May besoek pres. Trump

Die Britse eerste minister, Theresa May, sal die eerste regeringshoof in die wêreld wees wat ’n amptelike besoek bring aan die nuutverkose president van Amerika. Die besoek van premier May…

Franse sosialiste verras met kandidaat

In die eerste rondte verkiesing van die Sosialiste Party in Frankryk, is Benoît Hamon aangewys as die wenner kandidaat, met die oudminister Valls in die tweede plek. Aanvanklik is geoordeel…

Amerika wil VN verlaat

Die Republikeine in die Amerikaanse Huis van Afgevaardigdes het ’n wetsvoorstel ingedien om, indien dit goedgekeur word, moet toesien dat die Verenigde State van Amerika uit die Verenigde Nasies padgee….

VSA sal Navo steeds ondersteun

Die nuwe minister van verdediging in Amerika, James Mattis, het Dinsdag in ’n telefoongesprek met Navo se sekretaris-generaal gesê Amerika staan vas by Navo as vennoot. Die Pentagon woordvoerder, Jeff…

Iere wil Brexit stop

Die Verenigde Koninkryk se referendum om uit te tree uit die Europese Unie (Brexit) het nie inslag gevind in die Noord-Ierse regering nie, en wil nou poog om uittrede te…

Nuwe CIA-hoof ingehuldig

Kort nadat die Amerikaanse Senaat die afgelope Maandag die benoeming van Mike Pompeo goedgekeur het as die nuwe hoof van die CIA, het hy die Eed afgelê in die teenwoordigheid…

Ekonomiese aanduiders : 24 Januarie 2017 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.46 ( R13.49) Rand / euro  R14.47 ( R14.49) Rand / Britse pond R16.80 ( R16.72) Brent Ruolieprys per vat $55.50 ( $55.42) Goud per fyn-ons…

Oproep om Majubafees by te woon

Die jaarlikse herdenking van die Slag van Majuba is weer voor die deur, en vanjaar se organiseerders van die fees nooi alle volksgenote uit om die geleentheid vanaf 24 tot…

Oom Paul bly op “nuwe” Kerkplein

Groot veranderinge word vir Kerkplein in Pretoria beplan, en werksaamhede begin reeds binnekort en sal voortduur tot ongeveer Oktober vanjaar. Van die veranderinge wat beplan word is die aanplant van…

Nuwe SAUK-raad gesoek

Van vandag af word daar gesoek na ‘n nuwe raad vir die SAUK nadat die vorige raad in wese gedros het nadat hulle wanbestuur geleidelik ontvou het. Politieke partye dring…

Gaan DA die EFF steun?

Daar word met belangstelling uitgesien na die reaksie van die DA nadat die EFF-leier die DA se steun gevra het sodat die EFF die beheer kan oorneem oor die Metsimaholo…

Veediefstal word nasionale krisis

Boere sit met die hande in die hare as gevolg van die geweldige toename in veediefstal. Die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum sê dit neem nou rampspoedige afmetings aan. Die spesiale veediefstaleenheid van…

Gaan Eskom bankrot munisipaliteite oorneem?

Daar is sterk sprake dat Eskom gaan poog om munisipale kragmeting en invordering van tariewe oor te neem by munisipaliteite wat agterstallig is met hul betalings aan Eskom. Dit sal…

Swaar tye wag vir verbruiker

Die nuwe jaar hou niks goed in vir die verbruiker nie.  Die verwagte inflasie koers van 6% is nie haalbaar nie en ekonome voorspel eerder ‘n inflasie syfer van selfs…

Gambiese president steel miljoene

Die armoedige klein staat in Wes-Afrika se uitgaande president, Yahya Jammeh, het wel aanvaar dat hy verloor het in die algemene verkiesing, maar het die armoedige land nog besteel van…

rolex replicas for sale