Vragmotorbestuurder beboet

boete‘n Vragmotorbestuurder van Ficksburg het ‘n verkeersboete van R600 ontvang van ‘n provinsiale verkeersbeampte.

Dit klink normaal maar die rede wat aangegee was vir die boete is dat die bestuurder  “‘n voertuig bestuur het sonder ‘n brandstof tenk”.

Dit is nie ‘n 1 April grap nie.  Die eienaar van die voertuig het die bestuurder aanbeveel om die boete te ignoreer.