Renosterstroping neem toe.

renosterstroperyRenosterstroping het drasties toegeneem in Natal sedert 2013.

Statistiek toon die volgende toename: in 2013 is 85 renosters gedood, in 2104 ‘n styging na 99 en ‘n afname in 2015  tot 97,  maar in 2016 is reeds 159 renosters gedood.

Daar is 129 arrestasies gemaak in 2016 maar daar is nie statistiek hoeveel skuldigbevindings daar was nie.

Dit stem tot kommer maar in ‘n land met 50 moorde per dag is die groot kommer dat menselewens minder werd word as die van ‘n dier.