ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: December 2016

Italiaanse regering red oudste bank

Die Italiaanse regering het ’n noodroep goedgekeur om die oudste bank ter wêreld, die Monte dei Paschi di Siena te red van ondergang. Die Italiaanse eerste minister, Paolo Gentiloni, het…

Deutsche Bank bereik skikking in VSA

Deutsche Bank het uiteindelik ’n krisis afgeweer en ’n ooreenkoms bereik met die Amerikaanse regering rakende ’n finansiële misverstand van vroeër. Die Duitse bankiers sal $3,1 miljard aan boete plus…

Oorlogbom ontwrig Duitse stad

Meer as 54 000 inwoners van die Duitse stad Augsburg moes Kersdag elders deurbring nadat ’n Brits vervaardigde bom uit die Tweede Wêreldoorlog gevind is en onskadelik gestel moes word….

Russiese militêre vliegtuig stort neer

’n Russiese militêre vliegtuig met 92 mense aan boord het neergestort vlak nadat dit opgestyg het, wat al die passasiers se dood veroorsaak het. Aan boord van die vliegtuig was…

Wêreld Nuusflitse – 27 Desember

Italie Die terroris en Berlynse moordenaar, Anis Amri, ’n boorling van Tunisië, wat die dood van 12 burgerlikes en 50 beseer het toe hy met ’n gekaapte vragmotor tussen die…

Gemeenskap help plaasaanvalslagoffers

In die gees van Kersfees het mense hulle harte en beursies wyd oopgemaak om plaasaanvalslagoffers te help. Tydens ‘n plaasaanval naby Leeudoringstad op die plaas Rietkuil van mnr. Thys Grobler,…

Banke beboet

Twee banke is in Suid-Afrika beboet vir hulle swak maatreëls teen geldwassery en terrorisme. Die S.A. Reserwebank het boetes van R10-miljoen en R2,8-miljoen opgelê op Barclays se Afrika handelstak en…

Ekonomiese aanduiders : 23 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.04 ( R13.99) Rand / euro  R14.67 ( R14.59) Rand / Britse pond R17.21 ( R17.24) Brent Ruolieprys per vat $54.83 ( $54.40) Goud per fyn-ons…

Ekonomiese aanduiders : 23 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.04 ( R13.99) Rand / euro  R14.67 ( R14.59) Rand / Britse pond R17.21 ( R17.24) Brent Ruolieprys per vat $54.83 ( $54.40) Goud per fyn-ons…

Kaap na Rio begin Maandag

Alhoewel die amptelike Kaap na Rio-seiljagvaart op 1 Januarie afskop, begin dit eintlik reeds op 26 Desember. Maandag sal die stadiger bote vertrek en die vinniger seiljagte sal op Nuwejaarsdag…

Nog ‘n hoë geskors

Die  direkteur-generaal van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Mdu Shabane is deur sy minister, Gugile Nkwinti, geskors. Skynbaar hou sy skorsing nie verband met enige finansiële onreëlmatigheid nie, maar met, soos…

Suid Afrika is deel van Afrika

n ‘n insiggewende artikel word aangetoon dat Suid Afrika net nog ‘n Afrika staat is en nie die droom van ‘n reënboogland van melk en heuning nie. Vir  Suid Afrikaners…

Senior verkeerslui vas oor omkopery

Drie senior superintendente van die Oos-Kaap is vasgetrek deur die Valke en word aangekla dat hul omkoopgeld geneem en geëis het van motoriste op die R 72 tussen Port Alfred…

Brahmaan behaal rekordprys

‘n Rekordprys van R800 000 is betaal vir ’n Brahmaanbul wat deur Llewellyn  Labuschagne verkoop is tydens Labuschagne se jaarlikse produksieveiling. Die spogdier is aangekoop deur mnr. Paul Duarte van…

Zille die “hoof-rassis”

Ten spyte van soentjies, drukkies en toi-toi danse saam met haar aanhangers, het voormalige DA-leier, Helen Zille, nou ook die slagoffer geword van die tendens dat blankes nie meer dinge…

Aktivis sit Kersfees in die tronk

Die Natalse Hooggeregshof, by monde van regter Chili, het ‘n vroeëre bevel van ‘n landdros bevestig dat geen borgtog aan Bonginkosi Khanyile toegestaan mag word nie. Dit beteken dat die…

Suid Afrika het magsbehepte president

“Ek het niks verkeerd gedoen nie”.  “Ek skuld niemand ‘n verduideliking nie”.  “Ek sal nooit self bedank nie”. Sedert die Konstitusionele Hof bevind het dat ANC staatshoof Jacob Zuma nie…

Sonkrag goedkoopste energiebron

In ’n wetenskaplike navorsingsprojek is gevind dat sonkrag die goedkoopste metode van elektrisiteit opwekking is en het selfs ’n geringe voorsprong op windkrag. Met die toename in aanvraag na sonenergie…

Vlaams Belang sien mooi toekoms

In ’n tyd van terugkyk oor die afgelope jaar, dan toon daar ondanks vele struikelblokke binne die party, ’n mooi en belowende toekoms. Dit was die openingsrede van die voorsitter…

Trump die rede waarom banke floreer

Die finansiële sektor het aan die begin van 2016 nog gesukkel om uit die strompelende ekonomie te kom, maar sedert die amptelike aankondiging dat Donald Trump die verkiesing gewen het…

Deurbraak met behandeling van prostaatkanker

’n Medisinale middel wat met laser lig geaktiveer is het die vroeë kanker vernietig en geen newe effekte is ondervind nie, terwyl geen operasie nodig was nie. Die bevinding is…

Skotte maak reg om EU lid te bly

Die regering van Skotland is besig om planne te beraam vir voortgesette lidmaatskap van die Europese Unie wanneer die Verenigde Koninkryk uittree uit die liggaam. Die planne wat beraam word,…

Wêreld Nuusflitse – 23 Desember

Tegnologie Die Nokia selfoonmaatskappy het die hof genader en ’n saak oopgemaak teen die rekenaar reus Apple, wat na bewering hul patentreg op sekere produkte geskend het.   Sjina Voëlgriep…

Alles gaan oor ras

As die ANC staatshoof Jacob Zuma nou een ding reggekry het, is om seker te maak dat rassisme in die land sal bly, en dat die haat en jaloesie teenoor…

Tragiese perspektief van Jopie Fourie se lewe en dood

Op 20 Desember was dit 102 jaar sedert die kwasi-juridiese moord op kommandant Jopie Fourie. Self al sou mens die Botha-Smuts regering se bewerings op sigwaarde aanvaar, was die oorhaastige…

Ekonomiese aanduiders : 22 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.99 ( R13.97) Rand / euro  R14.59 ( R14.53) Rand / Britse pond R17.24 ( R17.24) Brent Ruolieprys per vat $54.40 ( $55.52) Goud per fyn-ons…

Zuma wys anti-blanke kleure

Die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, het sy anti-blanke sentiment baie duidelik getoon by die ANC Jeugliga se konferensie in Durban. Zuma het daar gesê dat hy nie vrywillig sal bedank nie…

Plaasaanvalle verminder nie

Verskeie plaasaanvalle is die afgelope dae gerapporteer. By McKay Estates naby Vereeniging is John en Lynne Swanepoel in die vroeë oggendure aangeval en erg aangerand. Daar was nog twee ander…

Johannesburg se stadsraad fouteer

Die stadsraad van Johannesburg is deur ‘n hofbevel verplig om veiligheidshekke weer terug te plaas nadat daar by Hurlingham Manor Noord van die hekke verwyder is sonder die nodige wetlike…

Kaapse inkoopsentrums beroof

Twee winkelsentrums in die Kaap was die prooi van gewapende rowers. Die een voorval was by die N1 City sentrum waar sekuriteitswagte by ‘n OTM oorval is,  en die ander…

Grys goedere in Johannesburg

Die Valke het in ‘n gesamentlike operasie met die SAP, Departement van Binnelandse sake, doeanebeamptes en die SAID beslag gelê op meer as R60 miljoen se vervalste goedere in Johannesburg…

Vragmotorbestuurder beboet

‘n Vragmotorbestuurder van Ficksburg het ‘n verkeersboete van R600 ontvang van ‘n provinsiale verkeersbeampte. Dit klink normaal maar die rede wat aangegee was vir die boete is dat die bestuurder …

Teringkliniek “siek”

Die bestuur van die Limpopo teringkliniek is bykans so siek soos hul pasiënte, reken  gesondheidsminister Aaron Motsoaledi. Die eenheid word klaarblyklik vanaf Warmbad hospitaal bestuur aangesien die bestuur nie by…

Europa se terroriste

Terwyl die wêreldleiers hulle meegevoel betuig met die jongste terroriste aanval wat 12 mense se lewens geëis en 48 ernstig beseer het, is daar ook diegene wat die Duitse kanselier…

Wye kritiek teen Merkel

Benewens die kritiek wat kanselier Angela Merkel moet verduur van binne haar eie party oor haar immigrante beleid, kry sy ook al meer kritiek uit talle oorde. Die kritiek en…

VSA polisie kos stad miljoene

Die stad New Orleans het nie net verskonings aangebied nie, maar ook geld beskikbaar gestel vir eisers weens die onaanvaarbare gedrag en optrede van polisiebeamptes tydens die orkaan Karina se…

IS betrokke by Berlyn slagting

Terreurgroep Islamitiese Staat (IS) het verantwoordelikheid aanvaar vir die bloedige slagting in Berlyn waartydens 12 mense gedood en 48 gewond of beseer is. Die vragmotorbestuurder wat verantwoordelik is vir die…

Vuurwerk ontploffing dood talle

Minstens 30 mense is gedood in ontploffings van vuurwerke by die mees bekende vuurwerk mark in Mexiko stad. ’n Massa rook het die lug ingetrek wat gevolg het kort nadat…

Volkswagen bereik ooreenkoms met VSA

Volkswagen het ’n nuwe skikking bereik met die Amerikaners oor die sogenaamde “dieselskandaal” waarby die vervaardiger betrokke was. Die Duitse vervaardiger sal ingevolge die nuwe skikking ’n dieselvoertuig eienaar se…

VSA vlug uit Sirië

Die Verenigde State het sy militêre operasies in Sirië gestaak en onttrek uit die land nadat hulle die onderspit gedelf het teen die Russe. Die VSA weermag het vir meer…

Op die volksakker – Terugblik op 2016 verduister die land se toekoms

2016 het stormagtig begin met wraaksugtige aanvalle op twee blankes se gewaande “rassistiese” uitsprake. Wedywering tussen lede van die publiek en politici om Penny Sparrow en Chris Hart te veroordeel,…

Ekonomiese aanduiders : 21 Desember 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.97 ( R14.15) Rand / euro  R14.53 ( R14.68) Rand / Britse pond R17.24 ( R17.45) Brent Ruolieprys per vat $55.52 ( $55.19) Goud per fyn-ons…

Talle tronk toe vir dronkbestuur

Dit wil voorkom of veral die voormalige PWV-gebied se mense hulle feestyd deeglik geniet. Volgens die verkeersowerhede is in die Gauteng-gebied sover reeds 1 639 motoriste vasgetrek vir bestuur onder die…

Onderwys die sleutel

Volgens Afrika Unie se voorsitter, Nkosazana Dlamini-Zuma, is onderwys die sleutel om ‘n “vaardigheidsrevolusie” in Afrika te weeg te bring.  Volgens haar  is Afrika ryk maar Afrikane is arm, die…

ANC leierskap word warm

Dit blyk dat Cyril Ramaphosa en Nkosazana Dlamini-Zuma die twee kandidate gaan wees wat tydens die ANC se 54ste nasionale verkiesingskonferensie in 2017 mekaar die stryd gaan aansê om die…

Hittegolf vir Transvaal, Noord-Kaap en Vrystaat

Die drie sentrale provinsies kan hul gereed maak vir hoë temperature wat tot Donderdag kan duur. Noord-Kaap kan tot 40 grade verwag terwyl 36 grade voorspel word vir Transvaal en…

Kongolese vaar Pretoria strate in

Polisie moes, soos in Kaapstad, bontstaan om betogende Kongolese burgers onder beheer te hou tydens ‘n protesoptog in Pretoria. Rubberkoeëls is gebruik en arrestasies is gemaak by die Kongolese ambassade….

Korrupte verkeerspolisie vererger slagting op paaie

Volgens berigte is verkeersbeamptes ‘n groot bron van kommer vir die owerheid, aangesien bedrog en omkopery hoogty vier onder die personeel. Die publiek bied beamptes geld aan om boetes vry…

Hlaudi swyg oor nuwe bewerings

Die geskorste SAUK  hoof, Hlaudi Motsoeneng, swyg soos die graf oor nuwe bewerings van bedrog. Dit volg na die kansellasie van ‘n tender om ‘n ateljee oor te doen en…

Sakeman dagvaar polisie minister en openbare vervolger

Die Johannesburgse sakeman, Hugh Glenister, het ‘n hofaansoek gebring waarin hy poog om die Nathi Nhleko en die direkteur van openbare vervolging te verplig om agt polisiebeamptes te vervolg wat…

rolex replicas for sale