Kaapstad Metropolisie kla

kaapstad-metropolisieDie Kaapstadse Metropolisie is ongelukkig oor hul werksomstandighede.

Hulle beweer hulle gesondheid en veiligheid word geaffekteer, en indien die raad nie aandag aan hul klagtes gee nie dreig, hul met optrede.

Hul voel die diens is onderbeman en toerusting is nie voldoende nie.  Lang werksure en ‘n tekort aan patrollie voertuie is van die belangrikste klagtes.

‘n Nuwe unie is gestig en 190 lede van die unie (Demawusa) dreig met stappe.  Metropolisie mag nie staak nie en sou dit gebeur kan hulle soos in 2008 se staking afgedank word.