Banke beboet

sarb-3Twee banke is in Suid-Afrika beboet vir hulle swak maatreëls teen geldwassery en terrorisme.

Die S.A. Reserwebank het boetes van R10-miljoen en R2,8-miljoen opgelê op Barclays se Afrika handelstak en op France Societe se plaaslike tak. Die banke is nie skuldig bevind nie.