ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: November 2016

VF+ het nuwe leier

Dr. Pieter Groenewald is aangewys as VF+ se nuwe leier. Hy volg dr. Pieter Mulder op wat na 15 jaar as leier uitgetree het. Adv. Anton Alberts volg dr. Groenewald…

Zuma se tweede vrou steeds beskuldig van sy vergiftiging

Die NVG het weer eens bevestig dat Zuma se tweede vrou, Nomumelelo Ntuli-Zuma steeds as ‘n verdagte beskou word in ‘n poging om die ANC- staatshoof, Jacob Zuma, te vergiftig….

Staat Sekuriteit Minister verbind met renoster stroping

David Mahlobo word in ‘n dokumentêre video van Al Jazeera  verbind met ‘n Sjinese renoster handelaar. ‘n Masseursalon eienaar, Guan Jiang Guang, onthul in die video die beweerde verhouding met…

Wes-Transvaal premier blaas R10 miljoen

Die Noordwes se premier, Supra Mahumapelo, word beskuldig dat hy R10 miljoen vermors het op ‘n jeug ondernemerskapsprogram vir 39 jong mense. Dit het oor ‘n periode van ses maande…

SAL loodse geblameer vir lugdiens se skuld

Die veel besproke Zuma beskermling, Dudu Myeni van SAL, het in ‘n skrywe aan die parlement die finansiële gemors van haar departement toegeskryf aan die voordele wat loodse ontvang vir…

Molefe bedank van Evkom raad

Brian Molefe het bedank as hoofuitvoerende beampte van Evkom. Dit volg na die onthullings van sy betrokkenheid by die Gupta broers in die Openbare Beskermer se verslag. Molefe en Ajay…

Ontploffing ruk VSA militêre basis

’n Vernietigende ontploffing het die Bagram Lugmagbasis in die Panwan provinsie van Afghanistan geruk wat as militêre basis van Amerika gebruik word. Die militêre woordvoerder van die Amerikaanse weermag in…

Duitse spioene kry eie satelliet

Die regering van Duitsland het goedgekeur dat die land se intelligensiediens eersdaags hulle eie spioenasie satelliet in gebruik sal neem. Tot nog toe moes die Duitse intelligensie diens gebruik maak…

Gaan President Trump saamwerk?

Die bevelvoerder van Navo se magte in Afghanistan, die Amerikaanse Generaal John Nicholson het gesê hy gaan volgende jaar 12 000 soldate benodig om die VSA se missie ten uitvoer…

Taliban loods aanval op konsulaat

Die aanslag van Taliban terroriste op die Duitse konsulaat-generaal in Noord-Afghanistan het die lewens van minstens vier mense geëis en sowat 120 mense ernstig beseer. Die aanval wat in die…

Irakse soldate val Mosoel binne

Met die stryd om die Irakse stad Mosoel te herower, het die land se regeringsmagte die oostelike gebied van die stad begin binnedring. Vrees is uitgespreek deur die Verenigde Nasies…

Oorhandiging van Wit Huis begin

Barack Obama het glo meer as ’n uur lange gesprek gevoer met die nuutverkose president van Amerika, Donald Trump. Obama het vroeër gepleit dat die oordrag van gesag so glad…

Trump ’n tweede Reagan?

Die uiters suksesvolle Amerikaanse president, Ronald Reagan, het kort na sy verkiesing as die VSA se president, die ystervrou van Brittanje, eerste minister Margaret Thatcher gekontak en gesê hy hoop…

Wilders: Maak Nederland weer groot

Die leier van die Nederlandse Vryheids Party (PVV), Geert Wilders, het die uitslag van die Amerikaanse verkiesing, en die referendum uitslag ten gunste van Brittanje se uittrede uit die Europese…

Poetin kritiseer Europese immigrasie

President Vladimir Poetin het nie gehuiwer om Europa se beleid oor immigrasie te kritiseer nie en het gesê hy luister nie na sogenaamde Wes-Europese deskundiges op die gebied nie. Tydens…

Wedvlugduif-beplanning

Oor die korter afstande kan ‘n duif elke week aan ‘n wedvlug deelneem, maar wanneer die wedvlugte langer en moeiliker word, langer as 500 km of 6 ure se vlug,…

Ballet is Eurosentries en koloniaal

Na ‘n vennootskap van 82 jaar is Kaapstad se Stedelike Ballet uit die Universiteit van Kaapstad se perseel geskop omdat ballet “Eurosentries en koloniaal” is. Lede van die maatskappy moes…

Nuusflitse 11 November

Hoof van SA Weerdiens “afgedank” Die hoof van die SA Weerdiens, dr. Linda Makuleni, se kontrak is voortydig beëindig. Dit volg nadat die Openbare Beskermer die Weerdiens ‘n tweede keer…

Ekonomiese data : 11 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.03 ( R13.46 ) Rand / euro  R15.31 ( R14.71 ) Rand / Britse pond R17.61 ( R16.66 ) Brent Ruolieprys per vat $45.74 ( $46.31…

Droogte verdien prioriteit bo hoër onderwys

Dit is onaanvaarbaar is dat hoër onderwys as prioriteit bo die droogte-krisis gestel word. Dit was die standpunt van mnr. Wouter Wessels, LPW van VF+, tydens die Vrystaatse Wetgewer se…

ANC pos Marius Fransman

Die ANC se Wes-Kaapse leier, MariusFransman, se loopbaan in die ANC het uiteindelik tot ‘n einde gekom nadat die Wes-Kaapse tak hom finaal die deur gewys het. Hy word vervang…

Weerburo waarsku teen nog vloede

Johannesburg en veral die Oos-Rand het erge wolkbreuke beleef wat tot ongelukke en oorstromings gelei het. Johannesburg se internasionale lughawe het lugverkeer na Lanseria herlei as gevolg van oorstroomde aanloopbane….

ANC klou aan Zuma

ANC-staatshoof Jacob Zuma het die mosie van wantroue in die parlement lag-lag oorleef. Na ‘n warm debat van bykans twee uur het  Zuma die stemming met 214 teen 126 stemme…

UP tref besondere eksamenreëlings

Die Universiteit van Pretoria het weens die huidige kampusonrus, ‘n aantal buitengewone maatreëls ingestel vir die November 2016-eksamenperiode. Slegs studente wat geskeduleer is om eksamen gedurende ʼn spesifieke sessie te…

Trump se eerste taak: Nuwe Kabinetslede

Die nuutverkose president van Amerika, Donald J. Trump, sal op 20 Januarie as die land se 45ste Eerste Burger sy amptelike pligte opneem. Om daarby uit te kom, het die…

Die verloorders wil nou saamwerk

Dit is nie net Bernie Sanders, die selfverklaarde sosialis, wat hom bereid verklaar het om met die nuwe president van Amerika, Donald Trump, saam te werk nie. Dit is ook…

Paul Ryan behou sy amp

Paul Ryan, leier van die Republikeine in die Amerikaanse Huis van Afgevaardigdes sal in sy amp as voorsitter voortgaan nadat President Donald Trump die leisels oorgeneem het. Vroeër, tydens die…

Talle burgerlikes dood in lugaanvalle

Minstens 64 burgerlikes is gedood deur die internasionale koalisiemagte onder leiding van die Verenigde State van Amerika wat glo 24 lugaanvalle uitgevoer het in die Irakse stad Mosoel. Talle mense,…

Sjinees die nuwe hoof van Interpol

Die wêreldwye polisie organisasie, Interpol, het pas die eerste Sjinese veiligheidsbeampte aangewys as die nuwe president van dié organisasie. Die aankondiging het skokgolwe deur die wêreld gestuur aangesien Sjina se…

Nog ontdekkings oor Alzheimer

Wetenskaplikes het nog ’n ontdekking gemaak van die gevreesde Alzheimer, wat klaarblyklik die werk om teenmiddels en korrekte behandeling mag verbeter. Onder leiding van professor Patrik Verstreken is nuwe perspektiewe…

Wêreld Nuusflitse – 11 November

VSA Honderde anti-Trump kiesers, met plakkate wat sê hy is nie hulle president nie, betoog in verskeie groot Amerikaanse stede, en die linkse media propageer hoe baie mense nou wil…

Kan Malema koopbewyse vir grond wys?

“Wit mense kan traktate toon as bewys dat hulle grond regmatig bekom het. Kan Malema koopbewyse toon om sy aanspraak op eienaarskap te regverdig?” Dis die vraag van mnr. Werner…

Onderwysdepartement betaal afgestorwenes

Die Natalse Departement van Onderwys betaal reeds maande lank salarisse aan werknemers wat afgesterf het. Die nuutste bedrog het na vore gekom tydens ‘n ondersoek na die departement se haglike…

Verskansingstrategie vir boere in onseker tye

TLU SA, Old Mutual en Agri All Africa ooreengekom om gesamentlike inligtingsessies aan te bied sodat kommersiële boere die geleentheid kan kry om met kundiges opsies te bepreek en sodoende…

Ekonomiese data : 10 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.46 ( R13.67 ) Rand / euro  R14.71 ( R15.37 ) Rand / Britse pond R16.66 ( R17.07 ) Brent Ruolieprys per vat $46.31 ( $44.83…

Wolkbreuk rig erge skade aan

Verlede seisoen droogte. Hierdie seisoen minstens twee mense dood en miljoene rande se skade as gevolg van oorstromings. Dit is die wispelturige klimaat wat Suid-Afrika tans beleef. Johannesburg en dele…

Nuusflitse 10 November

“Tswane” metro polisie”  kry trapfietse Verhoogde polisiering word verwag in Pretoria nadat daar aangekondig is dat ‘n trapfiets-eenheid ingestel gaan word om patrollering te doen. Waar en hoe die fietse…

Trump se oorwinning versterk die regse klimaat

Die verkiesing van Donald Trump as die nuwe en 45ste president van die VSA is ‘n verlenging van die regse politieke skuif wat reeds in Europa aan die orde van…

Trump, hou by jou beloftes!

Amerika het gekies. Donald Trump sal, as niks onvoorsiens gebeur nie, die 45ste president van die Verenigde State van Amerika word. Sy oorwinning oor die “gunsteling”, Hillary Clinton, was een…

Banke voorsien leningsprobleme

Die graderings agentskap Moody’s voorsien dat die vier groot banke in SA probleme gaan kry rondom lenings en die delging daarvan.  Die stadige ekonomiese groei wat blykbaar slegs 0,5% gaan…

Mbeki daag privaatsektor

Thabo Mbeki het die sakesektor uitgedaag om meer te doen vir Suid-Afrika. In ‘n toespraak tydens die toekenning van die top 100 maatskappye, het Mbeki gevra dat geld mense nie…

Dwelmmisbruik kos land miljoene

Statistieke wat bekend gemaak is toon dat Suid Afrika jaarliks miljoene rand verloor weens die misbruik van dwelms. ‘n Bedrag van bykans R136 miljoen word genoem, en dit behels die…

Brand kortwiek hulp aan volksgenote

Volkshulp 2000 se kantoor en winkel in Warmbad is verwoes in ‘n brand. Die bestuurder van Volkshulp 2000 se tak in Warmbad, mnr. Johan Zietsman, sê alhoewel hy vermoedens het…

Transnet pensioenarisse raak ongeduldig, VF+!

Ons pensioenarisse wag nou al 10 jaar dat die Transnet hofsaak afgehandel moet word. Daar is nog net ongeveer 60 000 lewende pensioenarisse oor van die aanvanklike 70 000.  Die saak…

Le Pen waarsku Frankryk

Advokaat Marine Le Pen, die leier van die regse Front Nasionaal in Frankryk, het die oorwinning van Donald Trump as nuwe president van Amerika verwelkom. In haar rede het sy…

Duitse AFD stel presidentskandidaat

Die medeleier van die regse Alternatief vir Duitsland (AFD), Jörg Meuthen, het die weg gebaan vir dr. Frauke Petry om haarself as kandidaat vir die Laer Huis beskikbaar te stel….

Wêreld Nuusflitse – 10 November

Italië Asof die reeks aardbewings nie genoeg is nie, het die hoofstad Rome deurgeloop onder ’n hewige tornado wat groot skade aan infrastruktuur veroorsaak het.   VSA Die linkse media…

Polisie ondersoek Samsung hoofkantoor

Polisie in Suid-Korea het ’n inval gedoen in die Samsung Electronics hoofkantoor nadat dit geblyk het dat die maatskappy in Seoel daarvan verdink word dat hy finansiële steun gegee het…

Russe gaan nog lugaanvalle uitvoer

Rusland het bekend gemaak dat sy lugmag binnekort weer met lugaanvalle in Sirië sal begin teen die Islamitiese Staat (IS) en die Siriese rebelle wat poog om die verkose regering…

Trump finaal die wenner

Nadat die etel: 47% vir Clinton en 48% vir Trump Minnesota: 91% stemme getel: 47% vir Clinton en 45% vir Trump Arisona: 82% stemme getel: 45% vir Clinton en 50%…

rolex replicas for sale