ANC Jeugliga lede glo nie in die wet van Transvaal nie

skotse-drankTwee lede van die ANC Jeugliga het rustig R83 000 uitgegee op ‘n partytjie waar die seekos en duur Skotse drankies gevloei het, waarna  hulle doodluiters die pad gevat het sonder om te betaal.

Die restaurant het beide die ANC en die Jeugliga in die verband genader, maar die het hul skouers opgetrek en hulleself gedistansieer van die saak.

Die polisie is nou genader in ‘n poging om die geld (sonder fooitjies) te verhaal.