Afrikanerkultuur se einde

Volgens die liberale Kaapse professor, Hermanhermann-giliomeen Giliomee, sien hy nie dat die Afrikaner se kultuur en selfs die Afrikaner as volk op die langtermyn gaan oorleef nie.

‘n Londense joernalis, Kasja Norman, het in haar nuutste boek Bridge over Blood River  aangetoon dat die Afrikaner as volk se kans op oorlewing skraal is.

Giliomee glo dat die verdwyning van Afrikaans op universiteite die doodsklok lui vir die Afrikaner, sy taal en sy kultuur.

Volgens Norman is Orania dalk ‘n voorbeeld van hoe die Afrikaner weer sy waardigheid en selfs sy oorlewing kan bewerkstellig.

Fot: Prof. Hermann Giliomee