Daily Archives: November 29, 2016

Brug – Boere

Die laaste van die prentkaarte, die boer (jack in Engels), het ook ‘n geskiedkundige agtergrond. Die boer van skoppens verteenwoordig Hogier, die seun van Geoffrey, koning van Denemarke. Sy seun…

Volkstigtingsgebed

Hoe dieper op die geskiedenis ingegaan word, hoe meer begrip kry ons van ons voorouers se optredes en van buitelanders se belangstelling in ons eerlikheid en vasberadenheid. Jan van Riebeeck…

Op die volksakker – Leierskap en deursettingsvermoe

Fidel Castro is die afgelope naweek oorlede op ouderdom van 90 jaar. In lig van ons ervarings in Angola en die bande tussen Kuba en die ANC, is dit maklik…

Ware Vriend

Vertrou geen metgesel nie, maak op geen vriend staat nie … die man se vyande is sy huisgenote! Maar ek sal uitsien na die HERE, ek wil wag op die…

Zuma oorleef voorlopig

Jacob Zuma bly president.  Na ‘n driedag lange beraad van die uitvoerende komitee van die ANC, is besluit dat Zuma nie gevra sal word om te bedank nie. Politieke waarnemers…

Afrikanerkultuur se einde

Volgens die liberale Kaapse professor, Hermann Giliomee, sien hy nie dat die Afrikaner se kultuur en selfs die Afrikaner as volk op die langtermyn gaan oorleef nie. ‘n Londense joernalis,…

ANC Jeugliga lede glo nie in die wet van Transvaal nie

Twee lede van die ANC Jeugliga het rustig R83 000 uitgegee op ‘n partytjie waar die seekos en duur Skotse drankies gevloei het, waarna  hulle doodluiters die pad gevat het…

DA Raadslid in die sop oor bakkiesblad opmerking

‘n Kaapse DA-raadslid, Shayne Ransay, probleme na sy opmerking dat mense in Seepunt nie meer geld en goedere aan motorwagte, bedelaars en straatmense moet gee nie. Hy beweer dat die…

OPOD ondersoek 4 sake teen Ntlemeza

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (OPOD) ondersoek tans vier sake teen die hoof van die Valke.  Al die sake is geopen nadat Ntlemeza aangestel is in sy pos. Dwarsboming van…

Elon Musk word ondergrawe

Die eienaar van die motorvervaardiger Tesla, en die SpaceX ruimtemaatskappy, Elon Musk, word daarvan beskuldig dat hy belastinggeld gesteel het. Die media beweer in berigte dat die aantygings nie alles…

Noorweë verwerp Snowden versoek

Die hooggeregshof in Noorweë het die versoek van Edward Snowden om na die land te kom onder voorwaarde dat hy nie uitgelewer sal word aan Amerika nie, summier van die…

Spaanse dorpie erf miljoene euro

As iemand nie aan die werklikheid van sprokiesverhale glo nie, is hier ’n gebeurtenis wat hulle twee keer sal laat dink… Antonino Fernández, die eienaar van die Corona biermaatskappy het…

Moslem skool vereis hooftooisel

’n Moslem privaatskool in Brittanje het glo sy tienderjarige leerlinge opdrag gegee om ’n hooftooisel te dra wat net die oë ontbloot. ’n Britse koerant, die Mail, het ook daarin…

VSA: Die hertel van stemme begin

In drie state van Amerika gaan die stemme weer getel word. Hierdie keer word hulle per hand getel onder toesig van internasionale agentskappe en die Amerikaanse Departement van Justisie. Die…

Rosberg word Formule 1 kampioen

Alle pogings van Lewis Hamilton om die wedren vir Nico Rosberg moeilik te maak, het klaaglik misluk, en het die Duitser uiteindelik tweede geëindig in die finale wedren in Abu…