Daily Archives: November 28, 2016

Ekonomiese aanduiders: 28 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.99 ( R14.13) Rand / euro  R14.91 ( R14.93) Rand / Britse pond R17.47 ( R17.55) Brent Ruolieprys per vat $47.00 ( $48.67) Goud per fyn-ons…

Fillon is Franse Republikeinse kandidaat

Die Franse Republikeine het in die afgelope naweek se stemming hulle steun aan François Fillon gegee om as presidentskandidaat teen die Sosialiste en die Front Nasionaal te staan in die…

Jakopregop plante / Zinnia

Jakopregop of Zinnia, dit is so bekend en so pragtig wanneer dit in massas aangeplant word. Die mees kleurvolste en vriendelikste blomme in die tuin. Jakopregops is baie goeie tuinplante…

Vir die dames – Konsertina aartappels

Desembervakansie is op hande en ons gaan braai en wat gaan ons saam met ons braaivleis eet? Kom probeer gerus hierdie heerlike konsertina aartappels, dit is anders as al die…

Motor rubriek – Hyundai Tucson

Die Hyundai Tucson is een van die gewildste sportnuts voertuie vanuit die Oosterse lande. Gedurende 2010 het Hyundai dit goed gedink om die Tucson naam weg te laat en is…

Twee Franse Republikeine pak mekaar

Die twee sterkste aanspraakmakers om as presidentskandidaat aangewys te word van die Republikeinse Party in Frankryk, het ’n verbete stryd gevoer in die jongste TV debat. Die twee kandidate wat…

Bavaria druk Merkel oor immigrante

Die leier van die Christen Sosiale Unie (CSU) in die Duitse deelstaat Bavaria Horst Seehofer, sê in ’n verklaring hy verwag ’n sterker beleid oor die onwettige immigrante wat in…

EU gekant teen Turkse lidmaatskap

Die Europese Parlement het ten gunste van ’n resolusie gestem wat bepaal dat gesprekke met Turkye oor moontlike lidmaatskap gestaak word. Die teenkanting teen Turkse lidmaatskap van die Europese Unie…

VN bekommerd oor Aleppo stad

Die Verenigde Nasies (VN) is bekommerd dat die stad Aleppo moontlik teen die einde van die jaar so geruïneer is in lugaanvalle dat die oostelike deel van die stad uitgewis…

Europa vrees Russiese magsblok

Bevreesde Europese lande het Rusland versoek om sy militêre uitgawes te verminder nadat bekommernisse ontstaan het dat ’n wapen wedloop kan begin wat net ’n onbeheerde spiraal sal word. Die…

Hoof van Departement geskors

Die hoof van die Sentraal Transvaalse Departement van Kuns, Sport, Kultuur en Ontspanning, Namhla Siqaza, is geskors nadat sy skuldig bevind is daaraan dat sy op verskeie geleenthede gepoog het…

Kom doodstraf terug?

Krete van “Weg met Zuma” en “Bring terug die doodstraf”  het die jongste tyd byna ewe veel weergalm in die strate en die media. Politieke ontleders se dit is snaaks…

Wes-Kaap spoordiens tot stilstand

Kabel diefstal het alle treine in die Kaapse metropool tot stilstand gebring gedurende die afgelope Sondag. ‘n Woordvoerder het in ‘n verklaring gesê dat hul hoop om alle skade te…

Openbare Beskermer ‘n Zuma maatjie?

Die nuut verkose Openbare Beskermer (OB), ene Busisiwe Mkhwebane, het volgens media berigte ‘n kriminele klag teen haar voorganger Thuli Madonsela gelê wat verband hou met die verspreiding van ‘n…

R200,000 vir polisie moordenaars……

Die Wes-Kaapse regering het ‘n beloning van R200,000 aangebied vir enige inligting wat kan lei tot die arrestasie en suksesvolle skuldigbevinding van die persone wat verantwoordelik is vir twee polisie…

Durban benodig R 6,3 biljoen vir Spele

Die komitee wat die bod hanteer vir die 2022 Gemenebes Spele kort nog R6,3 miljoen in waarborge om hul bod vir aanbieding van die spele te bevestig. Waarnemers wys daarop…

Polisie minister se "meisie" kry R 30 m

Nathi Nhleko, die Minister van Polisie, se vriendin, ene Nomcebo Mthembu, het volgens berigte meer as R30 miljoen ontvang vir dienste gelewer aan SAPD oor ’n tydperk van ses maande….

Springbokke bereik laagtepunt in geskiedenis

Die Springbokke kan na Saterdag se nederlaag teen Wallis bykans met die nasionale sokkerspan Banana Banana vergelyk word. Allister Coetzee word nie alleen verantwoordelik gehou vir die patetiese vertoning van…

NVG besig met agt ondersoeke

Die Nasionale Vervolgings Gesag is tans besig net agt hoë profiel sake wat bedrog, korrupsie en oortreding van die Openbare Finansiële Bestuurswet (OFB) insluit. Bykans R560 miljoen is betrokke in…

Voëlgriep plunder Nederlandse bedryf

Die pluimveebedryf van Nederland het ’n ernstige knou gekry toe voëlgriep dit genoodsaak het dat 190,000 eende te slag om te voorkom dat die virus versprei na ander plase. Die…

Wereld Nuusflitse – 28 November

VSA Die linkse Groenparty se leier, Jill Stein, se veldtog om geld in te samel vir hertel van stemme in drie deelstate, het reeds die $4,5 miljoen verbygesteek. Hertel van…

S-Korea protesteer teen president

Die kiesers van Suid-Korea is steeds in opstand teen die bewind van die land se verkose president, Park Geun-hye, weens haar beweerde betrokkenheid by ’n korrupsie skandaal. In ’n opname…