ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 25, 2016

Rommelstatus al nader

Suid-Afrika ploeter steeds net bo die ekonomiese rommelstatus, en die ANC se binnegevegte is van die redes daarvoor. Dit blyk uit die graderingsagentskap Fitch wat sy gradering bekendgemaak het. Daarvolgens…

Uiters rassistiese aanval op blankes

Vandag gaan julle wit bliksems sterf, moes ‘n blanke vrou en haar vriend van Rustenburg hoor toe hulle gekaap is. Mev. Marlene Hurford sê daar was soveel haat en rassisme…

Landbouvertroue word gedemp

Boerderyskuld het wel sedert verlede jaar met sowat R20 miljard toegeneem het tot R160 miljard, maar die landbousektor besef dat hy nie steun van die regering sal kry nie, en…

Korrupte amptenaar se kop rol

Nog ‘n senior amptenaar is afgedank na ‘n skuldigbevinding aan omkopery. Die Gautengse premier, David Makhura, het die hoof van die provinsie se departement van sport, kuns en ontspanning, Namhla…

Balju vat munisipale voertuie

Die munisipaliteit wat Boshof, Dealesville en Hertzogville insluit, gaan volgende week ‘n paar voertuie minder op sy balansstaat hê. Die balju het opdrag van die arbeidshof in Johannesburg gekry om…

Grondeis besware moet oor vakansie ingedien word

Die regering maak vir jare reeds gebruik van die gewoonte om belangrike aankondigings in die Staatskoerant te maak, net voor of tydens die vakansieseisoen, sodat belanghebbendes nie behoorlik geleentheid het…

Afrikaanse skool verraai Afrikaans

Sonder enige druk het die Laerskool Menlopark net voor skoolsluiting besluit om sy onderrigtaal vir volgende jaar van Afrikaans na Engels te verander. Ouers is woedend, want daar is nie…

Rasse-aanval: werk eerder self

‘n Onwettige tuinwerker van Lesotho en sy vriend het ‘n rassistiese aanval geloods op twee bejaarde blanke mans van Welkom. Mnre. Ben Rautenbach (66) en Hannes van Eeden (63) moes…

Verkeerde prioriteite in Vrystaatse tussenbegroting

In totaal is ongeveer R13,5 miljoen van verskeie departemente in die Vrystaatse regering weggeneem, om by die premier se kantoor by te voeg, blyk uit die provinsie se aansuiweringsbegroting. Geen…

Pasop vir "Black Friday" slenters

Die Amerikaanse geldmaak plan met “Black Friday” het aanvanklik tot stand gekom om die handelaars in die VSA aan te moedig om die begin van die Kerstyd te open deur…

Eerlike perspektief op 100 dae van partypolitieke oplossings

Ons is by ongeveer die eerste 100 dae van wat oor ´n wye spektrum as ´n “nuwe begin” bestempel was. In die euforie van hul verkiesing tot die grootste stede…

Afrikaners genooi na Kerkplein vir eenheid

‘n Afrikaner eenheidsvergadering word op Kerkplein beplan. Die Nasionale Konserwatiewe Party (NKP) organiseer ’n vergadering vir Afrikaner eenheid op Saterdag 26 November om 8:00 te Kerkplein, Pretoria. ‘n Woordvoerder van…

CVO-leerlinge presteer by FAK-Ekspo

CVO Derby is baie trots op twee graad 12-leerlinge wat gedurende die derde kwartaal aan die FAK se Afrikaanse Internasionale Skole-Ekspo deelgeneem het. Jan Willem van der Westhuizen en Marilize…

Zuma lag Openbare Beskermer se aanbevelings af

Jacob Zuma weier om ‘n geregtelike kommissie aan te stel om die staaskaping bewerings te ondersoek. In sy verdediging van die besluit meld hy dat die verslag onregverdig is teenoor…

Sjinese burger betrap met renoster horings

Die valke het ‘n Sjinese burger by Johannesburg se internasionale lughawe in hegtenis geneem nadat ‘n wenk ontvang is dat hy gesteelde goedere in sy besit kon hê. Die man,…

ANC-Raadslid van seksuele aanranding aangekla

‘n ANC raadslid, Joel Masilela, het volgens berigte ‘n DA-raadslid, Jacqui Uys, seksueel aangerand tydens ‘n raadsvergadering van die Tswane metroraad. Die DA het in ‘n verklaring gemeld dat Masilela…

Huishulp verskyn in hof oor werkgewer se moord

Die huishulp van die vermoorde mev. Wilma van Tonder het vlugtig in die Randburgse Hof verskyn op ‘n aanklag moord. Van Tonder is op 12 Oktober 2016 in haar huis…

Nuwe Intelligensiehoof aangewys

Die maandelange soektog na ‘n nuwe inspekteur generaal van intelligensie, is bykans oor. Die parlement se staande komitee oor intelligensie het dr. S.I Dintwe as die nuwe kandidaat aangewys, wat…

Owerhede versuim om op te tree

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (OPOD), en by name die forensiese ondersoeker Paul Sullivan, het in ‘n radio onderhoud gewys op die versuim van generaal Riah Phiyega, geskorste polisie kommissaris,…

SAID “besteel” van R 110 miljoen

‘n Sakeman van Kaapstad en sy rekenmeester is in hegtenis geneem op klagtes van BTW bedrog. ‘n Bedrag van R110 miljoen is deur SAID aan vyf beslote korporasies betaal as …

Ekonomiese data : 25 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.13 ( R14.21) Rand / euro  R14.93 ( R14.97) Rand / Britse pond R17.55 ( R17.62) Brent Ruolieprys per vat $48.67 ( $48.96) Goud per fyn-ons…

rolex replicas for sale