Daily Archives: November 24, 2016

Zuma weier antwoorde in parlement – demokratiese diktatuur

Aan die een kant beweer ANC-president Jacob Zuma hy het die minister van Minerale Bronne, Mosebenzi Zwane berispe, na Zwane se aankondiging dat `n ondersoek ingestel gaan word na die…

Waar staan Ramaphosa werklik?

Wie en wat verteenwoordig Cyril Ramaphosa werklik? Dis die vraag wat al meer gevra word oor die ANC se adjunkpresident. Ramaphosa word deur talle mense in die sakewêreld gesien as…

Rassistiese planne met onderwys

Die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het haar skuldig gemaak aan onverdunde rassisme toe sy ‘n parlementêre komitee ingelig het oor haar planne. Sy sê sy beplan om die…

Cosatu vuur rassisme aan

Onverdunde rassisme straal uit ‘n verklaring van die kommunistiesgesinde vakbondfederasie, Cosatu. In die verklaring word gesê dat hy stryd sal voer teen die oorheersing van ‘n groep wit, monopolistiese kartelle. …

Miljardêr aangewys as Minister

Die nuutverkose president van Amerika, Donald Trump, het ’n dame wat ook ’n miljardêr is, as Minister van Onderwys benoem. Die dame, Betsie De Vos (58) word beskou as een…

Wêreld Nuusflitse

Duitsland Die staking van vlieëniers by Lufthansa duur reeds enkele weke en die verlies aan inkomste beloop miljoene euro.   Japan Nog het aardbewing wat 6,1 op die Richterskaal geregistreer…

Irak behaal sukses in Mosoel

Woordvoerders van die Irakse weermag het gesê hulle het aansienlike oorwinnings behaal in die stad Mosoel teen Islamitiese Staat terroriste wat die oostelike deel van die stad beheer. Klaarblyklik is…

VSA: Groen Party laat hertel stemme

Die verlinkse Groen Party in Amerika het binne die bestek van 12 uur tydperk, die vereiste $2,5 miljoen ingesamel vir die hertel van stemme van die presidentsverkiesing in drie afsonderlike…

Stad van 7000 jaar gelede ontdek

Argeoloë in Egipte het aangekondig dat hulle ’n ou stad ontdek het wat 7 000 jaar gelede bestaan het. Die ontdekking is sowat 400 kilometer ten suide van Kaïro gemaak…

VSA soldate se gegewens blootgelê

Kuberkrakers het die persoonlike gegewens van meer as 134 000 weermag manskappe in Amerika bekom en algehele chaos veroorsaak. Die Amerikaanse weermag het die gegewens bekend gemaak en gesê die…

Nuusflitse

Geen renteverhoging Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se montêre beleidskomitee het die repokoers onveranderd gelaat. Die prima uitleenkoers bly dus tien-komma-vyf persent.   Inflasie Die inflasiekoers se styging tot 6,4% in Oktober…

Minimumloon gaan werkloosheid opjaag

Statistiek Suid-Afrika het bekend gemaak dat die nasionale gemiddelde werkloosheidskoers na 27,1 % gestyg het, met ‘n styging na 38,2% in werkloosheid onder jeug tot en met die ouderdom van…

Hare waai by Minderheidsforum in Genéve

By die VN se Minderheidsforum in Genéve, Switserland, het die gespanne houding tussen Amerika en Rusland weer duidelik geword tydens ‘n ordemosie wat deur Sjina ingedien is. Die Suid-Mongoolse Menseregte…

TLU SA vat plaasmoorde weer na VN

TLU SA gaan weer hierdie week die probleem van plaasmoorde onder die internasionale gemeenskap se aandag bring. Die VN se Menseregtekommissie se Forum vir Minderheidsaangeleenthede hou hierdie week weer sy…

Wie beheer wie?

Daar het vandeesweek verskeie verwikkelinge in die EU plaasgevind wat die vraag na vore bring: “Waarom juis nou?”. Dit is bekend dat die toekomstige Amerikaanse president, Donald Trump, verskeie aksies…

Ekonomiese data : 24 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.21 ( R14.07) Rand / euro  R14.97 ( R14.94) Rand / Britse pond R17.62 ( R17.43) Brent Ruolieprys per vat $48.96 ( $49.00) Goud per fyn-ons…

Opleiding in Kuba van die baan?

Natalse Gesondheid Departement is van plan om die opleiding van mediese studente in Kuba te skrap aangesien dit “onproduktief” is. Meer as R1 biljoen is oorspandeer op die futiele projek. …

Oos-Rand Metro se hoof bedank

Die hoof van die Oos Randse Metro Polisie, Bafana Mahlabe, het sy bedanking ingedien as polisiehoof. Sy uittrede is onmiddellik van krag. ‘n Hangende hof-aansoek teen Mahlabe se bevoegdheid is…

Sassa deur Scopa ondersoek

Die Sosiale Sekuriteit Agentskap wat alle sosiale toelaes en pensioene hanteer is voor stok gekry oor R1,1 biljoen se ongemagtigde uitgawes die afgelope boekjaar.  Die Valke ondersoek die moontlikheid van…

Nuusflitse – 24 November

Die Speaker Die Speaker, Baleka, moes hoor dat die DA van plan is om haar met die vlieëgif Doom te spuit volgens ’n woordvoerder van die Malema party.   Steve…

Skokkende misdaad syfers

In die nuutste verslag van die Instituut van Rasse Verhoudings het die volgende syfers na vore gekom. Tussen 1995 en 2012 het gevangenes wat 10 jaar of meer tronkstraf uitdien…

Melanie Verwoerd kruip by "doodskis slagoffer"

Die vorige ANC LP en SA ambassadeur na Ierland, Melanie Verwoerd, het in ‘n artikel in News 24 te velde getrek teen die “doodskis” gebeure in Middelburg en die vraag…

Vierde Polisie kommissaris onder die soeklig

Die waarnemende polisie kommissaris Khomotso Phahlane is deur die polisie waghond OPOD aangekla op ‘n klag van dwarsboming van die gereg. Phahlane is die vierde opeenvolgende Kommissaris van Polisie wat…

Clinton oorweeg hertel van stemme

’n Aantal genomineerde rekenaar wetenskaplikes het die verkiesings bestuurder van Hillary Clinton oortuig om ’n hertelling van stemme te laat doen in die deelstate Wisconsin, Michigan en Pennsylvania. ’n Mediaberig…

Europese Unie begin wankel

Gedurende die afgelope maande het verskeie internasionale gebeure daartoe bygedra dat die Europese Unie (EU) se stewige pilare die eerste krake toon wat kan lei tot algehele ineenstorting. Dit is…

Immigrante besteel Oostenrykers

Meer junior polisiebeamptes is dringend nodig om die toename in huisbraak te bekamp is dorpe en stede, sê polisiehoofde van Oostenryk. In die hoofstad Wene het die misdaad dramaties gestyg,…

Geen verdere ondersoeke na Clinton

Die regering van die nuutverkose president van Amerika sal beslis een van sy beloftes aan die kiesers nie meer nakom nie. Donald Trump se regering sal sy belofte van vervolging…

Al-Kaïda leier dood in lugaanval

Een van die Al-Kaida terroriste leiers is glo deur een van die Amerikaanse vegvliegtuie se lugaanvalle gedood volgens ’n verklaring wat deur die Pentagon uitgereik is. Die leier, Abu Afghan…

Maak Trump nou u-draaie?

Word dit al moeiliker om die druk te weerstaan, of is daar ander redes waarom die nuutverkose Amerikaanse president, Donald Trump, sekere verkiesingsbeloftes in die wind slaan? Trump het in…

Moskou en Navo gluur vir mekaar

Die spanning tussen Navo en Rusland is aan die opvlam nadat dit bekend geword het dat Rusland sy gesofistikeerde missiel stelsel ontplooi het in die Baltiese See gebied van Kaliningrad….

Vervolgers ondersoek Samsung

Die Vervolgingsgesag in Suid-Korea het begin met ’n grootskaalse ondersoek na die bedrywighede van die Samsung maatskappy se hoofkantoor in Seoel. Die ondersoek hou verband met die beweerde korrupsie skandaal…

Columbia onderteken nuwe vredesakkoord

Die guerrillaoorlog wat 52 jaar geduur het in Columbia, is beëindig nadat die regering en die FARC guerrilla magte ’n nuwe akkoord onderteken het. Die vorige ooreenkoms is etlike maande…

Waterbronne: Vlakke styg geleidelik

Die onlangse reëns oor ’n groot gebied, het die watervoorraad ’n geringe verbetering getoon, maar is daar nog steeds rede tot kommer dat die watervlakke nie vinnig genoeg sal styg…

Vlaandere die wêreldleier in sonenergie

Nêrens is die wêreld is ’n land wat meer sonpanele per vierkante meter het as wat in Vlaandere gemonteer en in gebruik is nie. Met 190 kilowatt per duisend vierkante…

Fransman erf huis en kry verrassing

’n Fransman wat die erfgenaam is van ’n woonhuis, wat in Normandiese Evreux geleë is, het die verrassing van sy lewe gekry toe hy later goud muntstukke daarin gevind het….