Daily Archives: November 23, 2016

Teelduiwe se Genetika

Waar teelduiwe in ‘n gesamentlike hok aangehou word waar hulle vrylik met mekaar meng, gebeur dit dikwels dat ‘n teelkoppel kleintjies teel wat geneties nie moontlik is nie, byvoorbeeld blou…

Het iemand ‘n oplossing teen dié siekte?

Dit is verbasend hoe die media tekere gaan oor die mans wat ‘n swarte in ‘n doodskis probeer stop, maar doodstil is as ‘n weerlose 86 jarige vrou tydens ‘n…

Barbarisme van radikale linkses

Die onverdraagsaamheid, en miskenning van die demokrasie, het duidelik geword in die afgelope weke nadat die nuwe president van Amerika op demokratiese wyse verkies is. Optogte om beswaar te maak…

Natuurkrag vervang kernkrag

Ingevolge die pas aangekondigde geïntegreerde energieplan, word die bou van ‘n verdere kernkragsentrale op die lange duur geskuif. Die bou van so ‘n kernkragsentrale was geruime tyd reeds in omstredenheid…

Beskerm fluitjieblasers eerder

Korrupsie en bedrog in Suid-Afrika het hand uit geruk en dit is verkeerd om fluitjieblasers deur wetgewing selfs verder af te skrik om na vore te kom, sê dr. Corné…

Kapings in Suid Afrika neem toe

Motorkapings het met bykans 14% toegeneem aldus die nuutste SAPD syfers oor misdaad. Dit is nie net ongelukke wat nou voorkom dat mense nie hul huise veilig bereik nie maar…

Werkloosheid in SA bereik rekord hoogte

Die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika het gestyg tot 27,1% of te wel 5,9 miljoen werkloses. Dit is die hoogste syfer in bykans 13 jaar. Dit maak Suid Afrika die land met…

SAL kajuitlid gevang

Nog ‘n lid van SAL se vlugpersoneel is betrap met meer as 35 000 pille. Die lid, Samuel Mthembu, het die pille versteek in sy bagasie op ‘n vlug van…

Binnelandse Sake melk asielsoekers

‘n Verslag van Corruption Watch het weer eens die “endemiese korrupsie” blootgelê by die Departement van Binnelandse Sake. Sedert 2012 is 314 klagtes ontvang rondom aansoeke om asiel by die…

Parlement ‘n sirkus oor JZ 783

Die debat rondom vroue geweld in die parlement het in chaos ontaard nadat die opposisielede die skuldigbevinding van die vorige ANC jeugliga leier, Patrick Wisani, ter berde gebring het. ‘n…

Brand in Kaapse Wynland dalk brandstigting

Daar word vermoed dat brandstigting die oorsaak is van die brande wat die afgelope aantal dae in die Kaap gewoed het. Meer as 1600 hektaar se bosgebied is verwoes en…

Ekonomiese data : 23 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.07 ( R14.20) Rand / euro  R14.94 ( R15.10) Rand / Britse pond R17.43 ( R17.71) Brent Ruolieprys per vat $49.00 ( $49.37) Goud per fyn-ons…

Kragtige aardbewing skud Japan

Nog ’n kragtige aardbewing  wat 7,4 op die Richterskaal geregistreer het, het Japan Dinsdag geskud en duisende mense dakloos gelaat en nog veel meer sonder elektrisiteit en water. Kort na…

Trump sal onttrek uit TPP

Die nuutverkose president van Amerika, Donald Trump, het in ’n verklaring gesê hy sal op dag een in sy amp as president, opdrag gee dat Amerika onttrek uit die omstrede…

Le Pen kan almal verras

Met die Franse se presidentsverkiesing wat in April 2017 gehou word, raak die moontlikheid al sterker dat die regse leier van Front Nasionaal, Marine Le Pen, die nuwe president van…

Irannese vroue rebelleer teen hooftooisel

Sedert 1979 is die dra van ’n hooftooisel (hijab) verpligtend vir alle vroue in Iran, en diegene wat nie daaraan voldoen nie, word vervolg. In die afgelope maande het al…

Mugabe moet uittree

Die president van Zimbabwe, Robert Mugabe (92) het te kenne gegee dat hy van plan is om weer homself as president beskikbaar te stel in die volgende algemene verkiesing. Volgens…

Misdaad oorleef in doodkis

Al hoe meer bevestiging kom na vore dat die arme “onskuldige” swarte wat in ʼn doodkis gedreig was toe nie so onskuldig is nie. ʼn Berig wat op 18 November…