Daily Archives: November 22, 2016

Nuusflitse 22 November

Werknemer van hospitaal in hegtenis ‘n Vrou van 49 wat in diens is by die Mahatma Gandhi Hospitaal in Durban, is gearresteer nadat gesteelde hospitaal eiendom, insluitend skedule vier medikasie,…

Vals reis eise by SAPD

Agt polisiebeamptes wat in Khayelitsha gestasioneer is, het in die hof verskyn op aanklagte van bedrog. Die klagstaat beweer dat die beamptes vals eise ingesit het vir reis, verblyf en…

Polisie betaal R 4 miljoen weens nalatigheid

Die Gauteng Hoë Hof het beslis dat die polisie R2,2 miljoen moet betaal aan Emmerenthia Visser van Middelburg, nadat ‘n misdadiger uit aanhouding ontsnap het, en haar man gedood en…

Ekonomiese data : 22 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.20 ( R14.47) Rand / euro  R15.10 ( R15.32) Rand / Britse pond R17.71 ( R17.81) Brent Ruolieprys per vat $49.37 ( $47.40) Goud per fyn-ons…

Tesourie waarsku oor minimum loon

Die Tesourie het die regering gewaarsku dat ‘n nasionale minimum loon nie buitensporig moet wees nie, en selfs gewaarsku dat enige verhoging bo R3 000 per maand kan lei tot…

SARU van plan om Springbok bestuurspan af te dank

Die Suid-Afrikaanse Rugby-Unie (Saru) se president, Mark Alexander, het in ‘n verklaring gemeld dat die hele land teleurgesteld is in die eens magtige Springbokke na hul soveelste nederlaag, en dit…

OR Tambo weer in die nuus

Na die berigte oor toenemende gevalle van roof en kapings by die hoof internasionale poort na Suid-Afrika, is nog ‘n dwelmsmokkelaar in hegtenis geneem. Hy het glo R3 miljoen se…

De Klerk gestriem oor “beter SA”

‘n Voormalige staatspresident en leier van die Nasionale Party, mnr. FW de Klerk, het weer eens sy oorgawe aan die ANC verdedig. Volgens ‘n onlangse uitspraak van De Klerk is…

Vier ontsnapte gevangenes nog weg

Een van die vyf mans wat verlede week in Pretoria ontsnap het is weer in hegtenis geneem.  Die vyf het ontsnap terwyl hul vervoer is na Pretoria om in die…

ANC Jeugleier skuldig aan moord

Gewese ANC jeugliga leier, Patrick Wisani, is in die hof op Randburg skuldig bevind aan die moord op sy vriendin, Nosipho Mandleleni.Verder is hy ook skuldig bevind aan aanranding en…

Goeie reëns vir somerreënvalgebied

Voorspellings dui daarop dat die somerreënvalgebied vanjaar goeie reëns kan kry, en dat dit selfs bo die gemiddelde kan wees. Die koms van die La Nina weerpatroon word allerweë verwelkom…

Duisende eis president se bedanking

Derduisende kiesers het in die Suid-Koreaanse hoofstad Seoel met plakkate en slagspreuke die uittrede van die land se president geëis. Dit was Saterdag die vierde optog van die aard om…

Groot veranderings by VW

Volkswagen in Duitsland gaan in die volgende dekade sowat 23 000 poste afskaf en ’n verdere 7 000 sal in die res van die wêreld afgeskaf word in die tyd….

Miljoene vir opgradering van Buckingham Paleis

Die bejaarde koningin van Brittanje het ’n verhoging van 66% gekry om die finansiering van R6 500 miljoen te doen vir die herstelwerk wat aan die koninklike paleis verrig moet…

Veediewe skiet op boere

Veediewe wat klaarblyklik uit die naburige Lesotho afkomstig is, het nie gehuiwer om op boere te skiet toe hulle besig was met ’n strooptog in die Kestell omgewing nie. Die…

Verrassing in Franse voorverkiesing

Die voormalige Franse eerste minister, François Fillon (62), het die eerste rondte in die Republikeine se voorverkiesing gemaklik gewen. Die Republikeinse presidentskandidate het die afgelope naweek teen mekaar te staan…

Wêreld Nuusflitse – 22 November

Peru Die president van Rusland, Vladimir Poetin het slegs vier minute met die uittredende president van Amerika vergader oor die situasie in die Oekraïne, wat die vermoede laat bestaan dat…