Daily Archives: November 21, 2016

Enigste Trooster in al ons probleme

… die God van alle vertroosting, wat ons troos in al ons verdrukking … (2 Kor. 1:3, 4). Dit is nou maar een maal deel van die aardse lewe om…

Frambose / Raspberries / Rubus idaeus

Frambose of soos ons dit eintlik sommer noem, “raspberries” is heerlike vruggies wat ons net so kan eet of met room soos aarbeie of in geregte en slaaie.  Frambose is…

Sondagmiddag lekkerny

Wat is daar saam met koffie vir Sondagmiddag? Kom ons maak gou hierdie maklike suurlemoentert. Dis vinnig en nooit ‘n mislukking nie.   Bestanddele: 1 blikkie kondensmelk ½ kop suurlemoensap…

Motor rubriek – Mercedes Benz C 350e

Die Mercedes Benz C 350e vir 2017 belowe om ‘n baie interessante motor te wees. Inteendeel, Mercedes is besig om die voortou te neem in die elektries aangedrewe motorbedryf. ‘n…

Afrikanerkinders presteer by Wêreldkennis Olimpiade

Drie leerlinge van die Beweging vir Christelik Volkseie Onderwys (BCVO) het uitstekend presteer in die Wêreldkennis Olimpiade van 2016. Hulle het individueel ingeskryf. Enige leerling in gr.  6 – 12…

Minimum lone op R 3500?

Cyril Ramaphosa, die ANC se miljoenêr adjunkpresident,  het voorgestel dat die minimum loon per werker per maand op R3 500 vasgestel moet word. Die vakbond Fedusa het egter aangetoon dat…

Swart dag vir rugby

Allister Coetzee se Springbokke het hul patetiese vertoning gekroon met ‘n neerlaag teen Italië. Intussen beweer Coetzee dat die Bok-kamp ‘n goeie plan het met hul afrigting, maar hy het…

Nog bly dit by die Guptas

Die New Age koerant wat deur die Guptas besit word, was volgens berigte betrokke by geldwassery van R17,1 miljoen. Volgens hofdokumente is daar vals fakture van meer as R25 miljoen…

Brug “weg”?

Naby Vryburg is daar ‘n netjiese pad wat deur die Taung nedersetting loop en dan eindig voor die rivierbank. Dit is duidelik dat die brug wat die nedersetting met die…

OR Tambo bly gevaarlik

Misdadigers het die afgelope weke weer gereeld toegeslaan op toeriste by die Johannesburgse lughawe, wat deesdae OR Tambo heet. Gevalle van roof en selfs kapings het volgens berigte plaasgevind en…

Nzimande het sy mes in vir vervalste sertifikate

Hoër onderwys minister en grootkop in die SA Kommuniste Party, Blade Nzimande, het nuwe regulasies aangekondig wat werkgewers verplig om werknemers se grade te stuur vir verifikasie en bekragtiging. Hy…

Minister verbind met uitlek van dokumente

Des van Rooyen, die kortste dienende minister van finansies, word verbind met vertroulike dokumente wat gelek is vanuit die kantoor van die Tesourie aan die Gupta familie. Volgens berigte het…

Ekonomiese data : 21 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.47 ( R14.45) Rand / euro  R15.32 ( R15.32) Rand / Britse pond R17.81 ( R17.88 ) Brent Ruolieprys per vat $47.40 ( $46.23 ) Goud…

Wêreld Nuusflitse – 21 November

VSA Barack Obama het sy verleentheid probeer verberg deur die wêreldleiers te vra om Donald Trump ’n kans te gun as president van die land, nadat hy vroeër neerhalend en…

Trump maak sleutelposte bekend

Persberigte in Europa dui daarop dat die nuutverkose Amerikaanse president, Donald Trump, dit oorweeg om die vorige presidentskandidaat, Mitt Romney aan te stel as minister van buitelandse sake. Toe die…

Japan vertrou President Trump

Die eerste minister van Japan, Shinzo Abe, het na afloop van ’n gesprek met die nuutverkose president van Amerika, gesê hy het volle vertroue in Donald Trump. Hy het bygevoeg…

Sarkozy word verneder in TV debat

Die voormalige Franse president, Nicolas Sarkozy, het die naweek tydens die laaste TV debat teen mede partygenote weer eens swak gevaar. Die debat wat deur ’n aantal Republikeinse Party kandidate…

Le Pen word Franse gunsteling

Die regse leier van Front Nasionaal, Marine Le Pen, se aansien as presidentskandidaat het gedurende die afgelope maand verder toegeneem onder Franse kiesers. Politieke meningsvormers in Frankryk is bekommerd dat…

Russe en VSA bespreek Aleppo aanvalle

Die Russiese minister van buitelandse sake, Sergey Lavrov, en John Kerry van Amerika, het die afgelope week samesprekings gevoer oor die toestand in Sirië. Kerry het tydens die gesprek glo…

Kritiek teen Australiese immigrasiebeleid

Die regering van Australië se benadering oor die hantering van onwettige immigrante wat met bote na die land wil kom, is die afgelope naweek skerp veroordeel deur die Verenigde Nasies….