ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 18, 2016

Ons is weer gekaap, maar mees vasbeslote

Vanaf gisteraand tot vanoggend was Die Vryburger vir die soveelste keer van die Internet nadat kuberkrakers weer eens ons stelsel kon frustreer. Die afgelope tyd word hierdie kapings al meer,…

Raadslede behoort halwe salaris terug te betaal

Na die verkiesing in Augustus vanjaar is die nuwe saamgestelde Potchefstroom- en Ventersdorp-munisipaliteit steeds nie behoorlik in werking nie. Die belangrike portefeuljekomitees, wie se taak dit is om te sorg…

Suid Afrika op pad na skroot status

Ekonome waarsku dat sou SA nie hierdie volgende twee weke afgradeer word nie die onvermydelike wel gaan gebeur in die nuwe jaar. Vrese dat Standard & Poor se gradering die…

Kovsies val

Een van die laaste bastions vir Afrikaans het ook geval. Die Appèlhof het teen die aansoek van Afriforum beslis ten gunste van die universiteitsraad. Die Universiteit gaan dus voort om…

M1 Snelweg se projek vertraag

Die Johannesburgse Padagentskap het die voltooiingsdatum van die M1-deurpad verleng na arbeids dispute en onverwagse “geo-tegniese” probleme. Die voltooiing sal nou later in 2017 geskied en nie meer in Mei…

Kabinet “bekommerd” oor rasse-spanning

Die ANC-kabinet is klaarblyklik bekommerd oor verhoogde rassespanning in die land. Dit volg na ‘n insident naby Middelburg waar ‘n swarte deur twee witmans in ‘n doodskis gedruk is. Verskeie…

ANC binnegevegte verlammend op dienslewering

Die ANC se hoof sweep, Jackson Mthembu, het die SAUK se omstrede uitvoerende hoof, Hlaudi Motsoeneng, gedagvaar vir R1 miljoen. Dit volg na Motsoeneng se kwaadwillige en naamskending bewerings tydens…

Vraestel lekkasie in Limpopo betrek skooleienaar

Die eienaar van die New Era College in Malumulele, Tinyilo Khosa, het vlugtig in die hof in Giyani verskyn oor die lekkasie van ‘n wiskunde vraestel in die provinsie. Soos…

Kabinet bevestig ondersoek na Mahlabo

Jeff Radebe , minister in die presidensie, het in ‘n verklaring bevestig dat die polisie beweerde verbintenisse ondersoek van die minister van staatsveiligheid met die Viëtnamese spa-eienaar, wat bespiegelinge laat…

President Assad hoop op Trump

Die omstrede President Bashar al-Assad van Sirië is gretig om ondersteunend te wees aan die nuutverkose president van Amerika. Hy het in ’n mediaverklaring gesê die VSA se nuutverkose president,…

Merkel beskikbaar vir vierde termyn

Norbert Röttgen, ’n lid van die Bondskanselier Angela Merkel se CDU party, het in ’n TV onderhoud gesê dat die Duitse kanselier van plan is om vir ’n vierde termyn…

Kry Frankryk ’n jeugdige president?

Die Franse Republikeine is tans in ’n wedloop om tussen die vele aanspraakmakers ’n finale keuse te maak oor wie uiteindelik dié party se presidentskandidaat sal wees wat teen die…

Rusland nie deel van Strafhof

Rusland sal geen lid wees van die Internasionale Strafhof nie, volgens ’n dekreet wat Woensdag onderteken word deur die Russiese President Vladimir Poetin. President Poetin het die Russiese Ministerie van…

Obama en Merkel vergader ure lank

Bondskanselier Angela Merkel het drie uur lank agter geslote deure met die uittredende president van Amerika, Barack Obama gekoukus. Die gesprek het glo gegaan oor die huidige politieke omstandighede in…

Regse AFD verbied joernaliste

Die regse politieke party, die Alternatief vir Duitsland (AFD) het joernaliste van die liberale pers toegang geweier en ’n verbod op beriggewing geplaas. Linkse joernaliste het hulle misnoeë uitgespreek en…

Kataloniërs kry eie betaalstelsel

Barcelona, die hoofstad van Katalonië in Spanje, het aangekondig dat die stad binne twee jaar ’n eie betaalmiddel sal vestig vir die stad. Dit is nog nie duidelik of die…

Pluto het versteekte oseaan

Wetenskaplikes beweer dat ’n versteekte oseaan op die planeet Pluto is wat onder die bevrore oppervlakte geleë is. Die navorsers meen die moontlikheid bestaan dat die versteekte oseaan ongeveer dieselfde…

Ekonomiese data : 18 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.45 ( R14.28) Rand / euro  R15.32 ( R15.28 ) Rand / Britse pond R17.88 ( R17.72 ) Brent Ruolieprys per vat $46.23 ( $46.45 )…

CVO leerling blink uit in Huistaal Olimpiade

‘n Leerling van die CVO-skool op Potgietersrus het die tweede agtereenvolgende jaar skoonskip gemaak op die Afrikaans Huistaal Olimpiade. Ongeveer 13 000 leerlinge van Gr. 7 – 12 het hierdie…

rolex replicas for sale