Daily Archives: November 17, 2016

“Wie gaan my huis skoonmaak?”

Perspektief, oftewel ´n beskouing – hoe ons ´n saak verstaan en daarop reageer. Vryheid het uit ons vroegste pioniersdae, as volk-in-wording, deel van ons volkswese geword. Vryheid wás altyd ´n…

Nuusflitse

Donker Vrystaat? Duisende Vrystaters kan oor die feestyd sonder krag wees, omdat munisipaliteite nie hul Eskom-rekeninge betaal nie. Die skuldige munisipaliteite wat gesamentlik meer as R700 miljoen skuld, sluit in…

Te min lede in parlement

Dit is nie die eerste keer dat ‘n parlementêre proses gestop moes word as gevolg van ‘n gebrek aan belangstelling in die parlement se verrigtinge nie. Veral ANC-lede maak hulle…

Zuma gaan nuwe straler kry

Die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, gaan sy nuwe vliegtuig kry. Dit volg nadat die minister van verdediging, Nosiviwe Maphisa-Nqakula, gesê het dat die proses om ‘n nuwe BBP-straler vir die president…

Ekonomiese data : 17 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.28 ( R14.16) Rand / euro  R15.28 ( R15.20 ) Rand / Britse pond R17.72 ( R17.61 ) Brent Ruolieprys per vat $46.45 ( $46.95 )…

BCVO trots op Bokkieweek prestasies

Mnr. Pieter Oosthuizen, hoof van die Dankbaar CVO-skool op Bloemfontein, is die eerste persoon van die BCVO wat gekies is as Bokkie afrigter. Hy sal die Bokkiespan wat in Desember…

Ongemagtigde uitgawes styg met 80%

Staatsdepartemente se ongemagtigde uitgawes het in die 2015-16 finansiële jaar gestyg tot bykans R46 miljard. Dit luidens die Ouditeur-generaal se verslag in die parlement. Slegs 30% van die departemente het…

Wes-Kaap polisie onderbeman

Die Blitspatrollie van die Wes-Kaap is volgens ‘n verslag onderbeman en dit is rede vir groot kommer. Syfers wat in die parlement voorgelê is, toon dat die getal personeel bykans…

Ses gearresteer oor myn lisensies

Ses mans is in Rustenburg gearresteer op klagtes dat hul vervalste sertifikate verkoop het. Dit het gewissel van skietsertifikate vir myne, geboortesertifikate asook voertuig registrasieskyfies. Twee Nigeriese mans, ‘n Suid…

Kinderfonds mik na nuwe hoogtes

Die Vryburger Kinderfonds, wat tot stand gebring is om behoeftige volksgenote se kinders te help om in CVO-skole hulle skoolloopbaan te volg, het vroeg vanjaar vier skole finansieel gehelp om…

Duitse spioene waarsku teen terrorisme

Die Duitse Spioenasie Agentskap het gewaarsku dat die Islamitiese Staat (IS) geïnfiltreer is by die onwettige immigrante wat vrylik in Europa rondbeweeg. Die agentskap en analiste is nou besig om…

Planlose Brittanje struikel oor Brexit

Inligting wat na die media gelek is dui daarop dat Brittanje geen gefokusde plan het om die uittrede uit die Europese Unie te bestuur sodat die land se vervaardigers nie…

Michelle Obama met aap vergelyk

Senior beamptes in Wes Virginië het stryd veroorsaak toe die streek se werknemers in die sosiale netwerke Michelle Obama vergelyk het met ’n “aap op hoë hakke”. Pamela Ramsey Taylor…

Obama nou sagkens oor Trump

Weg is die beledigende opmerkings wat die Afro-Amerikaanse Barack Obama en sy vrou geuiter het oor die Republikeinse presidentskandidaat wat uiteindelik ’n reuse oorwinning behaal het. Tydens sy laaste besoek…

Dringend gesoek: ’n Nuwe Aarde

Professor Stephen Hawking het in ’n lesing wat hy aangebied het, gewaarsku dat die mens nie meer ’n 1 000 jaar het om op hierdie aarde te oorleef nie, en…

Please disable your adblocker or whitelist this site!