Daily Archives: November 16, 2016

Kaartvrouens

Die vrou van skoppens verteenwoordig Pallas Atena, in die Griekse mitologie is sy die godin van wysheid en oorlog. Volgens die legende het sy uit die kop van haar vader,…

Skud Breinspoeling af

Sport is op ‘n listige wyse gebruik om Afrikaners te breinspoel deur te beweer dat ons sportmanne wêreldwyd aanvaar sal word. Vandag word Afrikanersportlui in plaaslike sportspanne verdring. Sommer binnekort…

Malema ‘n lafaard, sê Boerestaat Party

“Ek sien Julius Malema dreig die Afrikaners en ek kan sien dat hy te bang is om reguit en duidelik te sê dat hy ‘n oorlog soek.” So sê die…

Hoekom moet wit minderheid steeds belasting betaal?

Die insameling van belasting deur die ANC begin aan die immorele grens weens die ongebreidelde vermorsing en wanbesteding daarvan, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor…

PetroSA maak R14,5 miljard verlies

Verslaggewers was nie toegelaat om ‘n parlementêre sessie by te woon waar PetroSA se verlies van R14,5 miljard bespreek is nie. Die rede wat aangevoer is, is dat sensitiewe inligting…

Ekonomiese data : 16 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.16 ( R14.32 ) Rand / euro  R15.20 ( R15.38 ) Rand / Britse pond R17.61 ( R17.84 ) Brent Ruolieprys per vat $46.95 ( $45.12…

Grondbesettings ‘n wesenlike gevaar

TLU SA het ‘n skrywe aan sy lede uitgestuur om hulle te wys op die wesenlike gevaar van grondbesettings, soos deur die EFF gepropageer word. Tydens die EFF-leier Julius Malema…

Nuusflitse 16 November

Geldwassery skema ontbloot Die Valke het volgens berigte toegeslaan op ‘n geldwassery skema in Kaapstad en meer as R 5,3 miljoen is op beslag gelê.  ‘n Verdagte is in hegtenis…

Mango registreer ook ‘n verlies

Nog ‘n staatsbeheerde instelling slurp belastinggeld op deur ‘n geweldige verlies te maak. Dié instelling is die Mango-lugdiens, wat ‘n onderdeel is van SAL. Mango het ’n verlies van R36,9…

Skole se agterstand sal R98 miljoen kos

Minister Angie Motshekga sê dat daar R98 miljoen benodig word om die nasionale skole infrastruktuur op standaard te kry. Die Vrystaat, verre Noord-Transvaal en Oos-Kaap is die provinsies met die…

Valke was bewus van Al Jazeera dokumenter

Die Valke se segsman. Hangwani Mulaudzi, het in ‘n onderhoud gesê dat die Valke geruime tyd besig is met ‘n ondersoek rondom renosterstroping. en die verdagte Spa eienaar Guan Jiang…

Onderwysers hou skool met vals grade

Die Departement van Basiese Onderwys het in ‘n verslag bekend gemaak dat meer as 20 onderwysers in onderwysposte diens doen met vervalste kwalifikasie dokumente. Drie universiteite word uitgewys as sou…

Zuma (weer) aangekla

DA-leier Mmusi Maimane het strafregtelike klagtes teen ANC-staatshoof Jacob Zuma gelê weens sy weiering om vrae te beantwoord oor die “staatskaping” ondersoek van die Openbare Beskermer. Zuma se weiering om…

SABC lede bedank

Nog twee raadslede van die SABC het die vinnig sinkende skip verlaat. Met die bedanking van twee lede van die raad is daar tans net een nie-uitvoerende lid op die…

Trump se eerste aanstellings bekend

Die nuutverkose president van Amerika, Donald Trump, het die voorsitter van die Republikeinse Party,  Reince Priebus, aangestel as stafhoof van die Wit Huis. Die aanstelling word gesien as ’n verstandige…

Burgeroorlog dreig in Venezuela

President Nicolas Maduro van Venezuela het die eise van die opposisiepartye verwerp om ’n vervroegde algemene verkiesing of ’n referendum te hou. Die president het glo gesê daar is ’n…

Sirië: Russiese vegvliegtuig stort neer

Moskou het  Maandag bevestig dat een van sy MiG-29 vegvliegtuie in die Middellandse See neergestort het. Die vliegtuig het saam met twee ander MIG-29 vliegtuie opgestyg vanaf die Russiese vliegdekskip,…

Trump en Poetin wil verhouding normaliseer

Tydens ’n eerste telefoniese gesprek met die Russiese president sedert Donald Trump as nuwe president van Amerika gekies is, het beide leiers saamgestem dat metodes gevind moet word om die…

Pole wil Russiese bedreiging teenstaan

Uit die Poolse hoofstad Warskou is aangekondig dat planne in plek is om ’n nuwe weermag vir die gebied te vestig met sowat 53 000 vrywilligers. Die nuwe weermagstruktuur sal…

Wêreld Nuusflitse – 16 November

Wêreld klimaat Wetenskaplikes beweer dat die jaar 2016, vanaf Januarie tot Oktober, die warmste jaar was wat nog op die aarde gemeet is. Die eerste wêreldwye meting was glo in…

Op die volksakker – Achilleshiel

Die  berugte organisasie wat Christus en Christenskap uit skole wil weer, voer in hofstukke aan dat om die WARE geloof uit te leef, diskriminerend is teenoor nie-Christene, en daarom onwettig….

Magsug van die maghebbers

Dit was die wysheid van ’n leier soos dr. Hendrik Verwoerd wat Suid-Afrika en die wêreld gewaarsku het dat die inheemse volke mekaar sal vernietig as daar nie grense getrek…

Please disable your adblocker or whitelist this site!