Daily Archives: November 14, 2016

Volkshulp 2000 trek nuwe baadjie aan op Warmbad

Die Vryburger het verlede week berig van die tragedie wat dié organisasie getref het toe hulle winkel en kantoor in Warmbad in ‘n brand verwoes is. D\Lede van die gemeenskap…

Regter sê politiek misluk

Die feit dat die howe telkens betrek moet word om politieke probleem op te los, dui op die mislukking van die politieke stelsel. Dit is die mening van regter Denis…

Veediefstal kos boere meer as R800 miljoen

Veediefstal in die land kos veeboere meer as R800 miljoen per jaar en verbruikers sal die gelag, of eerder die prys, moet betaal. Volgens die Rooi Vleis Produsente Organisasie (RPO)…

NG Kerk herroep 2015 besluit

Die NG Kerk het op die jongste buitengewone Algemene Sinode die volgende besluit geneem:  Die huwelik word erken as die uitdrukking van menslike seksualiteit en dus word selfdegeslag  verbintenisse nie…

Malema stook steeds revolusie

Na die uitstel van sy saak tot aanhitsing van geweld het die revolusionêre Julius Malema weer eens ‘n beroep gedoen op sy volgelinge om grond te beset. Hy word aangehaal…

Jordaan vermy FIFA ondersoek

Die president van SA Sokker, Danny Jordaan, moes verlede week ‘n drieman kommissie van FIFA te woord staan oor beweerde omkopery tydens die 2010 Wêreld Sokkerbeker bod. Die Amerikaanse Federale…

Umtata distriksmunisipaliteit mors R4 miljard

Die OR Tambo distriksraad se uitvoerende burgemeester, Nomakhosazana Meth, het tydens ‘n raadsvergadering versoek dat die uitgawe van meer as R4 miljard afgeskryf moet word. Die versoek is gelukkig geweier…

Die Clinton magsgreep in Amerika

Die verwagting dat Hillary Clinton die president van Amerika gaan word, is met wêreldwye skokke begroet toe die magtige heersers van die Demokratiese Party ’n hopelose vertoning lewer toe die…

Oekraïne: Oud-president stig nuwe party

’n Voormalige president van die staat Georgië, Mikhail Saakashvili het aangekondig dat hy van plan is om ’n nuwe politieke party te stig in die Oekraïne as ’n nuwe teenvoeter…

Steinmeier in wedloop vir president

Duitsland se minister van Buitelandse Sake, Frank-Walter Steinmeier, is glo ook in die wedloop om as president van die land gekies te word. Dit volg nadat die leiers van die…

Ruimte afval land in Myanmar

Inwoners van Myanmar het geskok hulle misnoeë aan die media bekend gemaak toe ontdek is dat twee groot stukke metaal “ruimte skroot” uit die lug geval het. Die reuse stukke…

Nuwe vredesverdrag in Columbië

Die Columbiaanse regering en die guerillabeweging, die FARC, het na maande se onderhandelings ’n nuwe vredesakkoord opgestel wat 57 voorstelle bevat wat deur die ontevredenes ingestuur is vir oorweging. Tydens…

Wêreld Nuusflitse – 15 November

Moldawië Die pro-Russiese sosialis, Igor Dodon, het die land se presidentsverkiesing met 55% steun gewen teen die regerende party wat 45% steun gekry het.   Bulgarye Die sosialistiese Rumen Radev…

Grootste Wens

Ja waarlik, ek ag ook alles as skade … sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding … (Filip. 3:10). As ’n “goeie fee” vir jou kans…

Le Pen kap Nigel Farage

Marine Le Pen, leier van die konserwatiewe Franse Front Nasionaal (FN), het die Britse leier van die UKip, Nigel Farage skeep gekritiseer oor sy houding teenoor die standpunte van haar…

Groot Geloftefees op Carletonville

Alle Boere-Afrikaner perderuiters word deur die Carletonville Geloftefeeskomitee genooi om vanjaar Geloftefees saam met hulle te herdenk in Carletonville. Mnr. Hendrik van der Merwe van die komitee sê die gedagte…

Vroulike Taal

Die wese van ‘n taal word dikwels nie ten volle besef nie. Dit gaan nie net oor die woordeskat nie, maar ‘n taal se waarde word ook weerspieël in sy…

Balk teenoor Splinter

Ons Afrikanerleiers het nog altyd geglo dat ons regering nie ons neus in ander lande se binnelandse sake moet insteek nie en dat ons ook nie duld dat ander lande…

Bromeliads die pragtigste pante vir ‘n skadutuin

Bromeliads is eintlik bekende skaduplante en waar dit in massas aangeplant word, vertoon dit so pragtig. Daar is ook al ‘n verskeidenheid soorte en verskillende kleure beskikbaar. Bromeliad is in…

Maklike yskastert vir die naweek

Vinnige, maklike yskastert vir die komende naweek. Wie van ons hou nie van Peppermint Crisp tert nie? Dis so romerig en sag op die tong. Onweerstaanbaar lekker.   Peppermint Crisp…

Motor rubriek – Volkswagen CC

Dit is ‘n bekende feit dat Volkswagen die vermoë besit om die spreekwoordelike “haas uit die hoed” te trek en met die nuwe Volkswagen CC het dit weereens gebeur. Dit…

Nuusflitse 14 November

SAUK 8 ontvang doodsdreigemente Die agt geskorste joernaliste van die SAUK ontvang klaarblyklik doodsdreigemente om hul te forseer om klagtes teen die SAUK terug te trek.  Die agt het die…

Ekonomiese data : 14 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.34 ( R14.03 ) Rand / euro  R15.48 ( R15.31 ) Rand / Britse pond R17.97 ( R17.61 ) Brent Ruolieprys per vat $44.80 ( $45.74…

Geskorste werkers melk belastingbetalers

Geskorste senior bestuurders by die Departement van Vervoer ontvang sedert 2013 nog steeds salarisse. ‘n Bedrag van meer as R5 miljoen is reeds aan 11 senior beamptes betaal.  Dit is…

VF+ het nuwe leier

Dr. Pieter Groenewald is aangewys as VF+ se nuwe leier. Hy volg dr. Pieter Mulder op wat na 15 jaar as leier uitgetree het. Adv. Anton Alberts volg dr. Groenewald…

Zuma se tweede vrou steeds beskuldig van sy vergiftiging

Die NVG het weer eens bevestig dat Zuma se tweede vrou, Nomumelelo Ntuli-Zuma steeds as ‘n verdagte beskou word in ‘n poging om die ANC- staatshoof, Jacob Zuma, te vergiftig….

Staat Sekuriteit Minister verbind met renoster stroping

David Mahlobo word in ‘n dokumentêre video van Al Jazeera  verbind met ‘n Sjinese renoster handelaar. ‘n Masseursalon eienaar, Guan Jiang Guang, onthul in die video die beweerde verhouding met…

Wes-Transvaal premier blaas R10 miljoen

Die Noordwes se premier, Supra Mahumapelo, word beskuldig dat hy R10 miljoen vermors het op ‘n jeug ondernemerskapsprogram vir 39 jong mense. Dit het oor ‘n periode van ses maande…

SAL loodse geblameer vir lugdiens se skuld

Die veel besproke Zuma beskermling, Dudu Myeni van SAL, het in ‘n skrywe aan die parlement die finansiële gemors van haar departement toegeskryf aan die voordele wat loodse ontvang vir…

Molefe bedank van Evkom raad

Brian Molefe het bedank as hoofuitvoerende beampte van Evkom. Dit volg na die onthullings van sy betrokkenheid by die Gupta broers in die Openbare Beskermer se verslag. Molefe en Ajay…

Ontploffing ruk VSA militêre basis

’n Vernietigende ontploffing het die Bagram Lugmagbasis in die Panwan provinsie van Afghanistan geruk wat as militêre basis van Amerika gebruik word. Die militêre woordvoerder van die Amerikaanse weermag in…

Duitse spioene kry eie satelliet

Die regering van Duitsland het goedgekeur dat die land se intelligensiediens eersdaags hulle eie spioenasie satelliet in gebruik sal neem. Tot nog toe moes die Duitse intelligensie diens gebruik maak…

Gaan President Trump saamwerk?

Die bevelvoerder van Navo se magte in Afghanistan, die Amerikaanse Generaal John Nicholson het gesê hy gaan volgende jaar 12 000 soldate benodig om die VSA se missie ten uitvoer…

Taliban loods aanval op konsulaat

Die aanslag van Taliban terroriste op die Duitse konsulaat-generaal in Noord-Afghanistan het die lewens van minstens vier mense geëis en sowat 120 mense ernstig beseer. Die aanval wat in die…

Irakse soldate val Mosoel binne

Met die stryd om die Irakse stad Mosoel te herower, het die land se regeringsmagte die oostelike gebied van die stad begin binnedring. Vrees is uitgespreek deur die Verenigde Nasies…

Oorhandiging van Wit Huis begin

Barack Obama het glo meer as ’n uur lange gesprek gevoer met die nuutverkose president van Amerika, Donald Trump. Obama het vroeër gepleit dat die oordrag van gesag so glad…

Trump ’n tweede Reagan?

Die uiters suksesvolle Amerikaanse president, Ronald Reagan, het kort na sy verkiesing as die VSA se president, die ystervrou van Brittanje, eerste minister Margaret Thatcher gekontak en gesê hy hoop…

Wilders: Maak Nederland weer groot

Die leier van die Nederlandse Vryheids Party (PVV), Geert Wilders, het die uitslag van die Amerikaanse verkiesing, en die referendum uitslag ten gunste van Brittanje se uittrede uit die Europese…

Poetin kritiseer Europese immigrasie

President Vladimir Poetin het nie gehuiwer om Europa se beleid oor immigrasie te kritiseer nie en het gesê hy luister nie na sogenaamde Wes-Europese deskundiges op die gebied nie. Tydens…

Please disable your adblocker or whitelist this site!