Daily Archives: November 11, 2016

Wedvlugduif-beplanning

Oor die korter afstande kan ‘n duif elke week aan ‘n wedvlug deelneem, maar wanneer die wedvlugte langer en moeiliker word, langer as 500 km of 6 ure se vlug,…

Ballet is Eurosentries en koloniaal

Na ‘n vennootskap van 82 jaar is Kaapstad se Stedelike Ballet uit die Universiteit van Kaapstad se perseel geskop omdat ballet “Eurosentries en koloniaal” is. Lede van die maatskappy moes…

Nuusflitse 11 November

Hoof van SA Weerdiens “afgedank” Die hoof van die SA Weerdiens, dr. Linda Makuleni, se kontrak is voortydig beëindig. Dit volg nadat die Openbare Beskermer die Weerdiens ‘n tweede keer…

Ekonomiese data : 11 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.03 ( R13.46 ) Rand / euro  R15.31 ( R14.71 ) Rand / Britse pond R17.61 ( R16.66 ) Brent Ruolieprys per vat $45.74 ( $46.31…

Droogte verdien prioriteit bo hoër onderwys

Dit is onaanvaarbaar is dat hoër onderwys as prioriteit bo die droogte-krisis gestel word. Dit was die standpunt van mnr. Wouter Wessels, LPW van VF+, tydens die Vrystaatse Wetgewer se…

ANC pos Marius Fransman

Die ANC se Wes-Kaapse leier, MariusFransman, se loopbaan in die ANC het uiteindelik tot ‘n einde gekom nadat die Wes-Kaapse tak hom finaal die deur gewys het. Hy word vervang…

Weerburo waarsku teen nog vloede

Johannesburg en veral die Oos-Rand het erge wolkbreuke beleef wat tot ongelukke en oorstromings gelei het. Johannesburg se internasionale lughawe het lugverkeer na Lanseria herlei as gevolg van oorstroomde aanloopbane….

ANC klou aan Zuma

ANC-staatshoof Jacob Zuma het die mosie van wantroue in die parlement lag-lag oorleef. Na ‘n warm debat van bykans twee uur het  Zuma die stemming met 214 teen 126 stemme…

UP tref besondere eksamenreëlings

Die Universiteit van Pretoria het weens die huidige kampusonrus, ‘n aantal buitengewone maatreëls ingestel vir die November 2016-eksamenperiode. Slegs studente wat geskeduleer is om eksamen gedurende ʼn spesifieke sessie te…

Trump se eerste taak: Nuwe Kabinetslede

Die nuutverkose president van Amerika, Donald J. Trump, sal op 20 Januarie as die land se 45ste Eerste Burger sy amptelike pligte opneem. Om daarby uit te kom, het die…

Die verloorders wil nou saamwerk

Dit is nie net Bernie Sanders, die selfverklaarde sosialis, wat hom bereid verklaar het om met die nuwe president van Amerika, Donald Trump, saam te werk nie. Dit is ook…

Paul Ryan behou sy amp

Paul Ryan, leier van die Republikeine in die Amerikaanse Huis van Afgevaardigdes sal in sy amp as voorsitter voortgaan nadat President Donald Trump die leisels oorgeneem het. Vroeër, tydens die…

Talle burgerlikes dood in lugaanvalle

Minstens 64 burgerlikes is gedood deur die internasionale koalisiemagte onder leiding van die Verenigde State van Amerika wat glo 24 lugaanvalle uitgevoer het in die Irakse stad Mosoel. Talle mense,…

Sjinees die nuwe hoof van Interpol

Die wêreldwye polisie organisasie, Interpol, het pas die eerste Sjinese veiligheidsbeampte aangewys as die nuwe president van dié organisasie. Die aankondiging het skokgolwe deur die wêreld gestuur aangesien Sjina se…

Nog ontdekkings oor Alzheimer

Wetenskaplikes het nog ’n ontdekking gemaak van die gevreesde Alzheimer, wat klaarblyklik die werk om teenmiddels en korrekte behandeling mag verbeter. Onder leiding van professor Patrik Verstreken is nuwe perspektiewe…

Wêreld Nuusflitse – 11 November

VSA Honderde anti-Trump kiesers, met plakkate wat sê hy is nie hulle president nie, betoog in verskeie groot Amerikaanse stede, en die linkse media propageer hoe baie mense nou wil…