Daily Archives: November 9, 2016

Le Pen waarsku Frankryk

Advokaat Marine Le Pen, die leier van die regse Front Nasionaal in Frankryk, het die oorwinning van Donald Trump as nuwe president van Amerika verwelkom. In haar rede het sy…

Duitse AFD stel presidentskandidaat

Die medeleier van die regse Alternatief vir Duitsland (AFD), Jörg Meuthen, het die weg gebaan vir dr. Frauke Petry om haarself as kandidaat vir die Laer Huis beskikbaar te stel….

Wêreld Nuusflitse – 10 November

Italië Asof die reeks aardbewings nie genoeg is nie, het die hoofstad Rome deurgeloop onder ’n hewige tornado wat groot skade aan infrastruktuur veroorsaak het.   VSA Die linkse media…

Polisie ondersoek Samsung hoofkantoor

Polisie in Suid-Korea het ’n inval gedoen in die Samsung Electronics hoofkantoor nadat dit geblyk het dat die maatskappy in Seoel daarvan verdink word dat hy finansiële steun gegee het…

Russe gaan nog lugaanvalle uitvoer

Rusland het bekend gemaak dat sy lugmag binnekort weer met lugaanvalle in Sirië sal begin teen die Islamitiese Staat (IS) en die Siriese rebelle wat poog om die verkose regering…

Trump finaal die wenner

Nadat die etel: 47% vir Clinton en 48% vir Trump Minnesota: 91% stemme getel: 47% vir Clinton en 45% vir Trump Arisona: 82% stemme getel: 45% vir Clinton en 50%…

Clinton se bestuurder stuur ondersteuners huis toe

In ‘n ongewone stap het Hillary Clinton se verkiesingsbestuurder, Podesta, ‘n groot byeenkoms van Demokratiese Party ondersteuners, gevra om huis toe te gaan. Daarmee het hy seker gemaak dat daar…

Raadslede agter met diensterekeninge

Volgens ‘n verslag in die besit van die Vryheidsfront Plus is 26 van die 77 raadslede van die Matlosana-stadsraad meer as drie maande agterstallig met hulle diensterekeninge. Hiervan is 20…

Trump wen die Amerikaanse verkiesing

Donald Trump het as presidentskandidaat van die Republikeine, die verkiesing gewen teen die Demokratiese Party se Hillary Clinton. Die verrassende uitslag kom te midde van die deurlopende pogings van die…

Trump win Pennsylvania

Donald Trump het ook Pennsylvania ingepalm in die Amerikaanse presidentsverkiesing. Dit beteken dat hy 20 afgevaardigdes by sy reeds verworwe aantal kan voeg, en hy het nou 266 afgevaardigdes aan…

Nuusflitse 9 November

Hoë profiel prokureur gedood Die bekende Kaapse strafreg prokureur, Noorudien Hassan, is Sondag buite sy woning is Crawford dood geskiet.  ‘n Onbekende aanvaller het Hassan ses keer geskiet en is…

Trump loop voor

Donald Trump kort op die oomblik nog slegs twee state om amptelik tot nuwe Amerikaanse president uitgeroep te word. Op die oomblik het Trump 244 verteenwoordigers verkies gekry, teenoor Hillary…

NG Kerk maak ommekeer

Die moderator van die NG Kerk, ds. Nelis Janse van Rensburg, het in die e-Kerkbode aangekondig dat die besluit van 2015 rakende selfdegeslag verhoudings van die tafel is nadat die…

Centurion se gevaar sone

Die N14 snelweg en die R511 (na Hartbeespoort) roete buite Verwoerdburg  is die laaste tyd geteiken deur kapers en grypdiewe. Motoriste is gewaarsku om uiters versigtig te wees op die…

Druk op NVG baas neem toe

Na die Gordhan-sage is daar toenemend oproepe dat die baas van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), Shaun Abrahams, moet bedank. Volgens berigte het die Helen Suzman-stigting en FUL (Freedom Under Law)…

SAKP kritiseer DA-Raad

Die SAKP het kritiek uitgespreek teen die onvermoë of onwilligheid van die DA-beheerde stadsraad van Pretoria om op te tree teen die vandale wat besighede gestroop het tydens laas Woensdag…

Tygerberg en Groote Schuur hospitale is apartheidsinrigtings

Die Departement van Gesondheid het die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement in kennis gestel dat daar nie meer befondsing gaan wees vir die modernisering van die twee hospitale nie, aangesien die twee instansies…

Estland regering spat uitmekaar

Die regerende koalisie in Estland het gister uitmekaar gespat toe die Sosiaal Demokrate en die Konserwatiewes hulle onttrek het van die eerste minister, Taavi Roivas (37) se koalisieregering. Die twee…

Opposisieleier neem voortou in Bulgarye

Die leier van die opposisieparty het die leiding geneem in Bulgarye se presidentsverkiesing met die regerende eerste minister in die tweede posisie. Die opposisieleier, Rumen Radev, en voormalige lugmag bevelvoerder…

Hewige gevegte woed by Mosoel

’n Woordvoerder van die Irakse Weermag sê die stryd wat tans woed in en rondom Mosoel is die hardste geveg wat hulle nog trotseer het. Met die sterk ondersteuning van…

Nederlandse regering skielik ’n minderheid

Chaos is veroorsaak toe ’n parlementslid van die regerende koalisie, oor gestap het na die opposisiebanke en daarmee die regering in ’n minderheid gelaat het. Met die skielike verandering is…

Trump kap FBI oor bevinding

Die Amerikaanse Republikeinse presidentskandidaat Donald Trump het die afgelope naweek skerp gereageer op die FBI se jongste uitlating dat hulle nie voorsien dat Hillary Clinton vervolg moet word weens die…

Afrika se olifantbevolking daal steeds

Die olifant getalle is steeds aan die daal in Afrika, te midde van die maatreëls wat deur verskillende regerings van die donker kontinent getref is om dit te bekamp. Die…

Ekonomiese data : 9 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.67 ( R13.44 ) Rand / euro  R15.37 ( R14.83 ) Rand / Britse pond R17.07 ( R16.61 ) Brent Ruolieprys per vat $44.83 ( $46.42…