Daily Archives: November 8, 2016

Geloftelied

Daar bestaan nog ‘n STEM wat in Suid-Afrika wortelgeskiet het en wat die Afrikanergelofte van 1838 weerspieël. Hierdie lied vorm deel van ons geskiedenis, kultuur en geloof en nakoming van…

Brugkaarte

Sommige brugspelers is geneig om allerhande verskonings uit te dink oor waarom hulle nie goed presteer nie. ‘n Brugspeler wat toevlug neem tot verskonings, vind gou uit dat daardie toevlugsoord…

Blaaskans vir onwettige kapitaal in buiteland

Die regering bied blaaskans vir die persone met onwettige inkomste en kapitaal in die buiteland. Daar is tans twee vrywillige blootleggingsprogramme beskikbaar vanaf 1 Oktober 2016 tot 30 Junie 2017…

Beskawingsfonds teen kulturele barbarisme

Die onlangse beskadiging van die Kruger-standbeeld is nog ‘n voorbeeld van Afrikaner vernedering.  “Wat Pres. Kruger se standbeeld te doen het met onderlinge verskille tussen hedendaagse politieke groeperinge is ‘n…

Ekonomiese data : 8 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar R13.44 ( R13.58 ) Rand / euro R14.83 ( R15.03 ) Rand / Britse pond R16.61 ( R16.87 ) Brent Ruolieprys per vat $46.24 ( $46.00…

Huiswerkers se minimumloon styg meer as inflasie

Huiswerkers se minimumloon sal vanaf 1 Desember styg, het die Minister van Arbeid, Mildred Oliphant, aangekondig. In stedelike gebiede sal huiswerkers 8,2 persent verhoging kry, en in landelike gebiede sal…

ANC Jeugleier en die Guptas

ANC Jeugliga se president, Colin Maine, word ook verbind met die Gupta broers in die verslag van die Openbare Beskermer oor die “staatskaping”. Maine is egter nie skaam om te…

Malema uitgesproke anti-blank

Nadat die saak van haatspraak  teen Julius Malema uitgestel is tot 7 Desember 2016, het Malema weer sy speelgoed uitgegooi en volgens berigte gesê dat grond moet teruggegee word in…

Broedertwis in kerk

Sterk beskuldigings en kwaai woorde is gewissel in die aanloop na  die buitengewone Algemene Sinode van die NG Kerk. Midde in die stryd is dr. Johann Ernst, vorige aktuaris van…