ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 7, 2016

Goliat moet nou geplant word vir Maart

Dit is planttyd vir die groot pampoene. Om deel te neem aan TLU SA se jaarlikse Goliat van Gat pampoengroei kompetisie vir volgende jaar, sal pampoene nou geplant moet word,…

Kla soldate aan, eis VF+

Die soldate wat Vrydag in Port Elizabeth meubels by die stadsaal afgelaai het, en mense met outomatiese aanvalsgewere gedreig en geïntimideer het, moet nie net militêr vervolg word nie, maar moet…

Watervlak van damme kommerwekkend

Die lae vlak van water in die grootste aantal damme, is ’n bron van kommer wat nie net die landbou ernstig raak nie, maar elke inwoner en nywerheid gaan geknel…

Ystervrou Theresa trotseer guerrillaoorlog

Die Britse eerste minister, Theresa My, het reeds soos ’n Thatcher van weleer, die bynaam van Ystervrou verwerf vir haar onbevreesde benadering oor die Brexit stryd in Brittanje. Hierdie keer…

Duitsers verdeeld oor president

Die Duitse regering van Bondskanselier Angela Merkel is klaarblyklik erg verdeeld oor wie die drie partye in die koalisie regering se amptelike presidentskandidaat behoort te wees. Die leiers van die…

Samsung roep miljoene wasmasjiene terug

Samsung, die Suid-Koreaanse reus in vervaardiging van elektroniese toerusting, het nie net ernstige probleme gekry met sy Galaxy slimfoon wat verskeie kere “ontplof” het nie. Die vervaardiger moes ook 2,8…

Terroriste vermoor honderde burgerlikes

Soldate van die Irakse weermag en Koerdiese soldate het ’n aansienlike deel van die stad Mosoel herower wat vroeër deur die Islamitiese Staat (IS) beheer is gedurende die afgelope twee…

Wie moet sorg vir Afrika?

Politieke ontleders vra wat die posisie in Europa sal wees as daar in die nabye toekoms sowat 400 miljoen swartes uit Afrika hulle toevlug neem na Europa op soek na…

Wonderwoord

En ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op ’n lamp wat in ’n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek…

Boustene van ‘n Volk

Die gesin as ‘n eenheid kom onder alle volke van die wêreld voor. Dit is die kleinste familie-eenheid wat aangetref word en ook die belangrikste omdat gesinne die boustene van…

Taalvervreemding

Die nuwe direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en –museum, Michael Jonas, het gesê: “Afrikaans het ‘n unieke ontstaangeskiedenis met verskillende kulture wat almal ‘n bydrae gelewer het tot die totstandkoming…

Pandorea jasminoides oftewel die Australiese prieelplant

Tuiniers, ons vergeet soms dat daar darem maar pragtige rankplante te sien is. Hierdie Australiese prieelplant is regtig iets besonders met sy wit/ligtepienk blomme met die rooi hartjie. Soos die…

Smullekker nagereg

Bederf die huismense in hierdie hitte met yskoue sjokolade mousse nagereg bedien in glasies.   Bestanddele: 200 gr donker sjokolade 150 gr malvalekkers 1 blikkie Idealmelk (oornag in yskas) Kersies,…

Motor rubriek – Peugeot 308 1.2 PureTech GT Line

‘n Ware klein parmant! En hierdie voertuig is dit inderdaad. ‘n Mens hoef maar net te kyk na die werkverrigting, die versnelling van 0 tot 100km/u wat net 9,6 sekondes…

Malema in hof, EFF bly mense aanhits

Die revolusionêre leier van die EFF, Julius Malema, is dubbel in die moeilikheid oor sy aanhits van volgelinge om grond te beset. Vandag sal hy hom daarvoor moet verantwoord in…

Ekonomiese data : 7 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.58 ( R13.47 ) Rand / euro  R15.03 ( R14.91 ) Rand / Britse pond R16.87 ( R16.72 ) Brent Ruolieprys per vat $46.00 ( $46.47…

SAKP oorweeg egskeiding

Die SA Kommunistiese Party oorweeg tans om te onttrek uit die drieparty alliansie met die ANC. Voortgesette korrupsie, manipulering van interne verkiesings, asook die verbete lojaliteit teenoor die ANC se…

Pravin weer gedagvaar?

Die saga rondom die minister van finansies en die Nasionale Vervolgingsgesag is klaarblyklik nie verby nie. Die Valke en NVG is skynbaar van plan om minister Pravin Gordhan weer aan…

Zuma nie bang vir tronk nie

ANC-president Jacob Zuma se 10 jaar op Robbeneiland het hom klaarblyklik geleer hoe om in die tronk te oorleef en daarom is hy nie bang vir die tronk nie. Hy…

Sexwale loods ondersoek

Voormalige ANC-minister Tokyo Sexwale, die nie-uitvoerende hoof van Trillain Capital, het ‘n ondersoek gelas oor die gedrag van sekere werknemers van die maatskappy. Dit volg na berigte dat Trillain geweet…

Gupta motorbestuurder vertel alles

John Maseko, wat die motorbestuurder was van Atul Gupta, het met die volle sak patats na vore gekom en bevestig wat reeds wyd vermoed is. Kabinetsministers, senior regeringsamptenare en ‘n …

Gaan Molefe bedank?

Na die Openbare Beskermer se verslag wat Molefe en Eskom betrek by die Gupta-sage, het ‘n betraande Brian Molefe tydens ‘n perskonferensie verklaar dat Madonsela hom  verkeerdelik as korrup in…

SA Rugby en Sokker siek?

Sport in Suid-Afrika is op ‘n glybaan na bankrotskap en wanbestuur. SAFA sal na bewering volgende maand op sy jaarlikse kongres, verliese van meer as R40 miljoen aankondig. Die veelgeroemde…

Solidariteit vra Zuma om te bedank

Die druk op ANC-president Jacob Zuma om te bedank, word byne by die uur sterker. Nadat verskeie ander vakbonde reeds sy kop geëis het, het ook die vakverbond Solidariteit, hom…

rolex replicas for sale