Daily Archives: November 3, 2016

Regering se masker van moraliteit val weg

Die ANC -regering het nou sonder twyfel gewys hy het sy morele kompas verloor het en dat hy in selfdienende etos wegstuur van menseregte wat veral in Suid-Afrika so broodnodig…

Internasionale Nuusflitse – 4 November

VSA ’n Verdagte is in Amerika in hegtenis geneem nadat hy twee polisiebeamptes koelbloedig doodgeskiet het, en probeer het om daarna weg te vlug.   Frankryk Die polisie in Frankryk…

Colombiane stem nie weer nie

Die president van Columbië het beslis dat ’n tweede referendum nie gehou word om die nuwe ooreenkoms met die FARC rebelle te bevestig nie. President  Juan Manuel Santos het bekend…

Nuwe middel teen Alzheimer

Die lang wag na ’n geneesmiddel om Alzheimer teen te werk, is nog nie verby nie, maar nuwe hoop is gebring met ’n middel wat wel van hulp sal wees….

Terroriste leier vas in Mosoel

Die Islamitiese Staat se leier, Abu Bakr al-Baghdadi, bevind hom tans in die onbenydenswaardige posisie dat hy in Mosoel is wat deur die Irakse en Koerdiese soldate omring word. Verskeie…

Nog ’n aardbewing tref Italië

Die sentrale gebied van Italië het nog ’n aardbewing gehad wat 4,8 op die Richterskaal geregistreer het, en talle strukture wat met die vorige skuddings beskadig is, het verder inmekaar…

Rusland gee terroriste tyd om te vlug

Russiese woordvoerders het Donderdag ’n waarskuwing gerig tot die terroriste in die Siriese stad Aleppo, en hulle tyd gegee tot Vrydag om die stad te verlaat. Intussen het die Siriese…

Terroristeleier roep sy vegters tot stryd

Die leier van die Islamitiese Staat (IS), ene Aboe Bakr al-Baghdadi, het die terroristevegters opgeroep tot stryd en gesê hulle moet Mosoel verdedig, en ook Turkye binneval. Hy het die…

Clive Derby-Lewis wyd geëer

Huldeblyke stroom steeds in na die afsterwe van mnr. Clice Derby-Lewis. Mnr. Derby-Lewis is verlede jaar op mediese parool vrygelaat uit die gevangenis nadat hy gediagnoseer is met ongeneeslike kanker….

Zuma se min dae het aangebreek

President Jacob Zuma klou vas aan sy amp as verkose eerste burger van die nuwe Suid-Afrika, maar kenners meen sy dae is getel en die einde van sy glorieryke dae…

Merino-ooi verras sy eienaar

Die eienaars van ’n merino-ooi was vol verbasing toe die skapie geboorte gegee het aan ’n tweeling, net om twee weke later, nog ’n tweeling in die wêreld te bring….

Spesiale Nuusflits

Dit is met meegevoel dat Die Redaksie en sy lesers verneem het van die heengaan van mnr. Clive Derby-Lewis wat sy stryd teen kanker gewonne moes gee, Die Redaksie betuig…

Brugstelsels

Bie of roep het nie altyd ‘n regstreekse betekenis nie. In een stelsel mag ‘n roep van 1 klawer beteken dat die betrokke speler besonder goeie kaarte het terwyl dit…

Volkseie Beginsels

Die hieronder aangehaalde bewoording was in 1961 in die aanhef van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika opgeneem. Dit is ‘n geloofsbelydenis waarin regering en volk hulle verantwoordelikheid voor…

Optog in Pretoria ruk hand uit

Gister se “vreedsame” optog van die EFF en “save-south-africa” na die Unigebou, het gelei tot chaos toe polisie en optoggangers gebots het.  Vandaliste het winkels gestroop en buitebande is in…

Nuusflitse 3 Nov.

Verslag betrek hoës Eskom se Brian Molefe is een van die wie se verhouding met die Gupta broers onder die soeklig gekom het in die Openbare Beskermer se verslag. Agt-en-vyftig…

OB-verslag bekend na Zuma saak terugtrek: bevindings

Die Hoë Hof het ‘n bevel uitgereik dat die verslag van die Openbare Beskermer bekend gemaak moet word. Dit volg nadat die regspan van ANC-president Jacob Zuma, hul pogings om…

Hou peuters weg van slimfoon

Wetenskaplikes het in ’n spesiale verslag gewaarsku teen die gebruik of die toegang tot slimfone, aangesien dit slegs nadelig is en geen voordele inhou vir die kleiner kindertjies nie. Van…

Peiling toon Trump loop voor

Die linkse media in Amerika is dit eens dat die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, tans voor is in die wedloop na die Wit Huis. Volgens vorige peilings deur dieselfde media…

IS terroriste moet oorgee of sterf

Die eerste minister van Irak, Haider al-Abadi, het die Islamitiese staat (IS) en sy stryders tydens ’n TV rede gewaarsku en versoek dat hulle moet oorgee of sal sterf. Die…

Italië help rampgeteisterdes

Die Italiaanse eerste minister, Matteo Renzi, het onderneem om huisvesting gereed te kry waarin die rampgeteisterde mense van die land tydelik kan woon terwyl die woonplekke herstel word. Die ramp…

“Ons sal nooit oorgee nie”

’n Turkse koerantmaatskappy van die opposisieparty, waarvan die redakteur bedank het, het pas ’n koerant uitgegee waarin dit onomwonde gestel word dat die koerant nie sal oorgee of sal swyg…

Suid-Korea ontslaan die premier

Die president van Suid-Korea, Park Geun-Hye, het Woensdag die land se eerste minister ontslaan weens ’n politieke skandaal wat in die land afgespeel het. Die president wil glo ’n kabinet…