Daily Archives: November 2, 2016

Pretoria onveilig vandag

Die strate van Pretoria is vandag rooi. Die EFF het besluit om voort te gaan met hulle optog deur Pretoria, ten spyte van die feit dat die minister van finansies…

Nico Carstens oorlede

Die bekende trekklavierspeler, Nico Carstens, is in die ouderdom van 90 jaar oorlede. Hy het sy eie Boeremusiek-orkes gehad, waarin hy die trekklavier bespeel het. Later het hy bekend geword…

Zuma en van Rooyen kry bloedneus

ANC-leier Jacob Zuma en sy een minister, Des van Rooyen, se pogings om die verslag oor die “staatskaping”  te blok het in die Hoë hof misluk. Zuma en kie het…

Nuusflitse 2 November

Vraestelle uitgelek Ten spyte van talle versekerings en maatreëls deur die Departement van Onderwys, het die Wiskunde vraestel in Limpopo uitgelek voor die aanvang van die eksamen. Die vraestelle by…

Nehawu skaar hul by koor

Die grootste filiaal van Cosatu nl Nehawu het in ‘n buitengewone stap geëis dat ANC-president Jacob Zuma sy kantoor moet ontruim en bedank. Volgens die unie is die leierskap van…

September toon handelsurplus

Volgens die inligting bekendgestel deur SARS het Suid-Afrika vir September ʼn handelsurplus van R6,7-miljard getoon na die negatiewe saldo vir Augustus van R8,88-miljard. Uitvoere het R98,9-miljard beloop teenoor invoere van…

Brandstofprys styg aansienlik

Die Departement van Energie het op 1 November bekend gemaak dat die brandstofprys op petrol en diesel vanaf middernag styg. Beide 93- en 95-oktaan petrol verhoog met 45c per liter….

Ekonomiese data : 2 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar R12.62 ( R13.48 ) Rand / euro R15.07 ( R14.77 ) Rand / Britse pond R16.63 ( R16.45 ) Brent Ruolieprys per vat $47.85 ( $48.89…

Kanada wil derduisende immigrante huisves

Die Kanadese Minister van Immigrasie, John McCallum, het bekend gemaak dat die land volgende jaar sowat 300 000 onwettige immigrante gaan huisves. Hy sê dit word gedoen omdat 2017 se…

Baie rykes verlaat België

Nog nooit in die geskiedenis van die Belgiese staat het so baie ryk mense die land verlaat om in ander Europese lande te gaan woon nie. In Luxemburg woon daar…

Yslandse premier tree uit

Die eerste minister van Ysland het besluit om af te tree nadat sy Progressiewe Party swak gevaar het in die pas afgelope algemene verkiesing. Die nuutgestigte “Private Party” in Ysland…

VN waarsku Siriese rebelle teen oorlogsmisdaad

Die Verenigde Nasies (VN) het ’n waarskuwing gerig tot die Siriese rebellemagte vir hulle optrede in die stad Aleppo, wat as oorlogsmisdade beskou word. Die waarskuwing volg nadat die VN…

Georgië se verkiesing vreedsaam

Die kiesers van Georgië het die afgelope naweek in ’n tweede rondte van die nasionale verkiesing gestem, en blyk dit dat die regerende party met ’n vergrote meerderheid gaan regeer….

Clinton nou paniekbevange

Die bestuurspan van die Amerikaanse Demokratiese Party se presidentskandidaat, Hillary Clinton, is blykbaar so bewus van hulle nederlaag dat hulle nou selfs ’n klag ingedien het teen Donald Trump wat…