Daily Archives: November 1, 2016

Dronkbestuur regter 9 jaar geskors met betaling

Na nege jaar is die veroordeelde dronkbestuur-regter Nkola Motata, steeds met volle salaris op spesiale verlof en kos hy die belastingbetaler van Suid-Afrika sedertdien reeds byna R14 miljoen. Die inligting…

Wilders-hofsaak het begin

Die Nederlandse politikus en leier van die Partij Voor Vrijheid (PVV), Geert Wilders, se hofsaak oor haatspraak, het gister in Den haag begin. Wilders word daarvan aangekla dat hy die…

Rusland uitgestem in Menseregte Raad

Vir die eerste keer sedert 2006 sal Rusland nie deel uitmaak van die Verenigde Nasies se afdeling Menseregte Raad wat bestaan uit 47 lidlande nie. Twee lande moes aangewys word…

Abrahams moet gaan, sonder goue handdruk!

“Ek sal kyk of koppe moet rol”, was die gevleuelde woorde van die hoof van die NVG na dié instelling se verstommende en vernederende bollemakiesie-ommeswaai oor die vervolging van Pravin…

O Gaats, wat nou?

Ek was nie baie verbaas om te hoor dat die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) besluit het om sy belaglike aanklag teen die kommunistiese Minister van Finansies terug te…

FBI hoof word blameer oor VSA Verkiesing

Die Presidentsverkiesing se verloop word beïnvloed deur die FBI se aankondiging dat ’n heropening van die e-pos skandaal nodig is nadat nuwe e-posse van Hillary Clinton gevind is. ’n Senior…

Siriese weermag verwoes rebelle vestings

Regeringsmagte in Sirië het verwoestende aanvalle uitgevoer om rebellevestings met behulp van lugaanvalle wat die rebellemagte gedwing het om terug te trek. Die aanvalle wat in die noordelike deel van…

May verwerp Blair se eise

Die Britse eerste minister, Theresa May, het die eis van die voormalige premier, Tony Blair, verwerp om ’n tweede referendum te hou oor lidmaatskap van die Europese Unie. Tony Blair,…

Terroriste gebruik duisende burgerlikes as skilde

Vroue, kinders en oumense word tans in Mosoel deur die Islamitiese Staat (IS) gebruik as lewendige skilde teen die aanvalle van Koerdiese en Irakse soldate om te verseker dat hulle…

Venezuela gaan voort met stryd

Die opposisieparty in die beleërde Venezuela, het besluit om voort te gaan met ’n hofgeding teen die land se president, wat tot hede geweier het om gehoor te gee aan…

Internasionale Nuusflitse – 1 November

flitseEuropa Die Europese Unie en Kanada het na sewe jaar se onderhandelings, die afgelope naweek ’n vrye handelsooreenkoms onderteken in Brussel, te midde van die teenstand van veral die Franstaliges…

Gordhan vry: NVG in spervuur

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NV G) en veral die hoof, Shaun Abrahams, het deurgeloop onder skerp kritiek nadat die NVG aangekondig het dat alle klagtes teen minister Pravin Gordhan en sy…

Swak prestasie van skoliere

Slegs 4% van die skoliere wat hul skoolloopbaan begin, behaal uiteindelik ‘n graad, terwyl slegs sowat 37 % skoliere matriek haal na hul skoolloopbaan begin is. Hierdie syfers is verkry…

Raadslede in gevegte betrokke

Twee ANC-raadslede van die Port Elizabeth stadsraad het hulself aangemeld by die Humewood polisiestasie na die “gevegte” wat ontstaan het in ‘n raadsvergadering verlede week.  ‘n DA-raadslid is met ‘n…

Polisie vermors R17 miljoen aan regskostes

Die SAPD het R17,2 miljoen aan regskoste spandeer in wat as ‘n politieke heksejag beskryf is. Dit spruit uit sake teen Anwa Dramat (vorige Valke baas), Natalse hoof van die…

Gevangenes ontsnap uit aanhouding x 4

Twaalf verhoorafwagtende gevangenes het ontsnap vanuit hul selle by die Delft polisiestasie. Die twaalf word as gevaarlik beskou en die publiek is gewaarsku om nie die mense se konfronteer nie….

SAA oor vyf jaar eers uit die rooi – dalk

Die staatsbeheerde lugvaartmaatskappy, SAA, gaan nog vir ten minste vier jaar teen ‘n verlies bedryf word, wat beteken die belastingbetaler gaan dit moet dra. In ‘n persverklaring deur Dudu Myeni…

Ekonomiese data : 1 November 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.48 (R13.76) Rand / euro  R14.77 (R15.09) Rand / Britse pond R16.45 (R16.74) Brent Ruolieprys per vat $48.89 ($49.46) Goud per fyn-ons $1 276 ($1 277)…

Please disable your adblocker or whitelist this site!