Die Stem van Suid-Afrika
Wie van ons mense weet nog wie die Afrikaner se volkslied gedig het, wie dit getoonset het en wat die bewoording van al vier verse is? Gelukkig ken almal hierdie…
Wie van ons mense weet nog wie die Afrikaner se volkslied gedig het, wie dit getoonset het en wat die bewoording van al vier verse is? Gelukkig ken almal hierdie…
Wanneer wedvlugduiwe, destyds posduiwe genoem, die eerste keer in Suid-Afrika gebruik of ingevoer is, kan nie met sekerheid bepaal word nie. Teen die tyd van die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) het…
Sommige Afrikaners, gelukkig ‘n klein minderheid onnadenkendes, beweer dat ons mense nie kan saampraat en saamwerk nie. Ons verskil gedurigdeur van mekaar en is sommer net dwars. Kyk net hoe…
Dat minister Gordhan in ons huidige werklikheid sekerlik steun verdien vir sy veldtog teen korrupsie en sy pogings tot fiskale verantwoordelikheid, mag ons nie uit die oog verloor dat hy…
Die Studebaker Golden Hawk kom uit die tydperk van die Ford Thunderbird, Chevrolet Comaro en die Chrysler 300 B. Hierdie was voertuie wat bekend was vir werkverrigting en Amerikaanse motorvoertuig…
Wat eet ons vanaand in hierdie hitte? Kom ons maak sommer ‘n vinnige hoender en koeskoes slaai. Dit neem net 25 minute indien u reeds gaar hoenderborsies gereed het. Hierdie…
Die Westringia fruticosa is ‘n plant wat baie goed groei by die kus. Dit is oorspronklik van Australië afkomstig en die Afrikaanse naam is heeltemal gepas en word die Australiese…
Mag jou fontein geseënd wees, en verheug jou oor die vrou van jou jeug – (Spr. 5:18). Jou vrou is soos ’n vrugbare wingerdstok binne-in jou huis; jou kinders soos…
Uit berigte wat ontvang is, wil dit voorkom of die afgelope naweek weer ‘n donker naweek was op die plase, met verskeie aanvalle wat gerapporteer is, waarin ook weer boere…
Polisiebeamptes is aangeval in Atteridgeville Pretoria en aan die Oos-Rand. Een polisiebeampte is gedood terwyl nog ‘n beampte gewond is. Gautrein ry weer Kragonderbrekings gister het pendelaars van die Gautrein…
Rand / VSA dollar R13.76 (R13.85) Rand / euro R15.09 (R15.10) Rand / Britse pond R16.74 (R16.83) Brent Ruolieprys per vat $49.46 ($50.53) Goud per fyn-ons $1 277 ($1 271)…
Nuwe bewerings rondom die ANC-minister Des van Rooyen en die Guptas doen die rondte. So word daar beweer dat Van Rooyen sewe keer die Guptas besoek het. Dit nadat van…
Die stad Kaapstad het aangekondig dat nuwe waterbeperkings op 1 November 2016 in werking tree wat huiseienaars verbied om tuinslange te gebruik om tuine te benat. Dit word gedoen om…
Rand Water het na bewering R 56 miljoen voorgeskiet aan ‘n maatskappy wat dienste moes lewer aan hulle. Die onbekende kontrakteur Fast Move Electrical is ‘n beslote korporasie wat deur…
Die aankoop van ‘n nuwe presidensiële vliegtuig vir die staatshoof, JacobZuma, is tydelik op die ys geplaas weens ‘n gebrek aan geld. Intussen het die minister van finansies, Pravin Gordhan,…
Die Amerikaanse Demokratiese Party se linkse, en uiters omstrede presidentskandidaat, Hillary Clinton, se selfvertroue het geknak oor die moontlikheid om die volgende president van Amerika te word,. Dit volg nadat…
Die Internasionale Walvis Kommissie (IWC) beoog blykbaar om Japan vas te vat wat deurlopend in die vaarwater is vir hulle onbeheerde jag van die seedier wat reeds geruime tyd as…
Tientalle ontevredenes is in die Amerikaanse deelstaat Noord Dakota in hegtenis geneem deur die polisie terwyl hulle aggressief opgetree tydens hulle optog. Die betogers het beswaar gemaak teen die Acces…
Die verandering in klimaat wat regoor die wêreld waargeneem word, lei daartoe dat die suidelike deel van Europa harder getref word en het pas die grootste droogte beleef as wat…
Venezuela Die omstrede president van Venezuela dreig om opposisie partye in die tronk te stop as hulle voortgaan met betogings teen sy ampstermyn as staatshoof, en hy weier steeds om…
Die skade aan historiese geboue in die middelste deel van die land, wat deur die twee aardbewings geruïneer is, gaan deur die owerheid herbou word. Die kommissaris vir kulturele erfenis…
Die Opec-kartel lande, met Rusland as spesiale deelnemer, se besluit om ruolie produksie in te kort en sodoende pryse op te jaag, dreig om nie van die grond af te…
Nuutste kommentaar