TLU SA deel verjaardag-dieselgeskenk uit
TLU SA is 120 jaar oud in 2017, en het op die vooraand daarvan ‘n unieke ooreenkoms vir die verkryging van goedkoper diesel gesluit, waardeur gebruikers 70 sent per liter…
TLU SA is 120 jaar oud in 2017, en het op die vooraand daarvan ‘n unieke ooreenkoms vir die verkryging van goedkoper diesel gesluit, waardeur gebruikers 70 sent per liter…
Rand / VSA dollar R13.85 (R13.93) Rand / euro R15.10 (R15.18) Rand / Britse pond R16.83 (R16.98) Brent Ruolieprys per vat $50.53 ($50.05) Goud per fyn-ons $1 271 ($1 266)…
Vanjaar sal Suid-Afrika se vakansie geesdriftiges hulle drome kan bewaarheid deur op een van die talle plesierbote die seeroetes aan te durf. Minstens 20 van die luukse plesierbote gaan vanjaar…
Middellandse See Vanjaar het meer as 3,900 onwettige migrante in die Middellandse See verdrink in ’n poging om na Europa te verhuis, en meer as 40,000 is gered voordat hulle…
’n Tweede kragtige aardbewing het dele van Italië geskud wat miljoene euro se skade aangerig en honderde mense in paniek gelaat het. Dit is die tweede aardbewing binne enkele maande…
Die konvooi Russiese oorlogskepe wat die afgelope dae gelei is deur ’n reuse vliegdekskip wat onderweg is na die Mediterreense See gebied, het gewelige spanning veroorsaak by talle Navo lande….
Brittanje moet blameer word vir die drama in die Calais immigrante kamp, sê Duitsland se Vlugtelinge Organiseerder, Günter Burkhardt. Hy sê die Britte word blameer vir die chaos omdat hulle…
Minstens agt kandidate is reeds geïdentifiseer wat hulle beskikbaar sal stel vir die presidentsverkiesing wat in 2017 in Frankryk gehou word. Van die agt moontlike Republikeinse kandidate sal een uiteindelik…
’n Boer in die Oos-Kaap, en sy bejaarde moeder, wat vroeër deur terroriste aangeval is, se moordenaars is swaar vonnisse opgelê. Verlede jaar het drie swartes mnr. Ruben Gouws (65)…
Barloworld Equipment dreig die Optimum myn met likwidasie. Die dreigement spruit voort uit die agterstallige betalings vir dienste en goedere gelewer deur Barloworld aan die myn. Daar is klaarblyklik meer…
Dit blyk asof president Jacob Zuma nie baie belangstel in die land se finansiële posisie nie. ‘n Filmspan het Zuma betrap waar hy ‘n uiltjie knip tydens Gordhan se begrotings…
Die ANC se Sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het ’n absurde verklaring uitgereik en gesê dat plekke soos Fort Hare en Zululand universiteite meer befondsing moet ontvang sodat dit wêreldklas inrigtings kan…
Die hewige stryd in Mosoel het meer as 900 vegters van die Islamitiese Staat (IS) laat sneuwel in die afgelope week. Die grootpraat beriggewing is gelewer deur die Amerikaanse veggeneraal…
Die Geloofsbond van Hervormde Gemeentes (GHG) het ’n skerp bewoorde verklaring uitgereik na aanleiding van die besluit van die NH Kerk se besluit oor selfde geslag-verhoudings. Na jare van waarsku…
Nuutste kommentaar