Ekonomiese data 27 Oktober 2016 (07:00)
Rand / VSA dollar R13.93 (R13.78) Rand / euro R15.18 (R15.01) Rand / Britse pond R16.98 (R16.74) Brent Ruolieprys per vat $50.05 ($50.21) Goud per fyn-ons $1 266 ($1 275)…
Rand / VSA dollar R13.93 (R13.78) Rand / euro R15.18 (R15.01) Rand / Britse pond R16.98 (R16.74) Brent Ruolieprys per vat $50.05 ($50.21) Goud per fyn-ons $1 266 ($1 275)…
Kaapstad Betogende studente by die parlement het die strate van Kaapstad ingevaar na polisie hul met skokgranate uitmekaar gejaag het. Plaveisel stene is uitgeruk en na polisie gegooi en vullisdromme…
Na die verwoestende storm wat Haiti enkele weke gelede getref het, is die gevaar van cholera opnuut onder die Verenigde Nasies se aandag gebring, en word miljoene dollar gevra om…
Amerikaanse weermaglede in Irak en Sirie wil glo met geheime agente operasies uitvoer om leiersfigure van die Islamitiese Staat (IS) uit te skakel. Die VSA meen dat die uitskakeling van…
Die protestantse, en konserwatiewe presidentskandidaat in Oostenryk, Norbert Hofer is deur die protestantse kerk in die land gekritiseer oor sy inskrywing op verkiesingsplakate. Die Kerk het selfs in ’n verklaring…
Gevangenis by die Johannesburgse tronk het brande begin nadat hul TV stelle van hulle weggeneem is. Die brande is in vullisdromme begin kort nadat die gevangenis Woensdagoggend uit die selle…
Vir die eerste keer kom die waarheid uit. Meer as 1 miljoen studente word gehuisves maar weinig slaag of voltooi hul kursusse. Dit aldus Pali Lehohla. die statistiek-generaal van SA. …
Die meer as R 407,8 miljoen se ongemagtigde uitgawes van die Natalse Departement van Vervoer word toegeskryf aan luiheid, sinlose vergaderings, tyd spandeer op sosiale media en werkers wat laat…
Kort nadat ’n begrafnis gehou is van ’n paar honderd mense wat omgekom het in bomaanvalle wat deur Saoedi-Arabie se vegvliegtuie uitgevoer is, het ’n moniteerder gesê die aanvalle is…
Nog ’n Afrikaland het besluit om uit die Internasionale Strafhof in Den Haag te bedank en volg kort na die besluit van die ANC regering in Suid-Afrika om die liggaam…
Die Skotse Eerste Minister, Nicola Sturgeon, het direk in konfrontasie gekom met die Verenigde Koninkryk se Eerste Minister, Theresa May vanwee die standpunt wat gehuldig word oor lidmaatskap van die…
Die Sosiaal Demokratiese party het hulle ten gunste van die Minister van Buitelandse Sake, Minister Steinmeier, uitgespreek as die volgende president van Duitsland. Die regerende koalisie van Bondskanselier Angela Merkel…
Boere moet nou waak teen die nuwe aanslag van veesiektes wat die landbou tref nadat welkome reën in verskeie streke van die land geval het waar veeboerdery die grootste bron…
Die droogte wat sedert 2013 die grootste deel van die Afrika kontinent geteister het, is een van die redes waarom die Zambiese regering nou kliphard planne beraam om Suid-Afrikaanse landbouers…
Nuutste kommentaar