Ekonomiese data : 26 Oktober 2016 (07:00)
Rand / VSA dollar R13.78 (R13.88) Rand / euro R15.01 (R15.12) Rand / Britse pond R16.74 (R16.95) Brent Ruolieprys per vat $50.21 ($51.43) Goud per fyn-ons $1 275 ($1 266)…
Rand / VSA dollar R13.78 (R13.88) Rand / euro R15.01 (R15.12) Rand / Britse pond R16.74 (R16.95) Brent Ruolieprys per vat $50.21 ($51.43) Goud per fyn-ons $1 275 ($1 266)…
Die regstelsel moet voortbou op goeie werk, en moet standpunt inneem teen regeringsbeleid wat die land en sy mense vernietig. Die oproep kom van adv. Anton Alberts, VF Plus se…
Wêreld Terwyl die wêreldleiers planne beraam om lugbesoedeling te verminder, het die Internasionale moniteerder bevind dat die besoedeling met koolstofdioksied nog nooit so hoog was as wat dit vanjaar is…
Die kandidatuur van Angela Merkel vir die 2017 verkiesing blyk ’n uitgemaakte saak te wees, te oordeel aan die seine wat haar Bavaria vennoot uitstuur toe hy gesê het die…
Uit Venezuela se hoofstad Caracas word berig dat die regsverteenwoordigers van die opposisieparty se lede dit oorweeg om die land se president hof toe te sleep omdat hy ’n kaping…
Die Spaanse Sosialiste het bekend gemaak dat hulle die weg baan vir die daarstelling van ’n minderheidsregering van die konserwatiewe Volksparty (PP) wat nou reeds ’n jaar lank as regeerder…
Die Britse eerste minister, Theresa May, staar ’n grondwetlike krisis in die gesig wat haar toekoms as regeringshoof op die spel plaas as sy nie voldoende steun vir haar Brexit-plan…
Die leiers in die Trump-kamp het erken dat hulle ’n agterstand het in die veldtog om as Amerikaanse president verkies te word op 8 November vanjaar. Met net twee weke…
Die Amerikaans geleide internasionale koalisie weermag wat veg teen die Islamitiese Staat in Irak, is besig om die bevryding van die stad Mosoel te bombardeer soos wat Rusland Aleppo bevry…
Gewapende terroriste het Dinsdagaand ’n polisie opleidingsentrum in Pakistan aangeval en minstens 57 studente gedood en talle gewond. Die polisie opleidingsentrum wat geleë is in Quetta in die suidweste van…
Ek het sedert die plaaslike verkiesing baie ruimte in hierdie rubriek gewy aan oplossings en mislukkings. Op die vooraand van Hervormingsdag kan, móét ons ´n paar oomblikke stilstaan en bestekopname…
Dit is nie vreemd dat die ANC die regbank misbruik – of eerder dat die regbank en vervolgingsgesag toelaat dat die ANC hulle misbruik – in politieke binnegevegte nie. Maar…
Vir doeleindes van bieding is range aan die onderskeie kleure en geen troef toegeken. In dalende orde is die rangorde: Geen troef Skoppens = die hoof- Hartens kleure Ruitens = …
Deesdae probeer wetenskaplikes om diere en plante so te beheer dat hulle nie met uitheemse rasse verbaster of verdring word nie. DNS-toetse is aan die orde van die dag en…
Nuutste kommentaar