ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 25, 2016

Ekonomiese data : 25 Oktober 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.88 (R13.97) Rand / euro  R15.12 (R15.17) Rand / Britse pond R16.95 (R17.00) Brent Ruolieprys per vat $51.43 ($51.53) Goud per fyn-ons $1 266 ($1 264)…

Haatspraak-wet op pad

Daar is nog net sowat ‘n week oor vir die publiek om kommentaar te lewer oor die wetsontwerp vir die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak. Die wetsontwerp is…

Dlamini-Zuma weer in kollig

Die Afrika-Unie se voorsitter, Nkosazana Dlamini-Zuma se moontlike verkiesing as Suid Afrika se eerste vroue president, is weer geopper. Dlamini-Zuma is aangehaal as sou die ANC se vroueliga wil hê…

Kommentator se kontrak gekanselleer oor rassistiese opmerking

Die sportomroeper, Pieter van den Berg, se kontrak met die SAUK is gekanselleer na ‘n beweerde rassistiese uitlating deur Van den Berg. Na bewering het die voorval in Durban plaasgevind…

ANC se verdeeldheid verdiep

Die Zuma-kamp in die ANC leef elke dag swaarder met selfs ernstige kritiek en geëiste optrede van binne. Die ANC se hoofsweep, Jackson Mthembu, se eis die naweek dat die…

Internasionale Nuusflitse – 25 Oktober

Australië In Queensland, Australië, is ’n voorval op video vasgevang van ’n reuse spinnekop wat ’n muis aangeval en gedood het, waarna hy die vangs weggesleep het om as maaltyd…

Belgiese ambassadeur op Russe se rooi mat

Die Russiese ministerie van buitelandse sake het die Belgiese ambassadeur, Alex van Meeuwen, op die rooi mat gehad om die bewyse aan hom te toon van hoe Belgiese vegvliegtuie ’n…

EU erg verdeeld oor Kanada

Leiers van die Europese Unie (EU) het hulle samesprekings in Brussel afgesluit sonder dat ’n vryhandelsooreenkoms met Kanada getref kon word. Die Kanadese minister van handel het na afloop van…

VSA oorlogskip patrolleer Suid See

Beijing het ernstige besware geopper nadat die VSA ’n Amerikaanse oorlogskip deur die Suid Sjinese See laat vaar het, en die Amerikaners daarvan beskuldig dat hulle “moeilikheidmakers” is. Die Amerikaanse…

Filippynse president trap klei

Die omstrede president van die Filippyne, president Rodrigo Duterte het aanvanklik die Amerikaanse president, Barack Obama, uitgeskel as die seun van ’n prostituut, daarna die president na die hel gestuur,…

Hoe lyk die weerpatroon?

Terwyl Suid-Afrika ’n ernstige droogte tydperk beleef, waterbronne gevaarlike lae vlakke bereik het, en landbouproduksie verskraal, blyk dit dat die toekomstige weerpatroon beter moontlikhede voorspel. Deskundiges reken dat goeie reën…

Turkye gereed om Irak te help

Turkye staan gereed om maatreëls te tref om Irak te red sou die Verenigde State van Amerika met Irakse soldate en Koerdiese vegters nie hulle beloftes nakom om Mosoel te…

VW kan onttrek oor swart gedwonge swart bemagtiging

Volkswagen kan homself dalk uit die Suid-Afrikaanse mark onttrek en dit kan grootskaalse werksverliese en skade aan die land se ekonomie beteken. Dié waarskuwing kom van adv. Anton Alberts van…

rolex replicas for sale