ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 24, 2016

Motorrubriek – Opel Astra 1.4T Sport

Wanneer ‘n mens aan Opel dink gaan jou gedagtes onwillekeurig terug na die dae van die “Super Bos”. Hierdie klein parmant het talle motors in die skande gesteek en was…

Gemmer, merkwaardige plant en spesery wat ons almal ken

Almal van ons gebruik gemmer nogal gereeld. Dis so veelsydig en word oral in die wêreld gebruik as spesery en ook as ‘n plant in die tuin of potte. Gemmerplante…

Smulgereg by hoender of vark

Wat eet ons vanaand saam met gebakte hoender of varkboud? Het u al gemmerkoekies en malvalekkers in ‘n patatgereg gebruik? Te heerlik en so romerig. Bestanddele: 6 patats 150 gr…

Vreugde in my Maker

Laat Israel hom verheug in sy Maker … (Ps. 149:2). Want jou Maker is jou Man; Here van die leërskare is sy Naam; en die Heilige van Israel is jou…

Verbastering verwerp

Rasseverbastering is die vernietiging van volkere. Die standpunt is vervat in ‘n mosie wat die naweek by die HNP kongres aanvaar is. Dit volg op die leier van die DA,…

Maak die regte keuses – HNP-leier

‘n Valse vrede kan lei tot erger dinge as die grusaamheid van ‘n oorlog. Die gebeure en toestande van vandag, bewys dit. So het mnr. Andries Breytenbach gesê in sy…

Nog ‘n pensioenfonds skandaal?

Die VF Plus wil weet presies wie trek voordeel uit beleggings van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) met geld van die pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF), sê adv. Anton Alberts, die VF…

Ekonomiese data : 24 Oktober 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.97 (R13.94) Rand / euro  R15.17 (R15.19) Rand / Britse pond R17.00 (R17.02) Brent Ruolieprys per vat $51.53 ($51.25) Goud per fyn-ons $1 264 ($1 262)…

Universiteite: nagmerrie wag vir SA in 2017

Ekonome en politieke raadgewers het gewaarsku dat die bykans 200 000 voornemende graduandi van 2016  wat nie hul studies kan voltooi as gevolg van die studentegeweld, dit Suid Afrika se…

Zuma se ark

Die ANC-staatshoof, Jacob Zuma, en ‘n aantal van sy makkers, het vir hulleself ‘n finansiële ark geskep en is dus nie bekommerd dat Suid Afrika soos die Titanic gaan sink…

R10 miljard korrupsie ondersoek

Die teen-korrupsie eenheid is besig met ‘n ondersoek waarby verskeie staatsdepartemente, munisipaliteite en sekere staatsbeheerde entiteite betrek word. R2 miljard by die Port Elizabeth munisipaliteit en beweerde bedrog van R133…

Staatskapingsondersoek verdiep

Die vorige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, se ondersoek na die sogenaamde staatskaping van die Huptas, waarby staatshoof Jacob Zuma uiteraard betrek word, is skynbaar gedeeltelik gelek en is nou besig…

Vrese oor Jacob se veiligheid maar nie oor boere

Die ANC-staatshoof Jacob Zuma se persoonlike veiligheidswagte is verdubbel en sluit nou lede van die polisie se taakmag sowel as weermaglede in. Zuma se motorbrigade lyk nou soos die van…

Sirië dreig Turkye oor lugruim skending

Die regering van Sirië het Turkye gedreig omdat hulle die Siriese lugruim binnegedring het sonder enige goedkeuring, en gesê die Turkse vliegtuie sal afgeskiet word as dit weer gebeur. Die…

Siriese rebelle verhinder vlugtende burgers

Terwyl hewige gevegte nog voortduur in Aleppo, het die Siriese rebelle wat deur die VSA gesteun word, die burgerlikes verhinder om uit die stad te vlug na veiligheid. Die optrede…

Geen sanksies teen Rusland

Tydens ’n vergadering van die Europese Unie waar die lugaanvalle in die Siriese stad Aleppo bespreek is, het die lidlande hulle opsies oorweeg hoe opgetree moet word teen Rusland en…

Spanning verhoog in Venezuela

Opposisiepartye in Venezuela raak al meer gefrustreer en ongeduldig in hulle veldtog om ontslae te raak van die land se president Die land se president Maduro gebruik elke moontlike meganisme,…

Britse premier kap Russiese president

Die Britse eerste minister, Theresa May het ’n skerp aanval gedoen op die Russiese president, Vladimir Poetin, omdat Rusland met sy oorlogskepe wat onderweg is na Sirië, die gebiedswaters van…

Britse premier kry EU koue skouer.

Die leiers van die Europese Unie het die Britse eerste minister, Theresa May, uiters koel ontvang tydens haar eerste besoek in die EU vergadering as premier van Brittanje. Die EU…

Robot buite aksie op Mars

Uit beelde wat deur die Amerikaanse Mars Agentskap vrygestel is, blyk dit of die Europese Marslander Schiaparelli wel verlede Woensdag op die Rooi Planeet geland het, maar nie op die…

Internasionale Nuusflitse – 24 Oktober

Japan Junko Tabei (77) het die naweek gesterf, maar het wêreldberoemd geword toe sy in 1975 die eerste vrou ter wêreld geword het wat die bopunt van Mount Everest bereik…

rolex replicas for sale