Daily Archives: October 21, 2016

Suid Afrika onttrek aan Internasionale Strafhof

Nadat Suid-Afrika verlede jaar aangetoon het dat hy homself wil onttrek van die Internasionale Strafhof, het die ANC-bewind nou aangekondig dat hulle met die proses daartoe begin het. Die minister…

Nuusflitse

Zim skuld Eskom R 250 miljoen Zimbabwe se opgelope skuld beloop meer as R376 miljoen aan die kragverskaffers Eskom en Mosambiek se Cahora Bassa kragverskaffer.  Die land is twee maande…

Tabaksmokkelaars gevang

‘n Polisiebeampte, ‘n paramedikus en ‘n vorige werknemer van SAID is in die verre Noord-Transvaal in hegtenis geneem op beweerde smokkelary van sigarette in die Messina area. Bewerings dat polisie-…

Gasverbruikers kry prysskok

Sou Nersa se aansoek slaag vir ‘n nuwe tarief voorstel rondom gaspryse, gaan vervaardigers soos Consol glas, Nampak, Mondi, Illovo Suiker en die PG groep ‘n skokverhoging in die gesig…

Discovery beboet met R 2,5 miljard

Die Raad op Finansiële Dienste (RFD) het ‘n R 2,5 miljard administratiewe boete opgelê aan Discovery Life. Dit volg nadat Discovery sekere regulasies van die wet op Finansiële Dienste Verskaffers…

Ekonomiese data : 21 Oktober 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R13.94 (R13.90) Rand / euro  R15.19 (R15.24) Rand / Britse pond R17.02 (R17.03) Brent Ruolieprys per vat $51.25 ($52.46) Goud per fyn-ons $1 262 ($1 271)…

Op die volksakker – (On)gelykheid voor die reg

Dit is enersyds verblydend dat die minister van finansies, Pravin Gordhan, op die man af geantwoord het op die strik deur die NVG-hoof gestel. Baie belangrik het hy nie die…

Meerderheid in eie land

Tydens die munisipale verkiesings van 2016, het ‘n hele aantal ANC-stadsrade in ons land hul setels verloor, en die beheer aan die DA oorhandig. Selfs in die Oos-Kaap (soos Port…

Die land se weste belangrik vir Afrikaners

Die meeste van ons mense is bewus van Orania, en weet dat dit ons eerste dorp is wat uit 100% volksgenote bestaan. Maar, dit sal lesers seker verbaas om te…

Herdenk die Hervorming

Ek herinner graag alle Protestante in Suid-Afrika aan ons verjaardag. 31 Oktober behoort vir elke Protestant ‘n belangrike dag te wees, want die reformasie het op 31 Oktober 1517 in…

Nuusflitse – 21 Oktober

VSA In die presidentsverkiesing van Amerika het selfs die konserwatiewe media berig dat Clinton beter gevaar het as Trump in die derde TV debat, maar is weer eens gekenmerk as…

Theresa sê Brexit gaan voort

In haar eerste toespraak voor die afgevaardigdes van die ander 27 lidlande van die Europese Unie, sê die Britse eerste minister, Theresa May, dat daar nie sprake is van ’n…

Rusland ontplooi sy magtige weermag

Die skietstilstand in Sirië is slegs vir enkele ure, en Rusland gaan sy wil afdwing deur vroegtydig sy mag te versterk in die beleërde land, ten einde die Siriese diktator,…

Die IS terroriste raak paniekerig

Die leiers van die Islamitiese Staat (IS) is nie net paniekerig oor die aanslag wat nou teen hulle gevoer word nie. Die leiers vrees die oormag met geweervuur en ’n…

Filippyne omarm Sjina

Die Sjinese President, Xi Jinping het die nuutverkose president van die Filippyne geloof vir sy optrede en sy besoek aan Beijing as ’n nuwe mylpaal beskryf. Die twee staatshoofde het…

Mosoel gevegte hewig en suksesvol

Die koalisiemagte wat die 1,5 miljoen inwoners van Mosoel wil bevry van die oorheersing deur Islamitiese Staat terroriste, is glo besig om goeie vrugte af te lewer. Die Koerdiese troepe…

Landing op Mars dalk suksesvol

Dit is nog onseker of die landing van die ruimtetuig, Schiaparelli suksesvol is, aangesien talle vrae nog onbeantwoord is en wetenskaplikes naarstigtelik werk om die tuig se status te bepaal….

Kroasië kry konserwatiewe regering

Die parlement van Kroasië het die land se nuwe regering erken nadat die konserwatiewes ’n naelskraap oorwinning behaal het. Die eerste minister, Andrei Plenkovic, het gesê die Europese Unie se…

Please disable your adblocker or whitelist this site!