Daily Archives: October 20, 2016

Tydelike vrede in Oekraïne

Tydens die gesprekke in Berlyn oor die konflik in die Oekraïne, het Rusland en die regering van die Oekraïne ingestem om hulle magte terug te trek. Die gesprekke wat deur…

Obama se broer steun Trump

Malik Obama, die halfbroer van die Amerikaanse president, Barack Obama, het in ’n verklaring sy steun aan die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, gegee. Die broer van die president het gereageer…

Rusland beskuldig België

Rusland het ’n lugaanval wat uitgevoer is op ’n dorp in die Aleppo provinsie in Sirië, aan die voet van België gelê en gesê hy beskik oor die nodige bewyse…

Linkse aanslag teen Merkel beplan

Die Sosiaal Demokrate, tesame met die Linkse Party en die Groen Party, wil glo hande vat in die algemene verkiesing van 2017 in Duitsland. Die partye het die afgelope twee…

Ruimtetuig land op Mars

Die onbemande Schiaparelli ruimtetuig het ’n suksesvolle landing uitgevoer op die Rooi planeet, maar wetenskaplikes is bekommerd oor die feit dat hulle nog geen seine vanaf die tuig ontvang het…

Natal se bodemlose geldput

Die ouditeur-generaal kon tydens hul oudit van die Natalse gesondheidsdepartement nie bepaal waar en hoe R4,1 miljard se uitgawes spandeer is nie. Ongerymde uitgawes, oortydbetalings van R875 miljoen, aankope sonder…

Hoofman van #Fees MustFall borgtog geweier

Die leier of aanstigter van die studentegeweld by Wits en vorige studenteraadsvoorsitter, Mcebo Dlamini, is borgtog geweier in die Johannesburgse  landdroshof. Hy staan tereg op aanklagte van openbare geweld, diefstal,…

Bedrog, o bedrog

Die Valke het op ‘n sindikaat toegeslaan in Benoni en Secunda wat by die verkeersafdelings leerling lisensies en bestuurderslisensies verkoop. In Benoni is vyf metro polisie offisiere in hegtenis geneem…