ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 19, 2016

Brittanje kan EU lidmaatskap behou

Ses jaar gelede het die Britse regering besluit dat ’n referendum oor lidmaatskap van die Europese Unie, “nie wettiglik bindend” sal wees nie. In gevolge die besluit is dit wettig…

Deutsche Bank onttrek uit VSA

Verslae wat vrygestel is, bevat aanbevelings dat die finansiële krisis waarin Deutsche Bank tans verkeer, hulle sal dwing om besparingsmaatreëls in te stel wat onder meer ook kan beteken die…

Kroonprins stel volk gerus

Die volk van Thailand treur oor die heengaan van hulle koning wat 70 jaar lank regeer het, en daarom het die kroonprins sy land se mense aangesê om nie bekommerd…

Colombia weermag dood rebelle leier

Terwyl die president van Colombia wêreldwyd geloof word vir sy vredesonderhandelings met die Marxistiese rebelle in die land om die 52 jaar van konflik te beëindig, het die weermag in…

Irak: Word IS terroriste uitgewis?

Die stryd teen Islamitiese Staat (IS) in Irak het reeds begin deur sowat 90 000 soldate van die koalisiemagte wat die 7 000 terroriste in Mosoel wil verslaan. Die reuse…

Sjina lanseer bemande ruimtetuig

Sjina het twee ruimtevaarders op ’n ruimtesending gestuur as ’n eksperiment om ’n ruimtestasie te vestig wat dit die jongste projek maak van die land se ruimte program. Die ruimte…

Vlaandere streef na onafhanklikheid

Die Nuwe Vlaamse Alliansie (N-VA) sal met Vlaams Belang saamwerk om die Vlaamse onafhanklikheid op te eis. As dit van die N-VA voorsitter, Peter De Roover afhang, is dit nie…

Kuberkrakers vrees die waarheid

Die Vryburger het weer deurgeloop onder die argwaan van linkses wat die koerant gekaap het sodat duisende lesers nie toegang kon kry sedert Dinsdagoggend nie. In gesprekke wat deur die…

Boere juig oor reën, droogte nog nie verby

TLU SA se Algemene Raadsvergadering in Pretoria het met groot dank kennis geneem van die reën wat op verskeie plekke uitgesak het.  Die unie se president, mnr. Louis Meintjes, sê…

Gebedsdag vir 6 November

Die Afrikaanse Protestantse Kerk het ‘n beroep gedoen op sy gemeentes om Sondag 6 November 2016 te gebruik as ‘n spesiale gebedsgeleentheid vir reën of  indien dit gereën het, as…

HNP gaan nuwe bedeling bespreek

Die Alternatief vir die huidige bedeling. Dit is die tema van die Herstigte Nasionale Party se 47ste Jaarkongres wat eerskomende naweek in Pretoria plaasvind. Die kongres vind Saterdag plaas in…

Zuma sonder kommer in die buiteland

ANC-staatshoof Jacob Zuma het aan die buitelandse hoofde van die diplomatieke diens gesê dat diplomate oorsee nie bekommerd moet wees oor die situasie in SA nie. Indien hul navrae ontvang…

Universiteite geprivatiseer?

‘n Onderwyskenner het vir die eerste keer die kern van die onderwyskrisis aangeraak toe hy  ‘n oproep gedoen het aan studente, hul ouers en kerkleiers dat hul die gevolge van…

Natal personeel gewaarsku

Personeel by die Natalse onderwysdepartement wat nie hul pligte nakom nie sal voortaan tot verantwoording geroep word. Dit is die belofte van die nuwe hoof van die departement, Vusumuzi Nzama….

Personeel kla oor veiligheid

Die “Concerned Black Staff” groep by Wits het in ‘n memorandum aan die universiteitsowerheid gesê dat hul bekommerd is oor hul veiligheid en dat hul soos misdadigers behandel word. Die…

Eskom weer in die nuus

Die SA Wind Energie Assosiasie (SAWEA) het ‘n amptelike klag by Nersa gelê teen Eskom. SAWEA beweer dat Eskom sy posisie misbruik om sodoende sy eie beleggings by nuwe ontwikkelings…

Nog ‘n branstofprysverhoging

Die prys van brandstof gaan op 2 November 2016 weer styg. Volgens die AA het die verlaging in produksie deur die olieproduserende lande daartoe gelei dat oliepryse begin styg het…

Ekonomiese data : 19 Oktober 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.08 (R14.08) Rand / euro  R15.51 (R15.51) Rand / Britse pond R17.18 (R17.18) Brent Ruolieprys per vat $51.78 ($51.78) Goud per fyn-ons $1 258 ($1 258)…

Nuusflitse – 19 Oktober

Montenegro Die pro-Westerse regering van Montenegro het die algemene verkiesing gewen te midde van die groot beleggings wat deur Rusland gemaak is wat die groeikoers tot 3,2% laat styg het….

rolex replicas for sale