Noorweë gaan nie sy grens verskuif
Die regering van Noorweë het in ’n amptelike verklaring gesê die land kan nie sy grenslyne verander nie, wat die stille hoop verpletter van sowat 17 000 mense wat met…
Die regering van Noorweë het in ’n amptelike verklaring gesê die land kan nie sy grenslyne verander nie, wat die stille hoop verpletter van sowat 17 000 mense wat met…
Die regering van Argentinië het beswaar gemaak teen die militêre oefeninge wat deur Brittanje uitgevoer word in die Falkland Eilande. Die Eilande wat spanning veroorsaak het tussen Argentinië en Brittanje,…
Die Samsung Galaxy Note 7 slimfoon wat die afgelope weke telkens die nuus gehaal het weens ernstige vervaardigersfoute, is nou amptelik deur die Amerikaanse rederye verbied op hul vliegtuie. Die…
Verskeie lande wat grens aan die Tsaad-meer van Afrika, het elkeen ’n afvaardiging gestuur na ’n byeenkoms waar die lande mekaar ontmoet in die Nigeriese hoofstad. Nigerië, Tsaad, Niger, Kameroen…
Die onverwagse het gebeur. Miljardêrs het oor die algemeen armer geword in die afgelope jaar volgens ’n studie wat gedoen is. Dit laat die vraag ontstaan of die tendens gaan…
Eerste Minister Nicola Sturgeon van Skotland het planne in plek vir ’n tweede referendum in die land om te stem vir onafhanklikheid. Sy het gesê Skotland behoort in ’n posisie…
Die minister van energie, me. Tina Joemat-Pettersson, probeer die beplande kernkragbouprogram met verdagte syfers aan Suid-Afrika afsmeer, sê die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor energie, adv. Anton Alberts. Volgens…
Maar wat vir my wins was, dit het ek om Christus wil skade geag (Filip. 3:7). Ons het almal dinge waarmee ons besig is en waaruit ons vreugde put. Daar…
Rand / VSA dollar R14.33 (R14.26) Rand / euro R15.73 (R15.72) Rand / Britse pond R17.39 (R17.37) Brent Ruolieprys per vat $51.95 ($52.08) Goud per fyn-ons $1 254 ($1 255)…
Die 2016 akademiese jaar is by meeste universiteite in die weegskaal na die grootskaalse oproer en verwoesting van eiendom. Die meeste universiteite poog wel om die akademiese jaar weer aan…
ANC Jeugliga voorbok, Collen Maine, het tydens ‘n Jeugliga byeenkoms die MK lede opgeroep om Zuma te verdedig. Hy het hulle ook opgeroep om hulle wapens op te neem en…
Die Suid-Afrikaanse Grondwet maak allerhande mooi praatjies van menseregte, beskerming van demokrasie, sogenaamde artikel 9-instellings, waaronder die Openbare Beskermer tel, en deursigtigheid. Die reg word as ‘n soort supergesag daargestel,…
Die minister van Finansies, Pravin Gordhan, het toe in wese gedoen wat die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, nie kon doen nie as gevolg van hofaansoeke. Gordhan het vanuit ‘n ander…
In Irak word ’n reuse inval deur Amerikaanse magte beplan om die Islamitiese Staat terroriste uit Mosul te verdryf wat die stad reeds etlike jare beheer. Die Amerikaanse artillerie beplan…
Die sogenaamde verontregting teen die mense van Namibië, het ’n nuwe wending geneem deur die land wat nou ’n eis instel teen Duitsland weens die sogenaamde verontregting in die koloniale…
Maandag het die lidlande van die Europese Unie (EU) ’n besluit geneem dat die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) amptelik in kennis gestel sal word dat hulle in 2017…
Die Europese Kommissie het gebuig voor die aanslag van verset wat deur lidlande van Oos-Europa teen Brussel se asiel kwotastelsel geuiter is in die afgelope weke. Die Europese Unie het…
Die voormalige eerste minister van Portugal, Antonio Guterres, is aangewys as die nuwe Sekretaris-Generaal van die Verenigde Nasies. Guterres was sedert hy genomineer was die gunsteling kandidaat onder die nege…
Terwyl Rusland ingestem het tot ’n nuwe poging om op diplomatieke gebied ’n vredesverdrag te bewerkstellig in Sirië, word hernude aanvalle deur Siriese soldate uitgevoer op rebellemagte. Die aanvalle word…
Die regering van president Juan Manuel Santos in Colombia het na onderhandelinge met die Marxistiese rebelleleiers aangekondig dat die skietstilstand verleng word tot einde Desember. Die president hoop om voor…
Duitse ekonomie Die minister van ekonomiese sake in Duitsland wil maatreëls in werking stel om te voorkom dat Duitse maatskappye deur ander oorgeneem word wat in die buiteland is, veral…
Nuutste kommentaar