Daily Archives: October 16, 2016

EFF verbind met plaasbesetting by Brits

‘n Twee EFF-lede word verbind met die onwettige besetting van ‘n boer se plaas naby Bokfontein, in die Brits-omgewing. Die besetting het Sondagoggend vroeg begin,  toe die boer, wat verkies…

Wits studente kom nie ooreenkoms na

Die toegewings van die bestuur van die Wits-universiteit, was uiteindelik futiel, want studente het die naweek weer moles gemaak, binne en buite die kampus. Verlede week het die universiteitsbestuur hulleself…

Motor rubriek – Hudson Hornet 1951/1954

Die Hudson Hornet is aan ons ouer lesers bekend maar dit is nodig dat van ons jonger lesers daarvan kan kennis neem, want hierdie motor wat deur Hudson Motor Car…

Lupinus polyphyllus seker van die kleurvolste plante in die tuin

Lupinus is ou bekende blomplante in ons tuine in Suid Afrika. Dit vertoon so mooi in beddings en daar is deesdae sommer allerhande kleure. Die bekendste kleur is seker die…

Naweeklekkerny saam met koffie

Die naweek is voor die deur en wat is daar wat ons saam met ons koffie kan geniet? Kom ons maak gou hierdie heerlike vinnige sjokolade roomtert, dis so maklik…

Een plaasmoord, verskeie plaasaanvalle

‘n Boer is op sy plaas in Malmesbury in die Wes-Kaap op sy plaas vermoor. Die 58-jarige mnr. Neil Greyling van die plaas Highflyer Stud Farm, is dood nadat hy…

Please disable your adblocker or whitelist this site!