Daily Archives: October 14, 2016

Zuma en minister wil staatskapingsverslag in hof keer

Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, se laaste amptelike werksdag in dié hoedanigheid,  is in onsekerheid gehul, nadat sy aanvanklik het kennis ontvang van die presidensie dat hul beoog om ‘n…

Student in hegtenis oor brandstigting

‘n Student van die Kaapse Technikon, ene Byron Dick (26) in hegtenis geneem op aanklagte van brandstigting nadat twee geboue by die inrigting aan die brand gesteek is.  Twee sekuriteitswagte…

Gauteng gesondheid skors werkers

Agtien lede van die Gautengse gesondheidsdepartement is sedert Julie geskors op klagtes wat wissel van onwettige stakings, vervalsing van dokumente, veiligheidsreëls wat oortree is, growwe nalatigheid en bedrog. Intussen het…

VSA optrede kan kernoorlog ontketen

Die beskuldigings wat tussen die twee groot moondhede van die wêreld rondgeslinger word, is ’n aanwysing dat die nuwe Koue Oorlog nie maklik ontlont gaan word nie. Die optrede van…

Obama waarsku en dreig Rusland

Die uittredende president van Amerika, Barack Obama, het Rusland gewaarsku en gedreig dat die inmenging van Moskou in die presidentsverkiesing deur van die e-posse te kaap wat aan die Demokrate…

Colombiane mobiliseer vir vredesverdrag

Duisende burgerlikes in Colombia het in ’n reuse optog in die strate van die hoofstad, Bogota saamgekom om hulle gevoel te demonstreer dat die regering en die rebelleleiers die vredesonderhandeling…

Rusland kondig vredesonderhandelinge aan

Die Russiese minister van buitelandse sake het bekendgemaak dat die land in gesprek sal tree met die Verenigde State van Amerika oor vrede in die beleërde Sirië. Volgens die minister…

Vrede vir Oekraïne in vooruitsig

In ’n hernude poging om die atmosfeer van ’n Koue Oorlog te verander, het kanselier Angela Merkel van Duitsland, president Hollandè van Frankryk, en president Poetin van Rusland, samesprekings gevoer…

Wêreldbank waarsku oor groot armoede

Natuurrampe en grootskaalse klimaatsverandering se invloed op die wêreld ekonomie, is sodanig dat die uitwerking daarvan katastrofiese gevolge inhou vir mense in die sogenaamde “onontwikkelde lande” van die wêreld, waarvan…

Nuusflitse – 14 Oktober

Nobelprys Die Nobelprys vir Letterkunde is vanjaar toegeken aan die Amerikaanse kunstenaar en digter, Bob Dylan. Dit is die eerste keer dat die prys aan ’n kunstenaar toegeken word.  …

Malema ook gedagvaar

Dagvaardings is klaarblyklik nou die mode. Volgens berigte is Julius Malema gedagvaar oor ‘n oortreding  in 2014 by die Universiteit van die Vrystaat. Volgens die amptelike webblad van die EFF…

Binnelandse Sake in Centurion onder kollig

Die minister van binnelandse sake, Malusi Gigaba, het tot sy skok agtergekom dat van sy kantore nie goed funksioneer nie. Tydens ‘n onaangekondigde besoek aan die Centurion kantoor moes Gigaba…

Perspektief op gewaarborgde mislukking

Teen 1994 was Suid-Afrika onomkeerbaar op die pad van gewaarborgde mislukking geplaas. Die enigste rede waarom die afdraande tot tans betreklik geleidelik ervaar is, is dat wat voorheen opgebou is,…

Ekonomiese data : 14 Oktober 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar  R14.26 (R14.28) Rand / euro  R15.72 (R15.73) Rand / Britse pond R17.37 (R17.37) Brent Ruolieprys per vat $52.08 ($51.45) Goud per fyn-ons $1255 ($1260) Petrol 95…

Please disable your adblocker or whitelist this site!