ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 13, 2016

Wits-studente kry hulle sin

Alhoewel daar skynbaar vrede heers by die Wits-universiteit nadat ooreengekom is dat 20 verteenwoordigers sal kies om gesprek te voer met die bestuur oor toegang tot gratis hoër onderwys, heers…

Politiek en rugby: Die volle kringloop

Die laagtepunt waarin Springbokrugby die afgelope naweek beland het, is die logiese gevolg van die politieke ineenstorting wat in Suid-Afrika plaasgevind het na die moord op dr HF Verwoerd en…

NVG krabbel gedeeltelik terug oor Gordhan

Die hoof van die Nasionale Vervolgings Gesag,  Shaun Abrahams het in ‘n verklaring gesê dat Pravin Gordon mag vra vir ‘n hersiening van die besluit om hom te vervolg. Dit…

Polisie eet hul dik op belastingbetalerskoste

Die nuutste parlementêre verslag van die SAPD, toon dat R 39,5 miljoen spandeer is in die afgelope boekjaar op spysenering alleen, waarvoor belastingbetalers uiteindelik moet opdok. Dit bring die maandelikse…

Banke verloor miljarde

Die Gordhan-sage het die groot banke van SA in een dag bykans  R 34 biljoen gekos. Dit was die gevolg van die aankondiging dat Gordhan vervolg gaan word vir bedrog….

Baie, baie dankie

Gedurende die afgelope maande het talle lesers gehoor gegee aan die vriendelike oproep om finansiële steun te gee aan Die Vryburger Kinderfonds wat verarmde kinders van ons volk finansieel ondersteun….

Ekonomiese data : 13 Oktober 2016 (07:00)

Rand / VSA dollar R14.28 (R14.31) Rand / euro R15.73 (R15.81) Rand / Britse pond R17.37 (R17.57) Brent Ruolieprys per vat $51.45 ($52.60) Goud per fyn-ons $1260 ($1256) Petrol 95…

Deense visplaas verloor duisende visse

By ’n Deense visplaas, waar duisende forelle geteel word, het meer as 80 000 ontsnap en in die aangrensende oop waters verdwyn nadat ’n vragmotor gebots het in die visplaas…

Rusland skiet Aleppo stukkend

Terwyl die wêreld Rusland veroordeel vir sy aanvalle op rebellemagte verlede week in die stad Aleppo, het Russiese vegvliegtuie weer Woensdag met hernude aanvalle begin en die oostelike dele van…

VSA op soek na “nuwe aarde”

’n Amerikaanse ondersoek projek wat planne het om ’n teleskoop te bou wat die soeke na ’n nuwe planeet wat soos die aarde is, kan verbeter. Die teleskoop wat so…

Rusland steun Opec prysstyging

Rusland het tydens ’n perskonferensie sy steun aan Opec gegee om die olieprys te laat styg deur die produksie te verminder. President Vladimir Poetin, wat tydens die energie konferensie in…

Russe en Turkye terug in besigheid

Die spanning tussen Rusland en Turkye het verminder en beide leiers het pas ’n sakeooreenkoms onderteken om ’n belangrike gaspyplyn te bou wat onder die Swart See deurloop. Die ooreenkoms…

Nuusflitse – 13 Oktober

VSA Donald Trump het sy opponent gedreig dat hy haar nog verder gaan verneder in die laaste maand voor die verkiesing van 8 November, en aan die Republikeinse Party gesê…

rolex replicas for sale